Ja3, daai is nou alweer 'n ander tiepe manier van jag. Ek dink as Greyhound eers vir jakkals in geroep het gaan vlekkie nie maklik vir die honde weg hardloop nie. Goeie inisiatief Greyhound. Baie welkom hier by ons.
VOERTUIG "RIG"
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: VOERTUIG "RIG"
Waar is die bakkie? Ek sien net 2 wiele wat in die gras staan... 
Ja3, daai is nou alweer 'n ander tiepe manier van jag. Ek dink as Greyhound eers vir jakkals in geroep het gaan vlekkie nie maklik vir die honde weg hardloop nie. Goeie inisiatief Greyhound. Baie welkom hier by ons.
Ja3, daai is nou alweer 'n ander tiepe manier van jag. Ek dink as Greyhound eers vir jakkals in geroep het gaan vlekkie nie maklik vir die honde weg hardloop nie. Goeie inisiatief Greyhound. Baie welkom hier by ons.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: VOERTUIG "RIG"
Die stickers werk baie mooi en lyk netjies. Greyhound hoe het jy dit reg gekry? Asb. daai plan lyk of hy ook op my bakkie kan werk, brei bietjie uit jong. Dit is nou as jy nie 'n probleem het daarmee nie, ek wil nou nie voorbarig wees nie.
Groete
Groete
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
GREYHOUND
Re: VOERTUIG "RIG"
Hello almal.
BLY OM TE SIEN JUL VIND DIE BAKKIE INTERESSANT. JA EK HET LANK MET KLOMP PLANNE RONDGELOOP OM VIR VLEKKIE NADER TE KAN KRY, VAN DIE HELE BAKKIE OORVERF WAT TE DUUR SOU WEES TOT CAMO NETTE, MAAR MY CAMO MOET MOES SAAM WEGTREK AS AS DIE HONDE EERS OPPAD IS. EK HET OP N TYD DIE HELE BAKKIE MET MODDER TOE GEGOOI VOOR EK UIT GEGAAN HET, OOK GOED GEWERK MA DIE SKOON KRY WAS DIE PROBLEEM, GROOT WERK EN NET AS HY SKOON IS DAN WIL MENS ALWEER UITGAAN MENS RAAK MOES VERSLAAF AAN DIE DINGE.
ANYWAY EK HET TOE N FOTO VAN DIE VELD GEVAT WANT DIS MOES WA ONS MEESTAL ROEP, DIT MOES VIR MY SO NATUURLIK AS MOONTLIK WEES, EN MET DIE FOTOS NA LIFE DESIGNS HIER IN VEREENIGING TOE. HULLE HET TOE N FOTO VAN MY BAKKIE WAT WIT WAS GENEEM EN OP HUL REKENAAR GELAAI EN TOE EEN VAN MY GRASS FOTOS OOK GELAAI EN DIE BAKKIE SO TE SE INGEKLEUR EN N PRINTOUT GEMAAK. TOE EK DIT SIEN HET EK DADELIK GEWEET DIS PRESIES WAT EK WOU HE. DIE BAKKIE MOES VIR SO DRIE DAE DA BLY OM TOEGEPLAK TE WORD. HULLE PRINT SULKE GROOT VELLE EN PLAK DIT. EEN VOORDEEL IS DAT AS JY EENDAG NIE MEER DIT WIL OP HE NIE DAN KAN JY WEER AFTREK,EN DIT BESKERM JOU VERF INTUSSENTYD.
DIT WERK BAIE GOED EN EK HET AL BAIE INGEROEP DAT DIT LYK OF HY TEEN DIE BAKKIE GAAN VAS HARDLOOP.
BLY DAT EK OP FORUM AFGEKOM HET EK VIND DIT BAIE INTERRESSANT, EK JAG OOK AL LANK VLEKKIES EN MENS LEER ELKE DAG IETS BY. EK SE ALTYD SODRA JY DINK JY KEN AL DIE ANTWOORDE VERANDER VLEKKIE NET WEER DIE VRAAG.
SKUUS AS EK NIE REG SPEL EN SKRYF EK IS SO 50% SOUTIE EN WAS IN ENGELSE KLAS GEWEES .
GROETE GREYHOUND

