Leer/Leather Werk
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Leer/Leather Werk
Gewone leer gaan nie hou nie!
Stuurwiel kry baie son daarom moet dit leer wees wat UV behandel is. Iets soos wat die motorfiets sitplekke van gemaak word.
Stuurwiel kry baie son daarom moet dit leer wees wat UV behandel is. Iets soos wat die motorfiets sitplekke van gemaak word.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Leer/Leather Werk
Ken jy iemand met 'n motorfiets wat vir my die sitplek sal gee vir 'n toetslopie?Viking wrote: Tue May 04, 2021 8:30 pm Gewone leer gaan nie hou nie!
Stuurwiel kry baie son daarom moet dit leer wees wat UV behandel is. Iets soos wat die motorfiets sitplekke van gemaak word.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Hier is weer bietjie "eye candy"
.......het toe besluit om in 'n klein cheapy laser engraver te bele' sodat dit makliker is om bv. name en prentjies op die leer te sit.
Die sleutel hours gan 'n lekker advertensie medium wees vir veral besighede, (hoop ek) want dit is tog iets wat 'n ou nie sommer net in 'n laai gan gooi nie maar eerder benut.
Die skoen/stewel beskermers is vir motorfiets ryers...hierdie klient wou opsluit 'n leer bantjie en gespe onderaan he' maar dink ek sal meer hou van 'n rekband en velcro.
Die belde het vreeslik mooi gekom en die vriend van my het met taamlike ou brass gespes, wat aanvanklik vreeslik aangepak en dof was, by my aangekom en gevra vir bietjie "magic" .....die mans beld is 'n dubbel laag (so 6mm dik) wat met die hand gestik is deur sy volle lengte....dink hulle sal nou weer kan hou tot 'n nuwe generasie hulle ook kan wardeer en benut ........

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Leer/Leather Werk
Netjies Johan dit lyk goed.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Leer/Leather Werk
Bitter mooi!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Dankie manne, ek wardeer baie !!
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Die ouer Buffalo River jagmes kry toe so 'n snazzy nuwe baaitjie .....die ou is oppad Texas toe
Dit was noggal lekker om weer ietsie kreatief te doen.
Dit was noggal lekker om weer ietsie kreatief te doen.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Leer/Leather Werk
Baie mooi gedoen!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
net so bietjie "eye candy" want dit is mos klein Saterdag 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Leer/Leather Werk
Daai is regtig baie netjies maar Chivas is darem maar n 11.1.11 Whisky jongjdpretorius wrote: Wed Jun 23, 2021 12:53 pm net so bietjie "eye candy" want dit is mos klein Saterdag![]()
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
'n skuim koppie bly altyd topsCapt. Oblivious wrote:Daai is regtig baie netjies maar Chivas is darem maar n 11.1.11 Whisky jongjdpretorius wrote: Wed Jun 23, 2021 12:53 pm net so bietjie "eye candy" want dit is mos klein Saterdag![]()

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Leer/Leather Werk
Vir wat dit is is Chivas glad nie sleg vir die prys nie hoor.Capt. Oblivious wrote: Wed Jun 23, 2021 1:41 pmDaai is regtig baie netjies maar Chivas is darem maar n 11.1.11 Whisky jongjdpretorius wrote: Wed Jun 23, 2021 12:53 pm net so bietjie "eye candy" want dit is mos klein Saterdag![]()
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Leer/Leather Werk
Jd jy maak nie mooi nie!jdpretorius wrote: Wed Jun 23, 2021 12:53 pm net so bietjie "eye candy" want dit is mos klein Saterdag![]()
Daai laser werk oortyd - ek is groen van jaloesie
Wys maar net weer as jy dit het dan het jy dit STERK - gaan GROOT, want ek gaan sommer net huistoe!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Dankie manne.....ja, dis bietjie stillerig op die oomblik so nou kan ek weer met nuwe ontwerpe speel.
....en daar val n R&R nou lekker op die ys
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
....en daar val n R&R nou lekker op die ys

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Dit was tyd om die sakkies se vorm 'n bietjie te opgradeer met 'n klein verandering ....laat weet asb. wat julle dink
Ek werk ook aan 'n plan om 'n effe goedkoper/sak-pas model te maak wat waarskynlik bietjie minder van die fyn afwerking (wat nogal tyd vat) gaan he'
Daar is 'n ander idee wat ook in my kop broei om 'n leer kassie te maak wat 20 rondtes vat .....maar twyfel bietjie oor hoe gewild dit sal wees.....sal graag van julle wil hoor, ook vir vars idees
Ek werk ook aan 'n plan om 'n effe goedkoper/sak-pas model te maak wat waarskynlik bietjie minder van die fyn afwerking (wat nogal tyd vat) gaan he'
Daar is 'n ander idee wat ook in my kop broei om 'n leer kassie te maak wat 20 rondtes vat .....maar twyfel bietjie oor hoe gewild dit sal wees.....sal graag van julle wil hoor, ook vir vars idees
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Leer/Leather Werk
Bitter mooi!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Net gou weer bietjie "eye candy"
My Lynx scope het ek 2de hands gekoop en nie scope caps saam gekry nie en gedink dit is nou hoogtyd ...
Die skietsak is die grootste (diepste) mold wat ek al probeer het......dit is werklik 'n monster om te "wet form" maar help dat ek minder stoei om 'n 'gusset' in te stik. Die help ook dat ek hom 'n raps goedkoper kan maak.

Baie Mooi Johan!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Dankie Deon, ek wardeer !
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Leer/Leather Werk
Absoluut uitstekende werk. Daardie patroonsak is uitsonderlik mooi. Welgedaan.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Baie dankie Johan, ek wardeer baieJohan Nel wrote:Absoluut uitstekende werk. Daardie patroonsak is uitsonderlik mooi. Welgedaan.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Leer/Leather Werk
Baie smart
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Baie dankie Trompie, ek wardeerTrompie wrote:Baie smart
Sent from my LM-G810 using Tapatalk

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Kloukat
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Thu Nov 09, 2017 10:39 am
Re: Leer/Leather Werk
Hou baie hiervan. Het jy al n prys ingedagte?jdpretorius wrote: Mon Jun 28, 2021 10:30 am Dit was tyd om die sakkies se vorm 'n bietjie te opgradeer met 'n klein verandering ....laat weet asb. wat julle dink
Ek werk ook aan 'n plan om 'n effe goedkoper/sak-pas model te maak wat waarskynlik bietjie minder van die fyn afwerking (wat nogal tyd vat) gaan he'
Daar is 'n ander idee wat ook in my kop broei om 'n leer kassie te maak wat 20 rondtes vat .....maar twyfel bietjie oor hoe gewild dit sal wees.....sal graag van julle wil hoor, ook vir vars idees
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Leer/Leather Werk
Netjiese werk Johan dit raak al hoe beter.