Het gister my roer plaas toe gevat..
Het reeds my lading ens uitgewerk..
Net weer spoed gemeet met magneto, 2598..
Skiet 500m plaat om te true.. Hy is true op 2598..
Skiet 780...center op die gong..
Skiet 1000m, center op die gong..
Skiet 1200m, center op die gong..
Punt wat ek wil maak is dit, die koeel se BC moet spot on wees!!, en hulle vlieg mooi!! Wind bitter min invloed op hulle.
En dit met 'n doodgewone Ruger Hawkeye 6.5 Creedmoor Predator 24" loop..
My 6.5 Creedmoor en Nosler Accubond129 gr LR
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: My 6.5 Creedmoor en Nosler Accubond129 gr LR
En nee, ek doen NIE die langafstand ding nie, het maar net die koeël se vermoë getoets
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: My 6.5 Creedmoor en Nosler Accubond129 gr LR
Wat se BC waardes het vir daai LR accubond gebruik?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: My 6.5 Creedmoor en Nosler Accubond129 gr LR
My broer skiet hulle in sy 260 Rem en met G7 bc van 0.284 skiet hy mooi tot 1000m
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: My 6.5 Creedmoor en Nosler Accubond129 gr LR
Johan
Hoekom skiet jy hulle tee so n lae spoed? Martin ek dink dit is die G7 waarde wat ek ook gebruik.
Groetnis
Wouter
Hoekom skiet jy hulle tee so n lae spoed? Martin ek dink dit is die G7 waarde wat ek ook gebruik.
Groetnis
Wouter
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: My 6.5 Creedmoor en Nosler Accubond129 gr LR
Hallo Wouter, ag ek wil jag met hulle.. En weet jy hulle loop mooi op daai spoed..
Seker sommige mense wonder hoekom ek G1 en nie G7 se specs gebruik nie, die Leica 2800.com werk met G1 specs, en ja, is ek op die nr tot en met 1200m...
En dan my magneto speed se spoed gemeet by die geweer, hardloop true tot op 1200 met Strelock, en die Leica.
Seker sommige mense wonder hoekom ek G1 en nie G7 se specs gebruik nie, die Leica 2800.com werk met G1 specs, en ja, is ek op die nr tot en met 1200m...
En dan my magneto speed se spoed gemeet by die geweer, hardloop true tot op 1200 met Strelock, en die Leica.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: My 6.5 Creedmoor en Nosler Accubond129 gr LR
Soos ek verstaan is die 129gr omtrent die enigste een wat se geadverteurde BC waardes reg was en as ek sien wat julle hier se lyk dit soSmitstertjies wrote: Mon Feb 15, 2021 2:13 pmMy broer skiet hulle in sy 260 Rem en met G7 bc van 0.284 skiet hy mooi tot 1000m
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.