Ek het 'n vraag aan die gesoute beesboere op die forum. Hoe gemaak in die somer as jou plaas slegs uit swart turf grond bestaan? Hier by my as dit 'n pappery word skuif ek hulle oor na 'n rooigrond kamp tot dit weer bietjie droër is, maar as mens dalk begin uitbrei en grond huur gaan dit nie altyd moontlik wees nie.
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
Beeste op nat turf grond
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Beeste op nat turf grond
Trek vir hulle mud terrain tyres aan!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"