Desember strandverbod
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Desember strandverbod
Hierdie is vir kennisname van lede wat na die kusgebiede gaan wat geraak word deur die nuwe inperkings:
https://www.businessinsider.co.za/trend ... sh-2020-12
Sorg dat elkeen wat strand toe gaan 'n hengellisensie het en pak 'n visstok in. Die wat swem moet net iets saamvat wat verwar kan word met apparate waarmee aas uitgehaal kan word. Die uithaal van aas is mos deel van hengel aktiwiteite.

Landcruiserman
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Re: Desember strandverbod
Passop! in die Kaap is dit blykbaar een van die gevaarlikste Covid plekke om te wees tussen 04h00 -09h00 soggens!!! Na 09h00 is als weer ok.....
-
Otto
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm
Re: Desember strandverbod
Jy mag visvang as jy 'n liksens het.
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Desember strandverbod
Dis Baie goeie nuus! Ek het vandag klaar gewerk en wil juis gereeld hengel. Gisteraand se nuus was nie aangenaam nie. Ek het juis begin planne maak rondom gety rivier hengel as strande heeltemal uit die prentjie is.
P.s ons het op Wildernis se strand gestap vanmiddag en werkers was besig om Touwsrivier toe te span onder brug waar dit uitloop op strand en hulle was ook besig om ander ingange met doringdraad toe te span.
Ek dink die reels is lagwekkend simpel vir mense wat vir hulle self kan dink.
Sent from my iPad using Tapatalk

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Desember strandverbod
Laat dink dit my aan die Jannie grappies - julle moet net nie rook nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Desember strandverbod
Mosselbaai se strande is toeganklik. Dis darem nie so vêr vanaf Wilderness.wynis wrote:P.s ons het op Wildernis se strand gestap vanmiddag en werkers was besig om Touwsrivier toe te span onder brug waar dit uitloop op strand en hulle was ook besig om ander ingange met doringdraad toe te span.
Ek dink die reels is lagwekkend simpel vir mense wat vir hulle self kan dink.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- Methos
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Desember strandverbod
Dis ongelooflik hoe stupid hierdie ding mense gemaak het. Vanoggenf laai ek my twee dogtertjies af by die Woensdag Oppas plek - Kinders in Frankryk gaan nie Woendae skool nie. Lekker as jy 'n onderwyser is... Maar die oppas plek is by die groot kind se skool. Daar is twee ingange - reg langs mekaar. Geskei met 'n stukkie rooi plastiek. EK los die grote by die eerste hek. Wil sommer die 5m stap en onder die tou klim met kleintjie en haar na die agterkant van die skool vat. Daar is net die direkteur van die plek wat daar staan. Nee ek mag nie 5m koek sny nie - ek moet omstap en by die ander hek ingaan - want die grotes en kleintjies se speelplek is van mekaar geskei 
Ek was al baie op Wilderness se strand - daar is genoeg plek vir almal - net bietjie gesonde verstand moet aan die dag gelê word dan sal daar geen risiko wees nie. Maar nou ja ANC logika. Ek dink elke ou en sy hond gaan 'n vislisensie koop

knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Desember strandverbod
Ek hoor vanoggend dat daar by Mosselbaai en Plettenberg Baai is al die visstokke by die pandjieswinkels uitverkoop
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Desember strandverbod
Ek moet dalk van my ou ongebruikte stokke op die mark sit!knipmes wrote:Ek hoor vanoggend dat daar by Mosselbaai en Plettenberg Baai is al die visstokke by die pandjieswinkels uitverkoop
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Tokkieland
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Fri Aug 14, 2020 11:08 pm
Re: Desember strandverbod
Maak weer 3de Januarie oop sover ek weet. Skole heropen eers weer iets soos 27 ste Januarie. Sal maar tussen daai datums see toe.
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Desember strandverbod
Van wat ek sien swem die mense en gebruik die strande op Hartenbos en Kleinbrak. Ons vlieg môre af.
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Desember strandverbod
Ek het gister laat middag gaan visvang op Wilderness strand. Daar was tot mense wat geswem het en heelwat wat gestap het.