7mm Saum
-
Ajviljoen260rem
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
7mm Saum
Hallo,
Vir die manne wat bg skiet, watter lengte is Tpl(COAL) met swaar pitte(180-190 Berger)??
Dit gaan seker nou weer oor persoonlike voorkeur gaan, maar kom ons kyk,
Bat?
Defiance?
Borden?
hoekom sê jy so??
As ons kyk na 180 Berger, in watter lengte loop sal jy optimale spoed kry? Hoeveel fps?
Groete Adriaan

Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 7mm Saum
26 inch barrelAjviljoen260rem wrote: Sat Apr 17, 2021 8:44 pm Hallo,
Vir die manne wat bg skiet, watter lengte is Tpl(COAL) met swaar pitte(180-190 Berger)??
Dit gaan seker nou weer oor persoonlike voorkeur gaan, maar kom ons kyk,
Bat?
Defiance?
Borden?
hoekom sê jy so??
As ons kyk na 180 Berger, in watter lengte loop sal jy optimale spoed kry? Hoeveel fps?
Groete Adriaan
Reloder 26
POTENTIALLY 2900 fps
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: 7mm Saum
Vir lang afstand gong skiet sal ek soos volg gaan.
Bat enkelskoot aksie.
30” 1:9” loop vir die Berger 184’s
Met daai sal jy die 184’s teen 2950fps kan skiet met die regte kruit.
Dis baie naby aan wat die F-klas manne gekies het vir die 2023 wêreld kampioenskappe. Dit is n dodelike kombinasie.

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 7mm Saum
Enige een van daai drie aksies sal perfect werk - Baie manne oorsee skuif nou Borden toe.
Onthou net as jy hom wil Skiet soos Simon hierbo noem (en dit is soos Simon noem waar baie f klas skuts hom skiet) gaan jy so 1200 skote akkuraat skiet en Dan of herkamer of nuwe loop opsit.
Onthou net as jy hom wil Skiet soos Simon hierbo noem (en dit is soos Simon noem waar baie f klas skuts hom skiet) gaan jy so 1200 skote akkuraat skiet en Dan of herkamer of nuwe loop opsit.
-
Ajviljoen260rem
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Re: 7mm Saum
Drenalinjunkie wrote: Sun Apr 18, 2021 2:52 pm Vir lang afstand gong skiet sal ek soos volg gaan.
Bat enkelskoot aksie.
30” 1:9” loop vir die Berger 184’s
Met daai sal jy die 184’s teen 2950fps kan skiet met die regte kruit.
Dis baie naby aan wat die F-klas manne gekies het vir die 2023 wêreld kampioenskappe. Dit is n dodelike kombinasie.
Simon,
Dit gaan verkieslik n aksie wees met mag, watter model se jy??
Groete Adriaan
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: 7mm Saum
Adrian, ek het n Bat Model M - 338LMAI en dan n Bat Model B wat nog n 6.5x55AI gaan word. As jy magfeed soek kyk dan na die Defiance Deviant. Dis ook fantastiese aksies.
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: 7mm Saum
Watokal gekies word, bly asb by n ware medium lengte askie as die plan is om (betroubaar) uit n mag te voer.
Laat vaar die idee dat 'short action' in die ontwerp se naam gevind word. Met die regte koele en die regte kamer dimensies sal n 180g klas koeel maklik anderkant 3.150" base to tip wees.
Defiance se XM aksies is nommerpas en MDT mags behoort reg vir daai te wees voor jy jou lisensie in die hand het.
Ps..dis n incredible kaliber
Groete

