Goeie dag almal.
Ons in opsoek na 'n jong man met 'n passie vir jag en die buite lewe om as 'n voorraad beheerder/ stoorman te werk by ons nuwe Guns and Bows wholesale depot in Centurion.
Kontak my gerus per e-pos vir meer inligting by Dominus@gunsbows.co.za/ Dominusvanbiljon@ymail.com
Vriendelike groete.
Dominus.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Guns and Bows Centurion werksgeleentheid.
-
DominusVB
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue Jun 01, 2021 12:39 pm
