Help met Zero van 'n windbuks scope
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Help met Zero van 'n windbuks scope
Ek het 'n Diana 56 Target hunter in 177 cal. Ek het 'n nuwe Vector optics teleskoop op die geweer gemonteer op Hawke meduim ringe. Maar my elevasie vir die teleskoop het opgeraak en ek skiet 3 duim laag op 10 meter en omternt dieselfde afstand laag op 20 meter. Ek vermoed daar is fout met die scope want hy het dowwe kolle aan die buitenste rant van die lens as mens deur die scope kyk en ek kry nie die parralax lekker gestel nie. Maar ek is baie onnosel wat windbukse aanbetref so miskien doen ek iets verkeerd, sal hoer ringe help? Die geweer skiet ongelooflik en het 5 skote op 10 meter amper deur een gat geskiet met min moeite en ek is 'n gemiddelde skut. Julle manne wat air rifles ken help asb!!!
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Help met Zero van 'n windbuks scope
Ek het selfde oorgekom Ek het tans shims in op my windbuks teleskoop, die probleem is die afstande waarop gezero word is baie kort of dis wat aan my verduidelik is.
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: Help met Zero van 'n windbuks scope
Dankie Alec
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Help met Zero van 'n windbuks scope
Ek zero op 50 en mik laag nader
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 611
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Help met Zero van 'n windbuks scope
Soos Alec genoem het sit n shim in. Springers is hard op n teleskoop, breek dit baie vinnig. As die windbuks sub 12 voet/pond maw 8.44gr stadiger as 800vps skiet behoort die teleskoop langer te hou. Kyk na Hawke se Airmax reeks. Kry n teleskoop met n lekker groot vergroting
In my beskeie opinie is die .177 n 50 meter geweer. Zero die geweer op 25m. Gebruik n program so chairgun om jou teleskoop se klieks uit te werk vir verskillende afstande van 9 tot 50 meter
My .177 PCP hardloop n 8.44gr JSB teen 760vps. Zero is 25m. Afstande tussen 20 en 29 meter stel ek niks nie. Teleskoop stel in 1/8. Op 50m is stel ek 46 klieks en op 9m 60 klieks
In my beskeie opinie is die .177 n 50 meter geweer. Zero die geweer op 25m. Gebruik n program so chairgun om jou teleskoop se klieks uit te werk vir verskillende afstande van 9 tot 50 meter
My .177 PCP hardloop n 8.44gr JSB teen 760vps. Zero is 25m. Afstande tussen 20 en 29 meter stel ek niks nie. Teleskoop stel in 1/8. Op 50m is stel ek 46 klieks en op 9m 60 klieks
Skiet bly maar lekker

