C G Bonehill 303 brittish.

Guys who collect arms can have a chat here/Versamelaars kan hier vergader.
Post Reply
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

C G Bonehill 303 brittish.

Post by savage(P Coetzer) »

Wie weet iets van die bogenoemde gewere af? Ons een plaas bestuurder wil van syne ontslae raak. Hy bring toe sy 303 dat ek bietjie kan raad gee maar ek is om geboul. Nog nooit so iets gesien nie. Dit is nie n omgeboude oorlog geweer nie want daar is graveer werk op die bottom metal en op so vreemde cover wat oor die slot kom. Sal kyk of ek n paar fotos van die roer kan plaas
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2958
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by Lategan1 »

20F9E4E8-3648-48EC-98B1-21716DCABB30.png
So ‘n leidraad vir jou op google. Ek vermoed jy het leeswerk!

Beste.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by savage(P Coetzer) »

Dankie Lategan maar dis nie n marini ombouing nie. Hy het die tipiese 303 magasyn en dis n cock on closing aksie soos die lee enfields maar dis waar die meeste gemeenskaplike eienskappe ophou
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2958
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by Lategan1 »

Ek besef dit, jy het gemeld van die besonderse detail. Het jou ‘n voorbeeld en leidraad gegee van hulle werk en waarmee hulle betrokke was. Die huiswerk is joune!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by savage(P Coetzer) »

Mellies gaan n paar kiekies plaas. Die roer is maar gehawend maar ding mens sal n idee kry
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1995
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by Mellies »

Hierso...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1995
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by Mellies »

Nog n paar...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by Johan van Wyk »

Dis 'n Lee-Speed. Baie van die Britse makers het van hulle gebruik om sportgewere te bou en party van hulle was baie mooi gemaak.

Hulle is redelik volop en ek het al van hulle gesien deur Rigby, H&H, Andrews, en 'n hele paar ander bekende en onbekende makers.

Omdat hulle betreklik volop is, is hulle nie baie duur nie. In Engeland kan jy een met 'n groot naam op koop in goeie toestand vir 'n paar honderd pond.

Dit bly egter oulike gewere. Ek sal nogal een aanskaf in goeie kondisie as een oor my pad kom.
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by Johan van Wyk »

Dis 'n Lee-Speed. Baie van die Britse makers het van hulle gebruik om sportgewere te bou en party van hulle was baie mooi gemaak.

Hulle is redelik volop en ek het al van hulle gesien deur Rigby, H&H, Andrews, en 'n hele paar ander bekende en onbekende makers.

Omdat hulle betreklik volop is, is hulle nie baie duur nie. In Engeland kan jy een met 'n groot naam op koop in goeie toestand vir 'n paar honderd pond.

Dit bly egter oulike gewere. Ek sal nogal een aanskaf in goeie kondisie as een oor my pad kom.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2202
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by Ds J »

CG Bonehill was n maatskappy in Birmingham, dit lyk of hulle veral haelgewere en dubbelgewere gemaak het.
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 960
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by OosKaapJagter »

Nou het ek iets nuut geleer by Johan van Wyk.

http://forums.nitroexpress.com/printthr ... ype=thread
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by savage(P Coetzer) »

Baie dankie vir die brokkie kennis Johan. Dis n jammerte die geweer is so verwaarloos anders sou ek hom defnitief gevat het. Nooit eers van die bestaan van die Lee Speed reeks geweet nie.
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by Johan van Wyk »

Ja, daar is `n paar mooi Lee-Speeds daar buite. Hulle almal lyk omtrent identies (mits hulle in oorspronklike kondisie is) so ek vermoed iewers in Engeland in die ou dae het iemand hulle by die dosyn gemaak en verkoop aan wie ookal een nodig gehad het.

`n Vriend van my in Melbourne het `n baie mooi Army & Navy in .303 en daar is `n mooi H&H .375 "light" hier in Pretoria.

`n Mooi een in .303 sal ek nogal sterk oorweeg. Dis iets uit `n vorige era, en hulle was nogal mooi afgewerk gewees.
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by savage(P Coetzer) »

Kon sien die grafeer werk was nie net ingestamp nie maar behoorlik gedoen. Selfde met die kolf wat nie net n afgesaagde fullstock is nie maar n pasmak kolf. Dis baie jammer hy is verniel.
User avatar
Ding
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by Ding »

Hier is ‘n goeie voorbeeld van waarna Johan verwys -> https://auctions.holtsauctioneers.com/a ... 05&image=1

As hulle mooi opgepas is dan is hulle bitter mooi. Ek sal self een in 303 wil hê as ‘n netjiese een oor my pad kom.

Mooibly


Sent from my iPhone using Tapatalk
Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by Carlc »

Ek praat onder korreksie maar was dit nie so 303 wat Kol Patterson gebruik het toe hy die mensvreter leeus van Tsavo vankant gemaak het nie?
Silwer
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Thu May 14, 2015 11:30 am

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by Silwer »

Nogals self daaraan gedink toe ek die Lee Speed sien. Die fliek oor die leeus van Tsavo is the Ghost and the Darkness.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

User avatar
Ding
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by Ding »

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by alecjohnson »

Ek het self een dis pragtig, net jammer loop het nie 'n enkele groef oor nie.
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: C G Bonehill 303 brittish.

Post by projagter »

303 geskiedenis baie interressant
Post Reply