Gesoek: mediese pyp vir ketties
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2205
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Gesoek: mediese pyp vir ketties
Goeienaand Jaracal,
Waar kry n mens haaslope vir ketties?
Ons het altyd die geelbruin mediese pyp gebruik en ek kry nie n mediese winkel wat verkoop nie.
Die gewone lope wat by geweerwinkels te kry is, is te kort vir my smaak.

- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties
Ek het vir jou n 2m stuk. Kontak my op 082 55ses 727vier
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2205
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties
Dankie, ek bel vandag na werkHeinz Petersen wrote: Sun Jul 25, 2021 7:17 am Ek het vir jou n 2m stuk. Kontak my op 082 55ses 727vier
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties
11h45 vanaand. Heinz, die' geestesbediener het 'n gemeente wat oor 'n groot gebied versprei is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties
Koop vir jou kettie ordentlike lopers. Hier is die 600NE weergawe vir ketties:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties
Haasrek, soos ek dit ken, is skaars. Eendag by 'n "Afrika-stalletjie" in Hazyview vir my gekoop. Buurt se katte moet op hul eie erwe gehou word. 
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2205
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties
Heinz, baie dankie vir die hulp!
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties
Skies, ek help nou nie met informasie oor pypiesrekke nie, maar hierdie rekke is beste wat ek nog ooit geskiet het. Maar weet nie of dit locally beskikbaar is nie.
Ek kry op average so 240 fps - 255 fps met 8mm ballbearings. Hang af hoe warm dit is....
Ballistic gel in 2lt bottel skiet ek reg deur op 5m. Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Ek kry op average so 240 fps - 255 fps met 8mm ballbearings. Hang af hoe warm dit is....
Ballistic gel in 2lt bottel skiet ek reg deur op 5m. Sent from my LM-G810 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2205
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties
Trompie, waar kry jy dit?
Die sjinese skrif op jou foto is grieks vir my
Die sjinese skrif op jou foto is grieks vir my
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties
Het jy al gekyk na webwerf "wish"?Ds J wrote: Sat Jul 24, 2021 9:19 pm Goeienaand Jaracal,
Waar kry n mens haaslope vir ketties?
Ons het altyd die geelbruin mediese pyp gebruik en ek kry nie n mediese winkel wat verkoop nie.
Die gewone lope wat by geweerwinkels te kry is, is te kort vir my smaak.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2205
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties
Ons het al met wish gewerk. Hulle vat weke (of langer) om af te lewer.Viking wrote: Mon Jul 26, 2021 8:44 amHet jy al gekyk na webwerf "wish"?Ds J wrote: Sat Jul 24, 2021 9:19 pm Goeienaand Jaracal,
Waar kry n mens haaslope vir ketties?
Ons het altyd die geelbruin mediese pyp gebruik en ek kry nie n mediese winkel wat verkoop nie.
Die gewone lope wat by geweerwinkels te kry is, is te kort vir my smaak.
Screenshot_20210726-083921_Chrome.jpg
My pakkie van Heinz is reeds op pad.
Ek hou die gesprek aan die gang want ek dink baie mense soek na goeie lope.
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties
Die winkellope is vir my lank genoeg. Hulle is nogal duursaam ook.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties
Hi Ds J
Vriend van my het hele ruk terug gekoop by iemand wat dit van oorsee af bestel het. Precise se rekke is baie goed. Chinese brand maar is baie goed.
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Vriend van my het hele ruk terug gekoop by iemand wat dit van oorsee af bestel het. Precise se rekke is baie goed. Chinese brand maar is baie goed.
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties
met die nuwe voorgestelde wette, loop ons gou weer met 'n kettie aan die sy soos in die ou dae
HOU HOM DAAI DIKTE
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties
So gepraat van die ou dae...ek het solank begin voorberei op daai stelling!cassie_calvinia wrote: Mon Jul 26, 2021 11:56 am met die nuwe voorgestelde wette, loop ons gou weer met 'n kettie aan die sy soos in die ou dae
Wie van julle onthou nog die "ou polisie battons"?
Die slaanding was ook BAIE gewild in die mafia dae in die VSA (word nogal 'n saps genoem).
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties
Het vanoggend by Western Accessories mediese rek gesien vir R25 p/m
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...