Dankie dat jy met ons deel Greyhound, dit klink interesant weereens baie geluk met 'n goeie idee wat werk. Ek hou van die plan, "die stickers" kamofleer nie net die voertuig nie dit bekerm ook die verf... meerdoelige voordele.
Wat het die hele storie jou gekos? Ek ry 'n silver Mazda 2.5 TD 2007 model in dubbel kajuit.
Vir 'n ingelsman praat/skryf jy nie sleg boer taal nie...
Wat het die hele storie jou gekos? Ek ry 'n silver Mazda 2.5 TD 2007 model in dubbel kajuit.
Vir 'n ingelsman praat/skryf jy nie sleg boer taal nie...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
GREYHOUND
Re: VOERTUIG "RIG"
DIT WAS NOGALS DUUR NET SO OOR DIE R8000-00 MAAR EK HET GEVRA VIR N GOEIE KWALITEIT VYNAL WRAP SOOS HULLE DIT NOEM. HIERDIE HET N 10 JAAR WAARBORG EN DIT IS IN MATT GEDOEN SODAT DIT NIE BLINK NIE. JY SAL GOEKOOPER WEGKOM MAAR EK GLO DIT SAL NIE SO LANK HOU OF DALK GOU DOF RAAK.
LOUIS
LOUIS
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: VOERTUIG "RIG"
Hullo Freek,
Baie oulike stoel wat jy gebou het. Oppas net vir daaie "altenator" slip ringe as hulle gewone Lucas 12v tipe is. Ek het hulle ook gebruik, maar het dit verander omdat hulle uitgebrand het en te veel "voltage drop" na die ligte gehad het (amp gebruik is te hoog).
brits

groete,Freek wrote: ............
3. Ek het maar gebruik gemaak van "altenator" slip ringe en borsels wat onder aan 'n Opel Astra se agterwiel "bearing" gemonteer is om die krag deur die roterende gedeelte van die stoel te voer. Bo-op die stoel is daar 4 x 12V kragpunte vir ligte (3xHella en 1x12V Lighter socket). So daar is genoeg plek om jou ligte aan te koppel. Dan is daar ook 'n CD speler "mounting" bo-op die skiet tafel (dit is nou die vlieende piering wat julle op die foto's sien.). Die een 12V Hella krag punt is tussen die voorste rifle rest en CD speler geplaas, om jou geweer lig aan te koppel. Die res van die kragpunte is aan die heel regterkantste/agterste gedeelte van die tafel geplaas, meer en deels om hand ligte en soek ligte aan te koppel.
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: VOERTUIG "RIG"
Dankie vir die "tip" Britsman ek sal dit in gedagte hou. Gelukig is die ringe en borsels wat ek gerbuik het nie Lucas nie. Die goed is robust en stewig, ek weet nie watter maak dit is nie aangesien die persoon by wie ek dit gekry het net die parte aan my oorhandig het - daar is geen naam of "brand" op die parte nie. Sal maar by hom uitvind want hulle werk heel goed. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: VOERTUIG "RIG"
Ja3,
daars n les in daai eskom pale foto, sorteer ook jou roeper en batterye uit anners help camo niks.
daars n les in daai eskom pale foto, sorteer ook jou roeper en batterye uit anners help camo niks.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: VOERTUIG "RIG"
Dag manne, net so bietjie terug voer op my stoel se prestasie toets.
Ek en Michiel aka Mountainman het geleentheid gehad om my skietstoel vir 'n oordentlike openings jagtog te neem doer in die verre noorde. Ons het so 'n week van intensiewe jakkals jag deur gewerk met goeie sukses. Michiel het Maandag aand 'n Jakkals reun van so tussen 3 - 5 jaar geklop op 200m, ek het die reun in geroep tot so op 50m en ons wag toe om te sien hoe naby hy gaan inkom. In tussen tyd moes hy ons reuk op getel het en hy begin dadelik spore maak, maar hy maak toe die fatale fout en steek op 200m vas en kyk om. Michiel voer hom toe 180gr lood in die bek en hy drop net daar soos 'n sak patats.
Die res van die week het ons hulle goed in geroep, ek het op 'n stadium 2 gelyktydig laat inkom. Hul oe op ongeveer 800m op getel en dop gehou hoe hulle in gehardloop kom na die caller. Op 100m steek hulle vas, noodloos om te vertel, maar die skietkoors pak my toe beet met alle erns... en 'n gulde geleentheid word verbrou. Hulle engeltjies was beslis met hulle, dit was duidelik nog nie hul tyd nie. Volgende keer sal hulle nie so gelukig wees nie.
Taffie, ek het nou 2 jakkalse op daai plaas wat dink hulle is my baas - sal later moet terug keer om die "score card" te settle.
Ons het omtrend in totaal so 600km op rowwe grond pad gery met die stoel teen spoed wat wissel van 10km/uur tot omtrend 110km/uur en die sitplek het nie los garattle nie. Alles bly stewig vas en op plek.
Ek het darrem nou my kammera weer terug en sal vir julle hin paar foto's neem wat die stoel tot sy volle reg laat kom.

