Ek het hierdie vol blik kruit by 'n vriend gekry en hoop om meer uit te vind daaroor.
Ek sien die fynskrif dui aan dit is deur Somchem vervaardig in 1979. Daaruit lei ek af dat die kruit herverpak en bemark is, en 'n ekwivalent van 'n bestaande Somchem kruit?
Die kruit is baie fyn, miskien iets soos MP200?
Laat weet gerus en gesels ook sommer oor Musgrave se ander planne, ek het bv. ook 'n paar Musgrave 30-06 patrone, met hul eie headstamps nogal.
Groete
Johan
Musgrave Magna Dryfkrag MS2
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Musgrave Magna Dryfkrag MS2
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Musgrave Magna Dryfkrag MS2
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Musgrave Magna Dryfkrag MS2
Dit is maar basies dieselfde as MS200. Ek het 'n soortgelyke blik gehad van 1976, net MP2 en dit het perfek gewerk met MP200 data in my pistool.
Groetnis!
Groetnis!
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Musgrave Magna Dryfkrag MS2
Daardie jare (1970's) was Musgrave, Somchem, Swartklip (.22 en haelpatrone), LIW en PMP almal Krygkor filiale gewees. Musgrave was die kommersiele arm gewees, alle kommersiele produkte wat die ander Krygkor filiale vervaardig het, is deur Musgrave bemark en versprei. Dit het later verander, toe kon elke filiaal sy eie produkte bemark en versprei.
Die Musgrave patrone waarvan jy praat, is deur PMP vanaf Hirtenburg in Oostenryk ingevoer en getoets, maar deur Musgrave bemark en versprei.
Die MS2 in jou fotos is dieselfde as MS200, indien dit goed geberg was, kan jy dit met die huidige MS200 laai data gebruik, begin egter by die begin ladings.
Sent from my SM-A125F using Tapatalk

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Musgrave Magna Dryfkrag MS2
Jammer vir die hijackswc-tr wrote: Tue Apr 27, 2021 1:01 pm Daardie jare (1970's) was Musgrave, Somchem, Swartklip (.22 en haelpatrone), LIW en PMP almal Krygkor filiale gewees. Musgrave was die kommersiele arm gewees, alle kommersiele produkte wat die ander Krygkor filiale vervaardig het, is deur Musgrave bemark en versprei. Dit het later verander, toe kon elke filiaal sy eie produkte bemark en versprei.
Die Musgrave patrone waarvan jy praat, is deur PMP vanaf Hirtenburg in Oostenryk ingevoer en getoets, maar deur Musgrave bemark en versprei.
Die MS2 in jou fotos is dieselfde as MS200, indien dit goed geberg was, kan jy dit met die huidige MS200 laai data gebruik, begin egter by die begin ladings.
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Interessante inligting, dankie! Wat was Polaris se Musgrave konneksie? Ek het nog 'n paar van hierdie .22Lr patrone...
Mooi aand!
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Musgrave Magna Dryfkrag MS2
Polaris niks met Musgrave te doen nie.
Swartklip het n Europese bestelling gehad vir .22 Std snelheid ammo, met Polaris as die "brand name". Die bestelling is later opgeskort, oorblywende ammo toe in RSA verkoop, met brand name, verpakking en al.