Bakkie koop.....?
- Askari
- Hero Member

- Posts: 727
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Bakkie koop.....?
Ek het my 2018 Ranger dubbelkajuit, 2.2 XL met Ford ekstras (cruise control, allooi wiele ens) so 6 maande gelede verkoop vir 110k minder as wat ek vir hom nuut betaal het. Ek het gesukkel om 'n goeie prys te kry, maar was bereid om die groot knock te vat net om die stuk &%@ van my erf af te kry. Die bakkie was so 14 maande oud en het 24000 km op gehad. Human Auto in Bloem se diens was so pateties dat ek by die ombudsman moes gaan draai om foute op die bakkie reg te stel. Ek het 'n Fortuner in sy plek aangeskaf en my vlge skuif is Fortuner na mamma se kant vd garage en nuwe Isuzu vir my. Die handelaar se swak diens in Bloem het my genees van Ford. Nooit weer nie.
Gooi lood!!!!
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Bakkie koop.....?
Jammer, ek was 'n ruk weg van die rekenaar af.Wouter Roets wrote: Mon Jan 20, 2020 8:42 am More Manne
Kan julle asb bietjie meer uitbrei oor die kits? Waar kan n mens kry en hoe werk hulle in praktyk?
Groetnis
Wouter
My broer het 'n klompie van die lockup kits ingevoer uit Australië. Hierdie besending was net vir die nuwe Hilux, en die LC200. Ek hoor die
manne wat reeds die kits gebruik, is uiters tevrede.
Skakel hom gerus vir eerstehandse besonderhede: Pierre - 082 sewe agt vier 0291.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Bakkie koop.....?
Dankie Paul
Ek het nou net met hom gepraat.
Groetnis
Wouter
Ek het nou net met hom gepraat.
Groetnis
Wouter
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Bakkie koop.....?
Johans, klim daar onder jou Ford 2.2 in. Kyk daar onder in die uitlaat stelsel is n las plek waar 2 flanges op mekaar gebout is (jy skuif daar tussen die voor en agter wiel in). Tussen daardie 2 flanges is n metaal plaaitjie wat nie eers 1mm in dikte is nie. Dit is jou "exhaust restricter". Haal hom net uit deur die een bout van die 2 uit te haal, die ander een skiet te gee, swaai die plaaitjie uit, sit bout trug, maar nie vas draai nie, haal dan die ander bout uit, plaat val uit en sit bout trug.johans wrote: Mon Jan 20, 2020 7:01 pm so 2jaar terug het ek en my dieselfde tyd 2nuwe bakkies gekoop,hys n toyota man en ek ford.hyt die 2.4ekstra cab gevat en ek die 2.2 ford supercab.op daai stadium was hulle prys omtrent dieselfde.
vir my is die ford se interior baie beter,lyk ook beter as die hilux met die suk tablet wat daar voor sit.
rygerief is die ford ook vir my beter,hy ry sagter
die hilux trek wel beter
as ek dit nie mis het nie is toyota duurder as ford op die stadium?dus my volgende vraag: as jy meer vir die hilux betaal moet jy mos natuurlik beter inruilwaarde kry,of mis ek iets?
Nou sal jou 2.2 se brandstof verbruik beter wees en daai 2.4 Toyots moet bont staan
En nee, daar kom geen skade nie, 3 van my kolegas ry hulle Fords so al vir baie killometers, 2 van hulle is al oor die 100 000 en hulle mis nie n dag nie.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Bakkie koop.....?
dan is dit soos die hilux se "power mode"?Andre308 wrote: Wed Jan 22, 2020 6:35 pmJohans, klim daar onder jou Ford 2.2 in. Kyk daar onder in die uitlaat stelsel is n las plek waar 2 flanges op mekaar gebout is (jy skuif daar tussen die voor en agter wiel in). Tussen daardie 2 flanges is n metaal plaaitjie wat nie eers 1mm in dikte is nie. Dit is jou "exhaust restricter". Haal hom net uit deur die een bout van die 2 uit te haal, die ander een skiet te gee, swaai die plaaitjie uit, sit bout trug, maar nie vas draai nie, haal dan die ander bout uit, plaat val uit en sit bout trug.johans wrote: Mon Jan 20, 2020 7:01 pm so 2jaar terug het ek en my dieselfde tyd 2nuwe bakkies gekoop,hys n toyota man en ek ford.hyt die 2.4ekstra cab gevat en ek die 2.2 ford supercab.op daai stadium was hulle prys omtrent dieselfde.
vir my is die ford se interior baie beter,lyk ook beter as die hilux met die suk tablet wat daar voor sit.
rygerief is die ford ook vir my beter,hy ry sagter
die hilux trek wel beter
as ek dit nie mis het nie is toyota duurder as ford op die stadium?dus my volgende vraag: as jy meer vir die hilux betaal moet jy mos natuurlik beter inruilwaarde kry,of mis ek iets?
Nou sal jou 2.2 se brandstof verbruik beter wees en daai 2.4 Toyots moet bont staan![]()
En nee, daar kom geen skade nie, 3 van my kolegas ry hulle Fords so al vir baie killometers, 2 van hulle is al oor die 100 000 en hulle mis nie n dag nie.
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Bakkie koop.....?
Nuwe L50 2.8 DC gister gekry. Ry maar in ECO mode. Kan glad nie kla oor die rat wisseling nie. Al 300km gedoen 
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Bakkie koop.....?
Baie geluk en veilige km’s vir jou.JK wrote:Nuwe L50 2.8 DC gister gekry. Ry maar in ECO mode. Kan glad nie kla oor die rat wisseling nie. Al 300km gedoen
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
tgrobler
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Sat Feb 06, 2016 1:58 am
Re: Bakkie koop.....?
Unichip doen ook die torque converter lockup. Gaan draai by Dastek.Wouter Roets wrote: Mon Jan 20, 2020 8:42 am More Manne
Kan julle asb bietjie meer uitbrei oor die kits? Waar kan n mens kry en hoe werk hulle in praktyk?
Groetnis
Wouter
