Rudolph 5-25x50 T3 iR Kruishaar MOA afmetings
-
Niela
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Thu Jan 17, 2019 1:31 pm
Rudolph 5-25x50 T3 iR Kruishaar MOA afmetings
Is daar dalk enigiemand hier op die forum wat die MOA afmetings vir ‘n Rudolph T3 iR kruishaar op 5-25x50 teleskoop ken? Ek is onseker wat die MOA intervalle tussen die verskillende “hold over” strepies is en kry nie enige info hieroor op die Internet nie. Sover ek weet is die teleskoop SFP en die kruis MOA (?), Turrets stel definitief in 1/4 MOA ... Mens kan sekerlik vir Rudolph optics skryf om uit te vind, maar as daar iemand op die forum is wat kan help sal dit net “makliker” wees ...
“There probably is no such thing as the perfect all-rounder.
After all, who wants to own only one gun?!”
After all, who wants to own only one gun?!”
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Rudolph 5-25x50 T3 iR Kruishaar MOA afmetings
Ek kan verkeerd wees, maar so vêr ek weet is dit 1 MOA op 20x vergroting.