Browning semi-auto 12boor

Post Reply
sparhawk7411
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Tue Apr 18, 2017 8:43 pm

Browning semi-auto 12boor

Post by sparhawk7411 »

Dagsê mense,

My pa het 'n Browning semi-auto haelgeweer. Sy lesensie verval nou die 22 Maart 2021. Dis te laat vir my om die geweer oor te vat, ek het nie die competency sertifikaat nie. Nou die vraag is, is daar enige iemand wat belang stel wat klaar die serifikaat het wat die geweer will koop? Indien so wat sal 'n regverdige prys wees vir die geweer.
Of my pa moet hom gaan inhandig(wil nie regtig nie want die goed eindig op straat)... of moet hy hom eers laat onskadelik stel by 'n geweersmit, en dan gaan inhandig.

Make = Browning (Fabrique Nationale D'Armes de Guerre-Herstai-Belqique) staan op loop
caliber = 12 boor (lyk soos A5 model)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3605
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Browning semi-auto 12boor

Post by Fanta300 »

Handig hom solank by handelaar in dat hy hom op sy voorraad sit en dan doen jy aansoek vir hom as jou papierwerk reg is. Jy gaan nie vir hom kry wat hy vir jou werd is nie. My 2c
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4242
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Browning semi-auto 12boor

Post by Cobus(Cobb) »

Help my gou reg verstaan asb.......kom 22 Maart,moet jou pa hom gaan ingee, omdraai en wegstap sonder geweer en met 'n swaar hart, en nie n sent in sy sak nie.???
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
sparhawk7411
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Tue Apr 18, 2017 8:43 pm

Re: Browning semi-auto 12boor

Post by sparhawk7411 »

Dit is ongelukkig so.. die mense in Phalaborwa het na die geweer gekyk en volgens hul sukkel mens nou om die semi-auto lesensies te kry. My pa het te laat gewag om self sy lesensie te hernu(mens moet mos ten minste 3 maande voor die tyd).
Ek sou graag dit wou oorvat, maar nou ja.. time!
sparhawk7411
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Tue Apr 18, 2017 8:43 pm

Re: Browning semi-auto 12boor

Post by sparhawk7411 »

Ek sal hoor of die handelaar die geweer op sy vooraad sal sit, dan kan ek my competency en lesensie doen... maar wat is die kaans dan mens op die oomblik lesensie kry vir 'n semi-auto haelgeweer?
Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: Browning semi-auto 12boor

Post by Basie2 »

Indien jy sport skiet status het - maklik.

Kontak ‘n persoon wat jou kan help met aansoek. Ek maak gebruik van Kobus by jagtersreg en was al 8x suksesvol.

My 2c


Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3605
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Browning semi-auto 12boor

Post by Fanta300 »

Praat met daai DFO. Hier by ons aanvaar hulle hernuwings binne die 90dae voor vervaldatum. Anders volg die handelaar roete. Soos Basie se is die lisensie nie probleem nie.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Jakkals90
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Fri Mar 13, 2015 7:49 pm

Re: Browning semi-auto 12boor

Post by Jakkals90 »

Ek het jou 'n PM gestuur. As jy hom wil hou is daar 'n manier MAAR as jy hom wil laat gaan kan ons gesels.
Jac Steyn 8)

Rossi .38 Special S/S
Norinco JW-15 .22LR
Howa 6.5 Creedmoor 22"
Nikon Monarch 3 (5-20x44)
Post Reply