Soutbad annealing dop voorbereiding volgorde.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Goeie Dag
Ek vra asb. advies oor dop voorbereiding volgorde wanneer dit by soutbad anneal kom. Dit is die eerste keer dat ek anneal, en dit lyk of die soutbad metode akkuraat en herhaalbaar is.
Ek glo die primers moet uit voor ek doppe in die bad, bek na onder, laat sak vir 6 sek teen 500 grade C.
Die komplikasie is ek deprime met fullsizing. Moet ek dan maar voor en na annealing fullsize? My matryse is volgens GS customs se bump metode opgestel, ek droog tumble ook.
1 FL size en deprime
2 Tumble
3 Soutbad anneal
4 FL size, maak skoon met asetoon
5 Sny Lengte
6 De burr en chamfer
7 Primer pocket en flashole skoonmaak
prime
Kan die 2 keer FL size net om primers uit te haal nadelig wees?

Last edited by J le Roux on Mon Oct 26, 2020 7:54 pm, edited 1 time in total.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Soutbad annealing dop voorbereiding volgorde.
Vir rondom R300 kan jy 'n Lee "universal decapping die" koop.
Elke keer wat jy die stang van die matrys deur die dop trek, verhard jy onnodig die nek.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Soutbad annealing dop voorbereiding volgorde.
Dankie Gawie, ek moet seker maar gaan inkopies doen.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Soutbad annealing dop voorbereiding volgorde.
Lyman se decapping die is die beste van die lot.
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: Soutbad annealing dop voorbereiding volgorde.
Ek gebruik dit. Vinnig. 
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Soutbad annealing dop voorbereiding volgorde.
Dankie julle. Ek het die Lee Universal Decapping Die gekry. Ek kan nie met die ander vergelyk nie, maar hy werk foutlloos.
Die soutbad annealer werk vinnig en konstant. Ek anneal maar nog net een dop op n slag, maar doen so 8 doppe per minuut.
Groete
Johan

Last edited by J le Roux on Sun Nov 01, 2020 4:46 pm, edited 1 time in total.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Soutbad annealing dop voorbereiding volgorde.
Of jy kan die bitter moeilike pad stap om die slagdoppie uit te tik met 'n hamertjie en dun staalpennetjie...
Groetnis!
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Soutbad annealing dop voorbereiding volgorde.
Kyk bietjie wat skop Google Chrome se AI uit.....
Die korrekte volgorde vir dopvoorbereiding (reloading case prep) is noodsaaklik vir akkuraatheid en veiligheid. Begin deur doppe skoon te maak, inspekteer vir skade, smeer (indien nodig), verwyder die ou slagdop en vorm die dop (resizing), sny die dop tot die korrekte lengte, ontbram (chamfer/deburr), en plaas 'n nuwe slagdop.
Hier is 'n algemeen aanvaarde stap-vir-stap volgorde vir dopvoorbereiding:
Skoonmaak: Maak die doppe skoon (tuimel) om kruitreste en vuilheid te verwyder.
Inspeksie: Kontroleer vir krake, skeure of tekens van druk.
Smering: Smeer die doppe liggies (nie nodig met karbied-dies vir pistool nie).
Formering en Ontslagdopping (Resizing/Depriming): Gebruik die matrys (die) om die dop na die regte afmetings te bring en die ou slagdop te verwyder.
Skoonmaak van Slagdopgat: Maak die sakkie vir die nuwe slagdop skoon (opsioneel, maar aanbeveel).
Doplengte Kontrole: Meet die dop met 'n skuifmaat (caliper).
Sny/Snywerk (Trimming): Sny doppe wat te lank geword het na die korrekte lengte.
Ontbraming (Chamfering/Deburring): Vyl die binne- en buitekant van die dopnek glad.
Slagdop Plasing (Priming): Plaas die nuwe slagdop.
Wenk: As jy soutbad-annealing doen, word dit dikwels na die skoonmaak- of vormingsproses gedoen om die nekspanning te uniformeer soos bespreek op jaracal.com.
Die korrekte volgorde vir dopvoorbereiding (reloading case prep) is noodsaaklik vir akkuraatheid en veiligheid. Begin deur doppe skoon te maak, inspekteer vir skade, smeer (indien nodig), verwyder die ou slagdop en vorm die dop (resizing), sny die dop tot die korrekte lengte, ontbram (chamfer/deburr), en plaas 'n nuwe slagdop.
Hier is 'n algemeen aanvaarde stap-vir-stap volgorde vir dopvoorbereiding:
Skoonmaak: Maak die doppe skoon (tuimel) om kruitreste en vuilheid te verwyder.
Inspeksie: Kontroleer vir krake, skeure of tekens van druk.
Smering: Smeer die doppe liggies (nie nodig met karbied-dies vir pistool nie).
Formering en Ontslagdopping (Resizing/Depriming): Gebruik die matrys (die) om die dop na die regte afmetings te bring en die ou slagdop te verwyder.
Skoonmaak van Slagdopgat: Maak die sakkie vir die nuwe slagdop skoon (opsioneel, maar aanbeveel).
Doplengte Kontrole: Meet die dop met 'n skuifmaat (caliper).
Sny/Snywerk (Trimming): Sny doppe wat te lank geword het na die korrekte lengte.
Ontbraming (Chamfering/Deburring): Vyl die binne- en buitekant van die dopnek glad.
Slagdop Plasing (Priming): Plaas die nuwe slagdop.
Wenk: As jy soutbad-annealing doen, word dit dikwels na die skoonmaak- of vormingsproses gedoen om die nekspanning te uniformeer soos bespreek op jaracal.com.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Soutbad annealing dop voorbereiding volgorde.
Na hittebehandeling moet die dop hervorm word om die nek weer te verhard, anders gaan jy sukkel met geen of min nekspanning. Dit is ook nodig om dan die doplengte te toets omdat die passtukke vir dopsnyers gemaak is om styf in die hervormde nek te pas.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Soutbad annealing dop voorbereiding volgorde.
Oom Maruis daai is nou vir my nuus
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.