Goeie naand.
Ek het 2 van hierdie pakkette beskikbaar om gejag te word in Februarie, Maart of begin April.
As die jag dalk sou uitreën of ons nie 'n skoot kry op 'n bul nie, sal u nie verantwoordelik wees vir enige verdere koste nie. As gevolg van die goeie reëns wat ons kry die seisoen is die veld baie ruig wat die jag taamlik moeilik maak. Die bokke is egter mooi vet!
Ongelukkig het beide van hierdie bulle tags in die ore. Dit is as kalwers ingesit en hulle is daarna nooit weer hanteer nie. Hulle loop ook nie in enige klein kampies nie en word nie gevoer nie.
Indien u albei wil jag kan ons onderhandel oor die prys.
Kontak my gerus as u belangstel.
Groete
Eduard Venter
0723345015
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
Swartwitpens jagte beskikbaar
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Swartwitpens jagte beskikbaar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Swartwitpens jagte beskikbaar
Ek is nie seker of die file gaan oopmaak nie. Indien nie, is julle welkom om my 'n whatsapp te stuur vir die inligting.
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5026
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Swartwitpens jagte beskikbaar
File werk.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Swartwitpens jagte beskikbaar
Is niemand lus vir 'n swartwitpens jag nie? Praat met my as jy belangstel. Die prys is onderhandelbaar.
Groete
0723345015 Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
Groete
0723345015 Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5026
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Swartwitpens jagte beskikbaar
Bly nogsteeds goeie pakket.
Veral omdat dit jag is en nie net ry in kamp en skiet nie.
Veral omdat dit jag is en nie net ry in kamp en skiet nie.
- Bushwack
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Re: Swartwitpens jagte beskikbaar
yes ek stem saam oor die pakket...en nog loop en jag in 'n BIG 5 area...toooo good!
Patrick Reynecke
Dream...Discover...Experience...
Dream...Discover...Experience...
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Swartwitpens jagte beskikbaar
Dankie julle. Ons het 'n ou bul gejag daar vroeër die jaar. Sy horings was lekker stomp afgewerk. Baie lekker jag gewees.
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.