Die servers waarop Jaracal hardloop word vannaand ge-reboot vanaf 8pm tot 12am.
Jaracal sal tydelik van die lug afwees.
Jammer oor die ongerief.
Groete
Heinrich
Servers Reboot vannaand vanaf 8pm
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Servers Reboot vannaand vanaf 8pm
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3623
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Servers Reboot vannaand vanaf 8pm
Sal my vrou nie bly wees nie 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Servers Reboot vannaand vanaf 8pm
En myne...
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2952
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Servers Reboot vannaand vanaf 8pm
Julle manne is fyn...
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Servers Reboot vannaand vanaf 8pm
Dankie vir almal wat moeite doen!