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7988
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 7mm Saum
Ek gaan nou nie sê dat n Howa aksie sal werk nie maar dit sal. Indien jy nou die pryse van al daai aksies uitgevind het en dit was dalk aan die rowwe kant kan jy dalk n Tikka T3 aksie ook oorweeg. Selfs met n Bix&Andy sneller behoort jy goedkoper weg te kom.
Voor jy n aksie kies besluit ook watse kolf/chassis jy wil gebruik en watse sneller want dit kan jou aksie keuse beïnvloed of andersom.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Voor jy n aksie kies besluit ook watse kolf/chassis jy wil gebruik en watse sneller want dit kan jou aksie keuse beïnvloed of andersom.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Ajviljoen260rem
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Re: 7mm Saum
Dankie vir die reply manne. Ons wag nog in spanning vir pryse.
Arnold ek hoor wat jy sê, n man sal maar net langer moet spaar dan
Sal mcmillan a5/a3 of iets soorts gelyk wees.
Arnold ek hoor wat jy sê, n man sal maar net langer moet spaar dan
Sal mcmillan a5/a3 of iets soorts gelyk wees.
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7988
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 7mm Saum
Dan kyk jy na n lekker pakkie 
Aksie en sneller: R35k en opwaarts
McMillan kolf: R25k en opwaarts
Bottom metal en magesyn: +-R5k
Loop en geweersmid: +-R15k
So jou begroting moet iewers anderkant R80k wees.
Bederf jouself jou rowwe black-sam
Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Aksie en sneller: R35k en opwaarts
McMillan kolf: R25k en opwaarts
Bottom metal en magesyn: +-R5k
Loop en geweersmid: +-R15k
So jou begroting moet iewers anderkant R80k wees.
Bederf jouself jou rowwe black-sam

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Ajviljoen260rem
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Re: 7mm Saum
My broer het my verlede week gevra, wat dink ek sal soo pakkie n man kos?
Ekt gereken soo 75k, maar dis met kolf wat bietjie goedkoper is.
N man se gat jeuk, waneer dit eintlik nie moet moet juk nie!
Groete
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: 7mm Saum
Hou maar net die doppie ook in jou agterkom wanneer jy n reamer bestel.
Ek noem dit maar net sodat jy nie kan sê ek het jou nie gesê nie.
https://shermanwildcatcartridges.com/7-ss
Ek noem dit maar net sodat jy nie kan sê ek het jou nie gesê nie.
https://shermanwildcatcartridges.com/7-ss
-
Ajviljoen260rem
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Re: 7mm Saum
Kallie,
Ekt hom al baie bekyk, vraag is as die manne praat van nuwe loop opsit op saum na 1200 skote met daai spoed wat sal die ss nie dan met loop maak nie?? Ek weet glad nie dis hoekom ek nou vra!
Ekt hom al baie bekyk, vraag is as die manne praat van nuwe loop opsit op saum na 1200 skote met daai spoed wat sal die ss nie dan met loop maak nie?? Ek weet glad nie dis hoekom ek nou vra!
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: 7mm Saum
Ja nee, hierdie game laat golf en rubberducks goedkoop lyk.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13511
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 7mm Saum
My kortgat bles loverboy da in die kaap het vir "ons" darem n 7SS reamer gekry vir wanner my gat ook weer begin juk maar soos ek vir hom gese het onthou jy tree nou die F1 klas in daar is nie meer dinge soos 2500/3000 skote met n loop nie. As jy die game wil speel met die tiepe kalibers is jy gelukkig as jy hom hard druk en die loop hou lank. Baie hang natuurlik af van jou game wat jy wil speel ook, as jy n top Fklas skut is gaan jy daai loop af haal voor n 1200 skote want daar is n kans dat hy jou by nationals of n groot comp gaan drop, as jy 1.2moa staal plate op 1000m skiet gaan jy heel moontlik by 2000 skote uit kom as jy hom vermoor nie. Die Sherman is n bitter lekker dop ons wou hom al jare terug doen maar ou Rich Sherman wou niks weet van reamers verkoop as jy nie n boeing vol doppe en ander stront ook by hom koop nie koop nie gelukkig verkoop Herme nou doppe en kan reamers kry so dit is n lekker opsie, ek weet Chrisjan het ook n ontwerp wat baie soos die Sherman is maar wat gegear is om mooi met Somchem se kruit te werkAjviljoen260rem wrote: Thu Apr 22, 2021 12:09 pm Kallie,
Ekt hom al baie bekyk, vraag is as die manne praat van nuwe loop opsit op saum na 1200 skote met daai spoed wat sal die ss nie dan met loop maak nie?? Ek weet glad nie dis hoekom ek nou vra!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 7mm Saum
Siebie ek dink jy is maar net 5cm langer as ek. Wat lekker is van Herme se doppe is dat die doppe klaar voorberei en gevuur vorm is volgens reamer se spesifikasies. Dit is ook ADG brass. Vlamgatte en nekke is ook ook reeds geskil dus hoef jy net te laai en te skiet. As jy n F1 kar ry ry jy hom 320km/h en nie 220km/h. Mr. Sherman het n lekker paar kalibers. Soos arnold hier bo noem maak jou reg vir n paar sente uitgee. Maak maar reg vir n 100 K en dan nog 10k vir doppe matryse koele en kruit. Wanneer die roer klaar is moet sy nog glase ook kry.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 7mm Saum
Saum/SS is n goeie keuse as jy van scratch af begin. Ek het die Shehane roete gegaan en is baie gelukkig met hoe die geweer skiet.
As ek soos jy van 0 af begin het sou ek maak soos Simon en Jan S se. daai 2930-2950 met n pointed 184 gaan jou verbaas as jy hulle eers op papier begin sit.
Ek het weg beweeg van die hout kolf af en die chassis(Plaas hek soos my groot vriend Eugene hom noem) roete gegaan en ek is meer as gelukkig.
Tip wat ek wens ek het lankal geweet:
Kies jou koeël en spoed waarteen jy hom wil skiet en dan besluit jy op die dop wat die naaste aan perfek kom met sy ontwerp/druk hantering en en. As jy klaar op die Saum besluit het, het jy nie n fout gemaak nie dit is n baie goeie keuse.
Sterkte met die kop krap en moet nie vir Joe Rocket luister nie want hy luister nie vir ander mense nie dan sukkel hy

