Knaldemper met ingeboude brake.

projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Knaldemper met ingeboude brake.

Post by projagter »

Enige kennis en ondervinding van produkte beskikbaar?? ondervinding, aanbevelings en kommentaar vir nuwe aankoop sal waardeer word.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by ruaanb »

GunWarrior sin gebruik ek op my 300wsm. Sal weer met dieselfde vervang.
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by projagter »

dankie Ruaan. met ingeboude brake? Volgens jou oordeel hoe effektief tov werklike klankdemp en terugskop. Vinnig gekyk op internet -- hou van wat ek sien veral die uitmekaarhaal.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by ruaanb »

Korrek het ook die external brake op. Ek kan hits op gonge spot en mis skote ook.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by ruaanb »

Pm my jou nr dan kyk ek of ek die recoil video nog het dan stuur ek vir jou.
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by projagter »

sal bakgat wees. Dankie.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by Gian_dP »

Sekondeer Gunwarrior. Ek een op 300WM, baie tevrede. Sustac ook baie goed, maar meer as dubbel die prys.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by projagter »

Gian, met of sonder eksterne brake?
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by projagter »

Gian, met of sonder eksterne brake? Wie in kaap het hom vir jou opgesit.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by Gian_dP »

projagter wrote:Gian, met of sonder eksterne brake? Wie in kaap het hom vir jou opgesit.
Met ouer generasie "sound diffuser" voor op, het hom voordat hulle voorste break gehad het. Ek het wel Shorty met voorste break wat ek op 243 gebruik, werk ook baie goed.

Geoffrey Barrabal by Wildman Cape Gate het al die snywerk vir skroefdraad gedoen.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by projagter »

dankie. soek so iets vir kleinkinders wat wil saamskiet.
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 611
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by Klein Chris »

Recoil reaper het muzzle brake voor. Werk lekker op 30-06 en 375.
Loer bietjie na accurate arms se knaldemper. Daar is n video op die web site waar n 300win mag skiet met verskillende knaldempers
Skiet bly maar lekker
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by projagter »

dankie Chris. Kan jy my miskien die video se web verw gee.
User avatar
Albertdwk
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by Albertdwk »

Projagter,

Daar is baie wat integral brakes insit in silencers. Dink die meeste is genoem en daar kan seker nog bykom. Warrior, Sustac, Recoil reaper, Terminator

Ek het op die mense hieronder se Night Fury db#2
besluit. Hul het letterlik 'n opsie vir elke doel. Ek wou 'n kompakte een hê wat nie soos 'n coke blik op die dun loop lyk nie. Het toe integral en 'n large brake bygesit as iemand skiet wat nie hou van skop nie. Maar jy kan hom customize soos jy will, kan brake afhaal en terugsit. Een voordeel ook van hul is dat jy jou thread insert kan verander, so as jy na 'n ander geweer toe gaan met dieselfde kaliber ruil jy hom teen minimale koste en jy skiet verder. Kyk gerus

https://www.bbg.engineering/

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk

projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by projagter »

Dankie Albert sal kyk.
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 611
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by Klein Chris »

projagter wrote: Mon Apr 12, 2021 6:46 am dankie Chris. Kan jy my miskien die video se web verw gee.
www.accuratearms.co.za
Skiet bly maar lekker
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by projagter »

Chris. video nie baie duidelik. maar mens kry die idee. dankie. Wat kos sy dempers.
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 611
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by Klein Chris »

Ek dink in die omgewing van R2800
Skiet bly maar lekker
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by projagter »

dankie Chris
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by Capt. Yoda »

Waar kan ek so jag babygrow kry?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by joe rocket »

Ek pos vir jou n pienke.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by projagter »

Wat het hierdie baby grow storie met hierdie post te doen???????????
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by projagter »

Klein Chris wrote: Tue Apr 13, 2021 3:34 am Ek dink in die omgewing van R2800
Chrtis
het jyself een en op welke kaliber.

Dankie
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 611
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by Klein Chris »

Die knaldemper is op my swaer se 303. Vandag gaan skiet vir die eerste keer. Die demper tem die 303 in beide knal en terug skop. Dit is of die geweer beter groepeer ook. Op 50m het my swaer n 15mm groep geskiet met self gelaaide 174gr Hornady Interlocks. Die geweer smit het n toets papier saam gestuur met 2 skote op 100m met 150gr pmp bruin boks fabrieks rondtes. Groep was +- 20mm
Skiet bly maar lekker
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Knaldemper met ingeboude brake.

Post by projagter »

Dankie Chris
Sal beslis na hom ook kyk. So lyk my die vier wat ek moet vergelyk is : Warrior, Night Fury, Accurate arms en Recoil Reaper.
Last edited by projagter on Sun Apr 25, 2021 5:54 am, edited 2 times in total.
Post Reply