6mm Hornady QL Bullet file
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
6mm Hornady QL Bullet file
Goeie naand manne
Ek het gaan soek na die 108gr ELD - M (6mm / .243) bullet file. Al die nuwe bullet files wat ek kon kry het nie hulle in die file nie.
Is daar dalk iemand wat die data het en vir my kan stuur asb?
Groete

30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
Dit gaan jou kos !!!!!!! Stuur my jou epos per PM en ek sal ruil vir goue muntstukke.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
Naand oom.
Dankie ek waardeer. Ek stuur vir oom.
Daai munt stukke sal ons moet praat oor n yskoue goue een in n glas
Groete
Dankie ek waardeer. Ek stuur vir oom.
Daai munt stukke sal ons moet praat oor n yskoue goue een in n glas
Groete
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
- Chris@6
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Thu Dec 18, 2014 7:22 am
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
Hi, is daar dalk iemand wat my kan help met die 108 ELD-M bullet file asb.
wclouw6@gmail.com
baie dankie
wclouw6@gmail.com
baie dankie
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
There you go
".243, 108, Hornady ELD-M 24561 ","108","1.252","4.44","6.17","4.57","","2",".243",".525",".525","","","","","","","","","","25"
".243, 108, Hornady ELD-M 24561 ","108","1.252","4.44","6.17","4.57","","2",".243",".525",".525","","","","","","","","","","25"
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
Askies, moes hier net kom sê het dat ek Chris per epos die inligting gegee het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Chris@6
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Thu Dec 18, 2014 7:22 am
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
Baie dankie Dale en oom Tripod.
- OU VOORSLAG
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
Naand oom Tripod
Sal oom my asb kan help met 90gr Eld X bullet file vir n 6mm.
Oom moet maar die goue munte se aantal deur gee. Dankie vir al oom se moeite met QL vir ons.
Sal oom my asb kan help met 90gr Eld X bullet file vir n 6mm.
Oom moet maar die goue munte se aantal deur gee. Dankie vir al oom se moeite met QL vir ons.
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
".243, 90, Hornady ELD-X 2441 ","90","1.080","4.44","6.17","4.57","","2",".243",".409",".409","","","","","","","","","","25"
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
More Dale / oom Tripod
Kan julle dalk help met die bullet file vir die 103gr eldx ook asb?
Groete
Danie
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
Kan julle dalk help met die bullet file vir die 103gr eldx ook asb?
Groete
Danie
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
".243, 103, Hornady ELD-X 24550 ","103","1.129","4.44","6.17","4.57","","2",".243",".512",".512","","","","","","","","","","25"
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
Baie dankie oom Tripod!tripodmvr wrote:".243, 103, Hornady ELD-X 24550 ","103","1.129","4.44","6.17","4.57","","2",".243",".512",".512","","","","","","","","","","25"
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
Goeiedag julle
Kan iemand dalk help met die bullet file vir die nuutste Hornady koele? Ek soek spesifiek na die 6mm 80gr ELD-VT en die .224 62gr ELD-VT, groot asb?
Groete
Danie
Kan iemand dalk help met die bullet file vir die nuutste Hornady koele? Ek soek spesifiek na die 6mm 80gr ELD-VT en die .224 62gr ELD-VT, groot asb?
Groete
Danie
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2958
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
Danie, wanneer jy eendag die 62gr klaar ontwikkel het, gee jou ervaring & resultate asb.Danie01 wrote: Wed Aug 28, 2024 7:21 am Goeiedag julle
Kan iemand dalk help met die bullet file vir die nuutste Hornady koele? Ek soek spesifiek na die 6mm 80gr ELD-VT en die .224 62gr ELD-VT, groot asb?
Groete
Danie
Wat is jou loopdraai op .223?
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
Middag LateganLategan1 wrote:Danie, wanneer jy eendag die 62gr klaar ontwikkel het, gee jou ervaring & resultate asb.Danie01 wrote: Wed Aug 28, 2024 7:21 am Goeiedag julle
Kan iemand dalk help met die bullet file vir die nuutste Hornady koele? Ek soek spesifiek na die 6mm 80gr ELD-VT en die .224 62gr ELD-VT, groot asb?
Groete
Danie
Wat is jou loopdraai op .223?
Beste.
Ek het reeds n pakkie van die 6mm 80gr, nognie die 62gr gekoop nie, maar wil solank met ql speel om te kyk waar die moontlike nodes lê.
Ek dink daai 62gr gaan n wenner wees.
Ek het n 1:9 twist 22-250 waarin ek die 62gr wil skiet, gaan die 80gr in my 1:10 twist 6slr probeer.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
Enige nuwe koeëls sal vereis dat jy 'n nuwe "file" daarvoor moet skep. Gee die inligting soos op die foto asook die BC. Stuur ook sommer 'n foto van die boksie sodat ek die naam en reeksnommer reg het. Gebruik my forumnaam en sit net @gmail.com om dit na my te stuur.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
Dankie oom Marius, ek sal die 80gr kan meet en details gee as ek weer geleentheid/tyd kry, maar ek het ongelukkig nie van die 62gr nie. Glo as ek op net krap sal ek wel hierdie inligting ook kry.tripodmvr wrote:Enige nuwe koeëls sal vereis dat jy 'n nuwe "file" daarvoor moet skep. Gee die inligting soos op die foto asook die BC. Stuur ook sommer 'n foto van die boksie sodat ek die naam en reeksnommer reg het. Gebruik my forumnaam en sit net @gmail.com om dit na my te stuur.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
Vat n 87gr Vmax en maak sy lengte 1.181" en sy gewig 80gr, die 62gr se lengte is hier by 1.047" en maklikste is om somer n 75gr ELD te vat as begin koel en te verander
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
Goeie more julle.Dale SH wrote: Wed Aug 26, 2020 8:00 pm ".243, 90, Hornady ELD-X 2441 ","90","1.080","4.44","6.17","4.57","","2",".243",".409",".409","","","","","","","","","","25"
Jammer vir my onkunde maar hoe gebruik ek hierdie om in ql te sit om n nuwe punt te skep? Nie seker watse waardes kom waar nie.
Sal julle raad baie wardeer.
Groete
Ritchie
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
Copy die hele lyn soos dit bo verskyn. Maak die .bul file oop in Wordpad of Notepad en skep 'n nuwe lyn bo of onder. Paste nou die lyn daarin en stoor die file. Koeël is nou beskibaar in QL. Jy sal net moet soek na hom as hy onder aangelas is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: 6mm Hornady QL Bullet file
Baie dankie, ek wardeer dit baie. Nie gedink dit is so eenvoudig nie.tripodmvr wrote: Sat Feb 22, 2025 10:05 am Copy die hele lyn soos dit bo verskyn. Maak die .bul file oop in Wordpad of Notepad en skep 'n nuwe lyn bo of onder. Paste nou die lyn daarin en stoor die file. Koeël is nou beskibaar in QL. Jy sal net moet soek na hom as hy onder aangelas is.
Lekker naweek.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!