More meneere
Ek het n nuwe, Leopold 3-9x40 scope wat net in die kluis le, sal hy werk op n springer windbuks of moet ek iets ander kry? Dit is net vir af en toe skiet die gun skiet skaars 30pellets n jaar. Net vir mynahs om die huis anders skiet ek met .22's op die plaas. Kinders kan ook nie by die huis met hom skiet nie want ons bly in n Nature estate.
Groete
Vossie
Leopold pure African scope??
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Leopold pure African scope??
Vossie, met vandag se wye kommunikasie, is dit nie dalk wys om Leupold self te kontak en die vraag te vra nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2105
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Leopold pure African scope??
Dit is n goeie plan dankie Oom Marius,sal hulle kontak.
Die windbuks skiet so 700ft/s met 8,44 grein pellets.
Groete
Die windbuks skiet so 700ft/s met 8,44 grein pellets.
Groete