Freek,
Mooi man.Lekker as die ding reg werk. Next step is om Jakes in die stoel te sit en dan weer 110km te ry.
As die stoeltjie daardie toets pass moet dit dan No 1 wees.

groete,
brits
Mooi man.Lekker as die ding reg werk. Next step is om Jakes in die stoel te sit en dan weer 110km te ry.
groete,
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: VOERTUIG "RIG"
BRITSMAN..
JOU OU YSTER JY WEET HOE OM KWALITEIT TE TOETS...
110KG IS DIT NOU PER UUR OF AFSTAND OF MY GEWIG ....
AS DAAR N BEMANNUINGSLID OP DAAI STOEL IS EN JY VTA DIE PLAAS KOPPIES OP EN BERGE AF...
WONDER HOEVEEL STOELE HET AL GEKREUN SELF ONDER N MATIGE MAN SOOS TAFFIE SE GEWIG?????
WAAR BREEKL N STOEL EN HOEKOM?
GROETNIS
JACQUES

Shoot straight and tell the truth!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: VOERTUIG "RIG"
Dag Brits & Jakes... nee man julle mis die punt ek het gepoog om die stoel te toets, nie om hom te verkrag nie
As ek jakkalas teen 110km/uur saam ry sleep ek hom aan 'n tou agter die bakkie, hy sal nie die vooreg he om op my stoel te sit nie. 
Ek weeg self 'n bestendige 111kg en Michiel nie veel ligter nie so daai stoel het bewys dat hy gewig kan vat. As ons nie besig was om jakkalse te jag nie, het Michiel se twee laaities (2 baie besige laaities) klim en klouter op die stoel gespeel en hul self tot naarwordens in die rondte gespin. Ten spyte van al die gespelery deur die dag was die stoel nogsteeds 100% "kombat ready" as ons die aande die rig oplyn vir die groot nag jag. So het dit gegaan vir 7 dae aanmekaar en die stoel het nie eenkeer gekla oor 'n pouse breuk nie. Ek persoonlik dink as jy hom wil breek moet jy die bakkie rol of 'n serious ongeluk maak maar ek waarborg jou hy breek nie sommeer met 111kg op die sitplek wat dood normaal in die rondte draai en jakkalse skiet nie.
Ek weeg self 'n bestendige 111kg en Michiel nie veel ligter nie so daai stoel het bewys dat hy gewig kan vat. As ons nie besig was om jakkalse te jag nie, het Michiel se twee laaities (2 baie besige laaities) klim en klouter op die stoel gespeel en hul self tot naarwordens in die rondte gespin. Ten spyte van al die gespelery deur die dag was die stoel nogsteeds 100% "kombat ready" as ons die aande die rig oplyn vir die groot nag jag. So het dit gegaan vir 7 dae aanmekaar en die stoel het nie eenkeer gekla oor 'n pouse breuk nie. Ek persoonlik dink as jy hom wil breek moet jy die bakkie rol of 'n serious ongeluk maak maar ek waarborg jou hy breek nie sommeer met 111kg op die sitplek wat dood normaal in die rondte draai en jakkalse skiet nie.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: VOERTUIG "RIG"
Ooooo my blik emmer Jakes ek het Brits se boodskap nie mooi gelees nie ek dog hy praat van sit 'n jakkals op die stoel en ry dan weer 110km/uur... Sory man ek sien nou eers dis jou naam wat hier genoem word, in daai geval mag jy maar op die sitplek sit, maar jakkalas sal aan tou agter die bakkie gesleep word...

