Hi Boesman, wat was fout?Boesman1 wrote:Middag almal
Net bietjie terugvoer oor die nuwe Element scopes.
Ek het die Element titan met die Apr-1c ret gekoop en wat n nice scope vir die geld! Jul kan maar regtig koop by Patriot die mense se na verkope diens is uistekend. Ek het n foutjie gehad op die eerste scope uit die boks uit en binne n dag het hul gereel dat die 1 opgetel word en sommer die nuwe een dieselfde tyd af gelewer.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het presies dieselfde teleskoop gekoop, ook n fout gehad uit die boks uit, my paralalsverstelling of die turret was foutief.
Ek het ook goeie diens ervaar en my teleskoop is ook vinnig omgeruil, tweede een sonder probleme sover (vandag ontvang).
Groete
Sent from my SM-A315F using Tapatalk



“