Dagse Manne,
Ek het n over/under CZ en ek skiet links.
Wie ken julle wat vir my n kolf kan bou wat my gaan pas?
Groete Shaun
0825653303
Kolf
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 721
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Kolf
Shaun,
Om 'n kolf te laat bou gaan jou baie meer kos as wat die geweer jou gekos het.
'n Opsie is om die kolf te laat buig, party mense glo dit werk maar dit is 'n kompromis oplossing wat dalk net kan werk. Ek skakel jou om iemand se besonderhede te gee wat dit kan doen. Waar is jy woonagtig?
Glo my na baie jare, 'n hele aantal gewere en baie frustrasie het ek uiteindelik 'n linkerhandse geweer laat invoer. In SA word die linkerhandse haelgeweer skuts maar stief behandel.