Nee wat ek het met Michiel agter op die stoel so bietjie op die plaas rond gejaag, erdvarkgat in en erdvarkgat uit, en al kompliment wat ek gekry het is dat hierdie stoel agter op 'n beweegende bakkie 'n oordentlike skommel koets is. Die res van sy uitlatings kan ek nie hier vir julle noem nie DR JARACAL sal my "ban" van die site af. Dit het 'n paar Whiskey's gevat om Giela af te koel anders het hy my seer sekerlik "gepannelbeat"...
Maar ja die toets het die stoel ook met los hande geslaag. Ek is gemaklik dat hy baie goed werk. Kan nie aan nog ander toetse dink nie so ek is tevrede.

- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: VOERTUIG "RIG"
Freek
Lekker gekuier ander aand daar langs die Vaal. Thanks dat jy 'n draai gemaak het, man.
Manne, hierdie Freek het soveel vertroue in sy produk, hy het al glat 'n handelsmerk op sy stoel. Mooi Freek ons het meer van jou soort nodig.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: VOERTUIG "RIG"
Dankie Caller.
Ek moet eerlik wees 'n mens braai en kuier nogal lekker langs daai rivier, regtig waar 'n besonderse plekkie wat die oom daar het. Ek is huidiglik besig om 'n stoel vir 'n klient te voltooi, sal sodra die model klaar is, hopelik voor die einde van die week, vir julle foto's plaas. Hy lyk baie beter as my eerste prototiepe poging.
Ek is ook besig om 'n model te ontwerp met 'n ingeboude reostaat wat op die kragpunte werk, m.a.w jy gaan nie meer 'n reostaat op jou skiet lig benodig nie hy sit somaar klaar op die skiet tafel vas. Die jagter hoef dan nie sy hand op te lig om die lig, wat bo-op die teleskoop vas is, te werk nie. Die reostaat se verstelbare knoppie sit naby jou linker hand op die skiet tafel vir regs handige skuts, en naby die regterhand vir linkshandige skuts. So jy kan gemaklik die teiken deur jou teleskoop dophou terwyl die vuilbaard nader kom en terselfdertyd die ligsterkte helderder of dowwer stel. Die ander voordeel is dat die reostaat so gekoppel kan word dat dit meer as een kragpunt bedien. Hierdie model sal die vlag skip van probleem dier skietstoele wees, totdat ons weer iets verander en beter maak
Ek het nog nie amptelik die woord laat loop dat die stoel bemark word nie, maar sal binnekort afskop met hin advertensie op Jaracal.
Ek is ook besig om 'n model te ontwerp met 'n ingeboude reostaat wat op die kragpunte werk, m.a.w jy gaan nie meer 'n reostaat op jou skiet lig benodig nie hy sit somaar klaar op die skiet tafel vas. Die jagter hoef dan nie sy hand op te lig om die lig, wat bo-op die teleskoop vas is, te werk nie. Die reostaat se verstelbare knoppie sit naby jou linker hand op die skiet tafel vir regs handige skuts, en naby die regterhand vir linkshandige skuts. So jy kan gemaklik die teiken deur jou teleskoop dophou terwyl die vuilbaard nader kom en terselfdertyd die ligsterkte helderder of dowwer stel. Die ander voordeel is dat die reostaat so gekoppel kan word dat dit meer as een kragpunt bedien. Hierdie model sal die vlag skip van probleem dier skietstoele wees, totdat ons weer iets verander en beter maak
Ek het nog nie amptelik die woord laat loop dat die stoel bemark word nie, maar sal binnekort afskop met hin advertensie op Jaracal.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: VOERTUIG "RIG"
Is daar 'n probleem met "photobucket" ek wil foto's laai maar kom nie in nie... 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: VOERTUIG "RIG"
Freek,
Hy hak partykeer so bietjie vas as daar te veel traffic op hom is, gee maar kans, probeer weer later, of hou aan probeer, ek het so uur terug daar gaan loer, so ek twyfel of dit n' fout is.
Graham

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: VOERTUIG "RIG"
Freek
Ek mag seker nou nie so windgat soos jy wees oor my poging om 'n stoel te bou nie, maar is 'n groot ondersteuner van "doen dit jouself". Ek wil ook nie soos jy stoele vir ander manne bou nie, hulle kan maar self die hande 'n bietjie vuilmaak. So hier is my poging ter ondersteuning van die "doen dit jouself klub" - ek dink hy werk baie mooi!