Sent from my iPhone using Tapatalk
As ek soos jy van 0 af begin het sou ek maak soos Simon en Jan S se. daai 2930-2950 met n pointed 184 gaan jou verbaas as jy hulle eers op papier begin sit.
Ek het weg beweeg van die hout kolf af en die chassis(Plaas hek soos my groot vriend Eugene hom noem) roete gegaan en ek is meer as gelukkig.
Tip wat ek wens ek het lankal geweet:
Kies jou koeël en spoed waarteen jy hom wil skiet en dan besluit jy op die dop wat die naaste aan perfek kom met sy ontwerp/druk hantering en en. As jy klaar op die Saum besluit het, het jy nie n fout gemaak nie dit is n baie goeie keuse.
Sterkte met die kop krap en moet nie vir Joe Rocket luister nie want hy luister nie vir ander mense nie dan sukkel hy

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13511
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 7mm Saum
Rocket sit met n Reamer en doppe vir n ander kaliber en hy weet nou nog nie wat hy bou nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 7mm Saum
OCapt. Oblivious wrote: Fri Apr 23, 2021 7:42 am Rocket sit met n Reamer en doppe vir n ander kaliber en hy weet nou nog nie wat hy bou nie
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 7mm Saum
Glad nie verbaas nieCapt. Oblivious wrote:Rocket sit met n Reamer en doppe vir n ander kaliber en hy weet nou nog nie wat hy bou nie

-
Ajviljoen260rem
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Re: 7mm Saum
Kan iemand n vergelyking hier plaas vir my van die twee nl 7saum en 7ss asb.
Sê maar altwee het 27” lope en gooi n 180eldm.
Spoed?
Looplewe?
Dop pryse en soort?
As mens van Herme se doppe wil gebruik vir die ss moet mens sy spesifieke reamer gebruik?
Enige ander inligting wat ek moet weet?
Groete Adriaan
Sê maar altwee het 27” lope en gooi n 180eldm.
Spoed?
Looplewe?
Dop pryse en soort?
As mens van Herme se doppe wil gebruik vir die ss moet mens sy spesifieke reamer gebruik?
Enige ander inligting wat ek moet weet?
Groete Adriaan
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13511
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 7mm Saum
6 van die een en half dosyn van ander een. Dink aan die SS as n ackley so jy gaan hom harder kan skiet voor jy druk sien, natuurlik hoe vinniger jy gaan hoe vinniger gaan jy na nuwe komponente moet begin kyk.Ajviljoen260rem wrote: Fri Apr 23, 2021 10:00 pm Kan iemand n vergelyking hier plaas vir my van die twee nl 7saum en 7ss asb.
Sê maar altwee het 27” lope en gooi n 180eldm.
Spoed?
Looplewe?
Dop pryse en soort?
As mens van Herme se doppe wil gebruik vir die ss moet mens sy spesifieke reamer gebruik?
Enige ander inligting wat ek moet weet?
Groete Adriaan
Sherman het n “standaard” reamer wat hy gebruik en verkoop wat goed werk met 168gr tot 180gr koels en dan kan jy custom reamers bestel, ek glo Herme se doppe is op die standaard reamer gespec maar al verskil sal moontlike die nek wande en natuurlil die freebore van die kamer wees die res gaan die doppe tog selfde uit kom
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.