Knaldemper met ingeboude brake.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Wat is jul ondervinding van die sustac in vergelyking met bogenoemde aanbevelings.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Sustac het beslis die mees indrukwekkende ( sinvolle ) toetsmetode en video daarvan -- maar dit is al 3 jaar oud en tegnologie staan nie stil nie
?? Wonder hoekom die sustac eienaars so stil is?
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Ek het 3 recoil reapers, 375 Ruger / 30-06 en 308.
Op al die bogenomede werk die CMG uitstekend en sal weer die selfde roete gaan.
Op al die bogenomede werk die CMG uitstekend en sal weer die selfde roete gaan.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Die sustac, is die stilste en vat die meeste recoil weg... dit gesê as ek weer koop sal ek hom nie oorweeg nie asgv die prys.
My kop staan deesdae warrior toe as die silencer n brake moet by he. (Lees waarde vir geld)
Voor ek gekruisig word, dit is my opinie, gevorm op persoonlikke ervaring.
Sent from my iPhone using Tapatalk
My kop staan deesdae warrior toe as die silencer n brake moet by he. (Lees waarde vir geld)
Voor ek gekruisig word, dit is my opinie, gevorm op persoonlikke ervaring.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Klein Karoo. Iets wat tevredenheid bied op die 3 kalibers moet beslis oorwweg word. Ons soek juis demper vir 308 vir kinders se skietslag.
BeesB. Ek hou baie van wat ek sien en lees van die Sustac -- maar die prys het gemaak dat ek nog weglê en verder kyk vir waarde vir geld. Netso. Hier word niemand gekruisig nie -- soek mos net persoonlike gevoel en tevredenheid.
Heel paar manne wys duim vir die warrior. EN AS hy nie break moet hê nie wat dan?
BeesB. Ek hou baie van wat ek sien en lees van die Sustac -- maar die prys het gemaak dat ek nog weglê en verder kyk vir waarde vir geld. Netso. Hier word niemand gekruisig nie -- soek mos net persoonlike gevoel en tevredenheid.
Heel paar manne wys duim vir die warrior. EN AS hy nie break moet hê nie wat dan?
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Accurate arms het bygekom as moontlikheid. Hou van hul afrikaans op hul web en nog mooi vrou ook.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Ek gebruik Gunwarrior met n internal en external brake op altwee my komp gewere(.338 AI & 7mm Shehane) en is baie tevrede!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Sonder n brake raak die lys van moontlikhede en opsies baie langer, stem sou nogsteeds vir Warrior gaan, maar dit hang af van baie faktore.projagter wrote:Klein Karoo. Iets wat tevredenheid bied op die 3 kalibers moet beslis oorwweg word. Ons soek juis demper vir 308 vir kinders se skietslag.
BeesB. Ek hou baie van wat ek sien en lees van die Sustac -- maar die prys het gemaak dat ek nog weglê en verder kyk vir waarde vir geld. Netso. Hier word niemand gekruisig nie -- soek mos net persoonlike gevoel en tevredenheid.
Heel paar manne wys duim vir die warrior. EN AS hy nie break moet hê nie wat dan?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Daar is beslis baie faktore soos jy sê -- stem. Maar wil klank en terugskop vermindering teenBeesBreet wrote: Sun Apr 25, 2021 8:55 am
Sonder n brake raak die lys van moontlikhede en opsies baie langer, stem sou nogsteeds vir Warrior gaan, maar dit hang af van baie faktore.
n prys as hoof gebruiksrede en wegspring stel. Daarna sal ek dan na grootte, gewig, looks ens. ens. kyk.
Wat prys betref -- 'n duisend of wat die kant of daardie kant toe sal nou nie so vreeslik saak maak nie maar dan moet dit darem resultaat geregverdig wees.
dankie
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Op daardie twee menere sal die full monty beslis die regte keuse wees. Die feit dat die eksterne brake gebruik kan word soos nodig is belangrike punt. My gedagte gaan nogal in daardie rigting. Wat maak die eksterne brake aan die klank.jankraay wrote: Sun Apr 25, 2021 7:08 am Ek gebruik Gunwarrior met n internal en external brake op altwee my komp gewere(.338 AI & 7mm Shehane) en is baie tevrede!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
dankie.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
'n Vriend maak gister die stelling: "mens moet maar mooi besluit oor 'n knaldemper, want daar word meer eerstekeer knaldempers verkoop wat nie aan die verwagting voldoen nie as wat verkoop word wat wel aan die verwagting voldoen. En baie is tevrede omdat hulle nie van beter weet nie."
Bekvol??
Bekvol??
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Hang af waarna jy verwys. Die is verseker nie Warren se 1ste KD nie en ek het al Aimzonic, Hog en Oryx gebruik maar nie een van hulle kom naby die Warrior nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Ek dink hy verwys na eerste knaldemper wat 'n skut aankoop -- sonder huiswerk en praktiese vergelyking -- wat dan wanneer gebruik word nie aan die verwagting voldoen nie. Ekself het al twee dempers, op aanbeveling van slim guntiffie gekoop, redelik vinnig afgehaal.
Die Warrior lyk my verdien paar regmerke.
Enige kennis van Accurate Arms se produk??
ek luister graag.
Die Warrior lyk my verdien paar regmerke.
Enige kennis van Accurate Arms se produk??
ek luister graag.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Ek sal laat iemand daai fotos kom opsit van daai KD dan besluit jy maar self. Ek is nie bereid om my geld op so iets te spandeer nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Die Oryx manne is doodstil????
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Moet ons nie Trueworx ook oorweging gee nie?
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Enige tyd japrojagter wrote:Moet ons nie Trueworx ook oorweging gee nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Ek vind net nêrens inligting oor die Trueworx soos met die ander nie??jankraay wrote: Mon Apr 26, 2021 9:26 amEnige tyd japrojagter wrote:Moet ons nie Trueworx ook oorweging gee nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Hi Projagter
Het jy al n' besluit gemaak van wat jy gaan gebruik? Ek wil self een aanskaf, maar sukkel om n' besluit te maak tussen die Recoil Reaper en die Warrior
Het jy al n' besluit gemaak van wat jy gaan gebruik? Ek wil self een aanskaf, maar sukkel om n' besluit te maak tussen die Recoil Reaper en die Warrior
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Chris. Die Recoil Reaper is toe die keuse -- persoonlike aandag en reaksie op vrae deur die vervaardiger het deurslag gegee.
Wagtyd van 12 weke.
Wagtyd van 12 weke.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Dankie, ek het toe ook in tussen my bestelling in gesit vir n' Recoil Reaper.projagter wrote: Sat May 29, 2021 3:42 pm Chris. Die Recoil Reaper is toe die keuse -- persoonlike aandag en reaksie op vrae deur die vervaardiger het deurslag gegee.
Wagtyd van 12 weke.
Groete
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Het jy al joune gekry en wat is jou bevinding??Chris (vdB) wrote: Sat May 29, 2021 5:48 pmDankie, ek het toe ook in tussen my bestelling in gesit vir n' Recoil Reaper.projagter wrote: Sat May 29, 2021 3:42 pm Chris. Die Recoil Reaper is toe die keuse -- persoonlike aandag en reaksie op vrae deur die vervaardiger het deurslag gegee.
Wagtyd van 12 weke.
Groete
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Ek wag nog vir hom, sal eers einde Julie hom kry. Het jy joune al gekry?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Ek verseker julle. Julle gaan nie teleurgesteld wees met die recoil reaper nie. Puik stukkie tegnologie teen 'n billike prys.