Last edited by Louis102 on Sat Aug 01, 2009 2:29 pm, edited 1 time in total.
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: VOERTUIG "RIG"
Louis102,
Mooi man.... en dit "delivers the goods". Slim plan daarie ball joint en baie netjies gebou, en die bakkie ook.
Well done.
groete,
brits
Mooi man.... en dit "delivers the goods". Slim plan daarie ball joint en baie netjies gebou, en die bakkie ook.
Well done.
groete,
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: VOERTUIG "RIG"
Louis102
Mooi stoel die van jou. Het jy die ding op papier beplan voor jy hom gebou het? Ek soek daai plan asb
Ek dink die ouens wat so tyd terug 'n dagstoel gesoek het - HIER IS HY !!!
Waar is daardie geweer van jou gebou - of ten minste die kolf
Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: VOERTUIG "RIG"
Britsman & Christo
Dankie vir die komplimente!! Ek waardeer dit. Net jammer my "camo seat cover" was nog nie klaar nie - vroulief werk so bietjie stadig.
Hier op my plaas werk ons nie sommer van planne af nie. Jy kyk maar watse ysters is beskikbaar en dan begin sweis 'n man maar. Ek moet s? dat ek baie idees "gesteel" het (met die oog) by stoele wat ek hier op die forum gesien het. Ou Jakkie 735 se idees, ondervinding en stoele wat hy bou het my ook baie gehelp. So - ontwerpers planne is daar ongelukkig nie.
Daar is 'n ligter model wat ek as dagstoel gebruik. Een man kan hom op en af laai sonder 'n probleem en jy stoot hom sommer lekker op sy wiel as jy jou tegniek reg het en die terein dit toelaat. So ja, die potensiaal vir 'n dagstoel is daar. Die voordeel is dat jy kan lig as dit begin donker raak.
Die geweer is deur Francois Marais (bekende hier op die forum) se broer, Ernst Marais, gebou. Ek is seker Francois sal julle meer van die kolf kan vertel. Al wat ek oor die geweer te s? het is dat hy wonderlik groepeer, doodskiet en raakskiet! (en dat dit 'n .243 is natuurlik)
Wat ek miskien kan bys? vir die wat belangstel: die battery kan afgehaal word. Onder die wiel is 'n slip ring stelsel sodat jou ligte van die bakkie battery af kan werk. Ek dink egter die kwaliteit van jou beligting is beter as jy die drade so kort as moontlik hou en so min moontlik plek het waar jy krag kan verloor.
Wat nog lekker is, is die stoorplek binne die raam van die stoel. Daar is dekseltjies wat jy nie op die foto's mooi sien nie - plek waar die leesbril, handskoene, spaar roeper batterye, waterbotteltjie ens. knus inpas en geen lawaai maak en los rondskud nie. Voorts trek daardie wiel lekker styf op my bak vas en dien as 'n effense skokbreker vir die stampe en stote van die jagveld - tog staan daai stoel so stil soos jy hom wil h? as jy die voetbriek op die buiteband vastrap. Dan moet ek bys? dat die kar sitplek sag en gemaklik is en dat ek minder lyfseer na 'n aand se jag is. En as jy gatvol raak kan jy selfs die sitplek platslaan en 'n bietjie o? toemaak - ek hoef daardie opsie nog nie te gebruik het nie.
Vir die wat dit wil waag - moenie bang wees nie. Bou jou eie stoel. Dit bring ure se genot en baie selfbevrediging. En natuurlik iets om te doen as die weer vir jakkalsjag nie saamspeel nie.
Louis

Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: VOERTUIG "RIG"
Wel gedaan met die stoel my oom.
Sien oom weet hoe werk die winkel. Goed gedoen.
Ja3
Sien oom weet hoe werk die winkel. Goed gedoen.
Ja3
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: VOERTUIG "RIG"
Oom Louis! Dit lyk na hin werkbare stoel daai, ek stem saam met jou die beplanning en self bou verskaf nogal goeie tyd verdryf. Lyk sommer hy werk al klaar van die begin af reg met kat wat aan bakkie hang. 
Daai stoel van jou is nie minder windgat as myne nie... in teen deel ek dink ons moet hulle die "windgat" skietstoel reeks doop
Wel gedaan dit is 'n mooi stoel daai.