Nog nie Chris. Wag ook.Chris (vdB) wrote: Wed Jun 16, 2021 5:24 pm Ek wag nog vir hom, sal eers einde Julie hom kry. Het jy joune al gekry?
Knaldemper met ingeboude brake.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Projagter, myne is klaar, hy word Maandag vir my gestuur.projagter wrote: Thu Jun 17, 2021 9:28 pmNog nie Chris. Wag ook.Chris (vdB) wrote: Wed Jun 16, 2021 5:24 pm Ek wag nog vir hom, sal eers einde Julie hom kry. Het jy joune al gekry?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Ons sn het gekom. Maar draai nie heeltemal in op die bestaande draad op loop nie - steek so tweederdes vas?????Chris (vdB) wrote: Sun Jul 18, 2021 7:42 amProjagter, myne is klaar, hy word Maandag vir my gestuur.projagter wrote: Thu Jun 17, 2021 9:28 pmNog nie Chris. Wag ook.Chris (vdB) wrote: Wed Jun 16, 2021 5:24 pm Ek wag nog vir hom, sal eers einde Julie hom kry. Het jy joune al gekry?
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Ek aanvaar julle het die regte steek skroefdraad,maw metric of duim vir wat op die geweer is.My ondervinding is dat die draad op die loop baie versigtig gesny word om n stywe passende draad te kry as die persoon wat die draad sny die passende stuk tot sy beskiking het as hy die draad sny."TOLERANCE STACKING"kan probleem wees as major pitch circle van die loop draad op maximum en minor pitch circle van silencer op minimum is.
DD
DD
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Stem 100% saam met DD. Dit is hoe dit MOET gedoen word.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
[Ons sn het gekom. Maar draai nie heeltemal in op die bestaande draad op loop nie - steek so tweederdes vas?????]
Dit het my ook al oorgekom.
Gebruik JB Bore Paste. Smeer dit aan die skroefdraad en draai die knaldemper in totdat dit vassteek. Draai dit dan heen en weer en jy sal vind dat dit dieper en dieper indraai. Maak skoon na n rukkie se gespook en sit vars paste aan. Herhaal proses tot knaldemper volle diepte indraai. Maak dan baie deeglik skoon, beide die loop en knaldemper se skroefdraad. Spuit dit skoon met spuitolie.
Indien JB nie beskikbaar is nie, of die skroefdraad baie weggeslyp moet word, kan Autosol ook gebruik word. Maar wees versigtig dit werk baie vinniger as JB Bore Paste.
Dit het my ook al oorgekom.
Gebruik JB Bore Paste. Smeer dit aan die skroefdraad en draai die knaldemper in totdat dit vassteek. Draai dit dan heen en weer en jy sal vind dat dit dieper en dieper indraai. Maak skoon na n rukkie se gespook en sit vars paste aan. Herhaal proses tot knaldemper volle diepte indraai. Maak dan baie deeglik skoon, beide die loop en knaldemper se skroefdraad. Spuit dit skoon met spuitolie.
Indien JB nie beskikbaar is nie, of die skroefdraad baie weggeslyp moet word, kan Autosol ook gebruik word. Maar wees versigtig dit werk baie vinniger as JB Bore Paste.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Dankie vir reaksie. Het al die inligting wat vervaardiger versoek het aan hom gegee. Nou tog 'n teleurstelling. Het 3 maande gewag vir leweringt en nou dit.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Dankie HerculesHercules Louw wrote: Mon Aug 23, 2021 8:18 am [Ons sn het gekom. Maar draai nie heeltemal in op die bestaande draad op loop nie - steek so tweederdes vas?????]
Dit het my ook al oorgekom.
Gebruik JB Bore Paste. Smeer dit aan die skroefdraad en draai die knaldemper in totdat dit vassteek. Draai dit dan heen en weer en jy sal vind dat dit dieper en dieper indraai. Maak skoon na n rukkie se gespook en sit vars paste aan. Herhaal proses tot knaldemper volle diepte indraai. Maak dan baie deeglik skoon, beide die loop en knaldemper se skroefdraad. Spuit dit skoon met spuitolie.
Indien JB nie beskikbaar is nie, of die skroefdraad baie weggeslyp moet word, kan Autosol ook gebruik word. Maar wees versigtig dit werk baie vinniger as JB Bore Paste.
Sal mens nie die draad opneuk nie?????
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Dagsê.projagter wrote: Mon Aug 23, 2021 8:28 am Dankie vir reaksie. Het al die inligting wat vervaardiger versoek het aan hom gegee. Nou tog 'n teleurstelling. Het 3 maande gewag vir leweringt en nou dit.
Ek voel jou pyn, maar ons moet versigtig wees om nie die verkeerde party die skuld te gee nie.
Ek het twee dempers en 'n tromprem van verskillende fabrikate. Al 3 se draad is 18 x 1mm gesny. Elke keer wat ek 'n nuwe geweer kry of 'n loop vervang, word die betrokke demper saam met die geweer na die smid geneem vir die sny van die draad op die loop.
