Jeep Cherokee KJ

Post Reply
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Jeep Cherokee KJ

Post by Lapua »

Dagsê manne,

Ek hoop iemand kan my help. Ek het so 2 jaar terug n 2003 model 2.5 CRD Jeep Cherokee gekoop om mee te speel. Ek het n Lexus in gesit en al die onderstel probleme opgelos ens. Die projek het baie langer gevat as wat beplan was om nou op 99% weer tot stilstand te kom. Die autolec het my in kennis gestel dat die jeep se ECU nie werk nie, so hy kan nie dat die speedo ens op die dash werk nie. So nou wil ek meganies en normaal elektries gaan met die gauges.

Nou my vraag is, het iemand dit al gedoen of kan iemand my dalk
verwys na die regte persoon om my te help met dit? Asseblief, ek het hulp nodig. Kontak my gerus op 08278796dubbel8 as jy kan help. Oja, ek is in PTA.

Dankie,
Lapua
Post Reply