Dagsê Jarakallers,
Kan ek bietjie eerlikke opinies kry van die van julle wat ondervinding het met die koele. Ek lees baie gemengde resultate van hulle op die Net. Ek vra want ek kan n paar bokse 140gr 6.5 kalieber kry vir n goeie prys, maar ek wil nie dit koop en dan sukkel om hulle te laat groep of iets nie.
Dankie,
Lapua
Nosler RDF
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Nosler RDF
More,
Ek het seker so 500+ van hulle uitgeskiet net toe hulle beskilbaar geword het in Suid Afrika. Dit was in n Howa Creedmoor gewees.
Hulle het goed gegroep in my geweer en ek hulle gebruik om die XSSSA kompetisies te skiet hier in Ceres. Ek het wel die random flyers gekry waarvan baie mense praat, maar dit het nie n groot impak op my tipe skiet gemaak nie. Met my geweer het dit bv. n groep van 5 skote wat 0.8moa meet met die flyer ingesluit en n groep van 0.4moa as ek die flyer uitsluit.
Ek het later oorgeskakel na die 147gr eld m koele vir die beter BC en daar was maar altyd n mate van twyfel by my oor die RDF se vermoë om n goed op te blaas met kop skote op wild. Ek kan wel sê dat die ELD koele vir my baie beter werk.
Groete
Andre

J.A.N
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Wed Apr 15, 2020 8:38 pm
Re: Nosler RDF
Ek gebruik die 175gr in my 308. Vir hoe goed ek kan skiet kon nie ñ noemenswaardige verskil sien tussen die RDF en Scenars wat ek eers gebruik het nie. Ñ Vriend van my sê die naam sê alles. Random Dam Flyers.
Beretta 9mm
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 481
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Nosler RDF
Dankie manne,
Ek gaan dan maar eerder verby hou.
Ek gaan dan maar eerder verby hou.
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Nosler RDF
Sal interessant wees om met die nuwe AMP press te sien of mens kan identifiseer watter rondte die flyers is.J.A.N wrote: Thu Jul 22, 2021 8:57 am Ek gebruik die 175gr in my 308. Vir hoe goed ek kan skiet kon nie ñ noemenswaardige verskil sien tussen die RDF en Scenars wat ek eers gebruik het nie. Ñ Vriend van my sê die naam sê alles. Random Dam Flyers.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Nosler RDF
Ek het 2500 RDF'S al uit geskiet tussen die 223 en 6mm's en het nog niks flyers oor my pad gekom nie, het al baie wild met hulle geskiet, reageer elke keer anders op n kop skoot.
Baie keer pencil hy met x2 klein gaaitjies aan elke kant en ander keer moker hy helfte van die kop af en uit mekaar.
Maat van my skiet hulle ook en laas maand in ons vrystaat trippie het hy redelik baie blad geskiet tot en met gemsbok skote en vleis skade was minimaal. Nie sommer deur gegaan aan die ander kant nie.

.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Nosler RDF
In my 308 12 Twist skiet die 175gr Rdf’s kookwater!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Nosler RDF
105gr loop mooi in my Ackley nog nie met hulle gesukkel nie. Geen flyers nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Nosler RDF
Ek moet dit by sê. Ek het nog net goeie goed gehoor van die 6mm 105gr RDF koele. Klink nie of hulle die flyers gooi nie.joe rocket wrote: Thu Jul 22, 2021 6:56 pm 105gr loop mooi in my Ackley nog nie met hulle gesukkel nie. Geen flyers nie.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Nosler RDF
Onthou net, elke geweer het sy eie voorkeure. Party hou net nie van 'n sekere koeël nie, terwyl die volgende ene dieselfde koeël verkies. Dit tel vir alle fabrikate.