Die dempers en die rem pas op albei my roere sonder probleme.
Indien die draad op jou loop vantevore nie korrek gesny is nie, is die kanse goed dat die demper nie sal pas nie.
Ek sou persoonlik slegs Hercules se raad hier volg indien ek die demper en die loop gaan skrap, indien die loop uitgeskiet is. Die kanse is goed dat een van die twee, of albei se draad, buite spesifikasie gaan wees en jou weer gaan laat sukkel met die volgende rondte.
Neem albei na 'n oordentlike vakman en laat hy die draad meet.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Dankie Gawie
Niemand word skuld gegee nie -- probleem word gestel en soek oplossing.
In hierdie geval sou die neem van geweer die koste verdubbel het. Jou laaste gedagte is wel die plan van doen.
Dankie jou waarskuwing van draadopneuk -- was my bekommernis.
Niemand word skuld gegee nie -- probleem word gestel en soek oplossing.
In hierdie geval sou die neem van geweer die koste verdubbel het. Jou laaste gedagte is wel die plan van doen.
Dankie jou waarskuwing van draadopneuk -- was my bekommernis.
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
JB Bore paste is 'n produk wat gebruik word om lope mee skoon te maak. Die toleransies binne 'n loop is baie meer kritiek as die van die knaldemper en loop se skroefdraad. Die hoeveelheid materiaal wat op die skroefdraad weggeslyp word is minimaal, waarskynlik baie minder as wat verwyder gaan word wanneer die loop of knaldemper met 'n bestaande skroefdraad weer in 'n draaibank dieper gesny gaan word. Perfekte oplyning gaan nodig wees, en die kanse dat iets verkeerd gaan loop met 'n her-opstelling in 'n draaibank is baie groter as om die skroefdraad met JB Bore paste of Autosol te "lap". Ek het persoonlik die prosedure al verskeie kere suksevol uitgevoer en geen skroefdraad "opgeneuk" nie. Na die tyd is is geweer en knaldemper uitruilbaar met ander gewere en knaldempers sonder probleme.
Soos DD verduidelik het, wanneer die loop se skroefdraad en die knaldemper se skroefdraad apart van mekaar gesny is, is die gebruik van verskaffers gewoonlik om minimum toleransies te gebruik. Wanneer dit by die eienaar kom, dan draai die knaldemper te styf op. Dit gee jou eintlik die kans om "lapping" te gebruik vir 'n perfekte pas. Ek weet wat ek sou doen as die probleem myne was.
Soos DD verduidelik het, wanneer die loop se skroefdraad en die knaldemper se skroefdraad apart van mekaar gesny is, is die gebruik van verskaffers gewoonlik om minimum toleransies te gebruik. Wanneer dit by die eienaar kom, dan draai die knaldemper te styf op. Dit gee jou eintlik die kans om "lapping" te gebruik vir 'n perfekte pas. Ek weet wat ek sou doen as die probleem myne was.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
dankie Hercules. Ek weet van mechanics en draaibank niks. Jou storie maak vir my sin maar luister maar na almal. My boere logika sê jou storie maak sin. Is die loop nie baie harder as die knaldemper nie -- so eintlik sny die knaldemper se draad effens dieper/weg.??
Die knaldemper draai so 70% in dan raak hy styf en stop.
Die knaldemper draai so 70% in dan raak hy styf en stop.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Het jy al in die KD gekyk of daar nie dalk n bur in die draat is nie? Smeer hom JB of lapping compound soos Hercules se en draai hom tot hy op is. Jy gaan verbaas wees hoe min moeite dit vat om hom op te kry en na dit smeer maar net bq copper compound op die thread as die KD gebruik word want jou toleransies gaan nou lekker klein wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Dankie Capt. Ek gaan gunsmith vra om jou en Hercules se raad te volg en dit vir my te doen. Ek weet gewoontlik nie wanneer om te stop nie. Klink vir my na 'n veilige prosedure in 'n versigtige hand.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Knaldemper met ingeboude brake.
Het toe tap gekry en die demper se draad skoon gesny. Nou draai hy reg in. Naweek getoets. Baie tevrede met resultaat. Klank sagter as vorige populêre demper -- klink nou soos klein kaliber geweer. Terugskop waarneembaar minder. Kinders van 8 en 12 het albei 'n 18duim gong op 400 meter met eerste skoot (308Musgrave) getref. Geweer se zero was onveranderd. Groepering steeds gemaklik .75 moa vir geweer met 5000+ skote.Chris (vdB) wrote: Sun Jul 18, 2021 7:42 amProjagter, myne is klaar, hy word Maandag vir my gestuur.projagter wrote: Thu Jun 17, 2021 9:28 pmNog nie Chris. Wag ook.Chris (vdB) wrote: Wed Jun 16, 2021 5:24 pm Ek wag nog vir hom, sal eers einde Julie hom kry. Het jy joune al gekry?