Glock 19x 9mm Herlaai data

Post Reply
tomgouws
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Tue Jan 13, 2015 8:47 pm

Glock 19x 9mm Herlaai data

Post by tomgouws »

Naand almal

Ek het raad nodig rondom ladings wat tried & tested is in die 9mm Glocks.
Wat betroubaar cycle ook

Ek is van plan om die volgende komponente te gebruik:

124rg CMJ Restrike punte
& MP200 kruit

Raad sal waardeer word.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2133
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Glock 19x 9mm Herlaai data

Post by Ds J »

Tom, dit is ongelukkig nie so maklik nie, en veral nie veilig nie.

Baie eenvoudig gesê: wat goed werk in my pistool sal nie noodwendig goed werk in joune nie. Die model van die Glock, en die skut, en die temperatuur speel elkeen n rol wat dit moeiliker kan maak. G26's moet warmer gelaai word as G19's en G17's. Natnuwe pistole moet eers omtrent 1000 skote skiet voordat hulle ingeskiet is. Die spesifieke lot kruit speel ook n rol.

En, as jy kompetisie wil skiet moet jy faktor haal, terwyl jy n bietjie ligter kan laai as jy net wil laai om te oefen.

Die beste is maar om n lading uit te werk wat vir jou eie pistool doelmatig is.

Dit gesê, jy sal waarskynlik medium tot redelik warm moet laai op die Somchemtabelle.

Hulle gee tans 4.2-4.9gr vir 124gr FMJ FP, en 4.1-4.6 vir 124gr LRN.

Ek dink ek het vroeër 4.6gr gelaai VIR 124gr RN FMJ met n TPL van 28.2mm, maar dit was vir my CZ75 en n S&W M&P9.

HIERDIE GELD AS RIGLYNE. EK KAN NIE VERANTWOORDELIKHEID OF AANSPREEKLIKHEID VAT AS JY HIERDIE LADINGS GEBRUIK NIE.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1182
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Glock 19x 9mm Herlaai data

Post by heywillie »

Volg maar Somchem se raad en bly veilig.
Soos Ds J genoem het, gaan jy tien teen een van medium tot maks opeindig op die herlaai tabel om te verseker jou geweer cycle.
Weet maar net die MP200 brand vuil, so moet nie verbaas wees as jou geweer en doppe vuil uitkom nie
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Glock 19x 9mm Herlaai data

Post by Hein M. »

Ek het die afgelope 2 weke 600 patrone vir my G19 herlaai. Ek laai SD patrone met nuwe doppe en Hordany XTP 125gr punte en 5gr MS200 (veilig getoets in my pistool). Vir oefen laai ek 4.4gr MS200 agter 'n 124gr Frontier CMJ.

As jy tussen 75% en 100% van die voorgeskrewe maksimum ladings laai, sal die Glock geen probleme hê nie (wat lading aanbetref).

Belangerik. Ek het na 20 jaar ervaring tot die gevolgtrekking gekom dat 1. Die regte tipe slagdoppie - wat korrek geseat is en 2. Die korrekte patroonlengte -en die korrekte krimp daarvan. Die storings wat ek gekry het (na 1000de skote) was almal weens hierdie 2 faktore.

Wat die krimp aanbetref - ek het die regte matrys / die destyds gekoop om die job reg te doen. Vir die beste resultate moet jou doppies ook min of meer dieselfde lengte wees.

Mooi dag daar!
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Glock 19x 9mm Herlaai data

Post by Louis Kriel »

Ds J wrote: Mon Apr 20, 2020 10:39 pm Tom, dit is ongelukkig nie so maklik nie, en veral nie veilig nie.

Baie eenvoudig gesê: wat goed werk in my pistool sal nie noodwendig goed werk in joune nie. Die model van die Glock, en die skut, en die temperatuur speel elkeen n rol wat dit moeiliker kan maak. G26's moet warmer gelaai word as G19's en G17's. Natnuwe pistole moet eers omtrent 1000 skote skiet voordat hulle ingeskiet is. Die spesifieke lot kruit speel ook n rol.
Interressant wat jy se omtrent die Glock 26 wat warmer gelaai moet word. Is dit bloot omdat die loop korter is?
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2133
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Glock 19x 9mm Herlaai data

Post by Ds J »

Naand Louis, die manne wat regtig weet beduie dat die kombinasie van n korter loop, maar veral die stywer veer, die groot verskil maak in die G26. Dit is blykbaar n veer wat verkort moes word om in die spasie van die kleiner glystuk te pas,en daarom het hulle die veer verdubbel dat hy oor homself hardloop.
User avatar
Sean3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 477
Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm

Re: Glock 19x 9mm Herlaai data

Post by Sean3006 »

@ Hein M
I hope to load for a Glock 17 G3 in the near future.
What primer do you use after 20 years of reloading for 9mm P?
Also, where can I get good quality once fired brass in Cape Town to reload with?
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2133
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Glock 19x 9mm Herlaai data

Post by Ds J »

Sean3006 wrote: Tue Jul 28, 2020 8:44 pm @ Hein M
I hope to load for a Glock 17 G3 in the near future.
What primer do you use after 20 years of reloading for 9mm P?
Also, where can I get good quality once fired brass in Cape Town to reload with?
Yup, I answer even though I have not been asked ;)
Federal and CCI have good names; Fiochi and Winchester are not bad either. Personally I have shot out 3000+ rounds of mainly S&B over the last years, with less than three misfires. Other brands I have shot as well.

I am not going to argue with Hein; in my experience the seating of the prime plays a huge roll as well. Press it down tightly into the primer pocket to ensure that it does not move beneath the striker.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Glock 19x 9mm Herlaai data

Post by Carl »

Sean3006 wrote: Tue Jul 28, 2020 8:44 pm @ Hein M
I hope to load for a Glock 17 G3 in the near future.
What primer do you use after 20 years of reloading for 9mm P?
Also, where can I get good quality once fired brass in Cape Town to reload with?
Best option is to make your own ;D You can try security companies etc that do train a lot.

I use S&B primers and have not had any MF in a few 1000. I do not reload self defence ammo, the cost/benefit/life saving formula does not make it worthwhile.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Glock 19x 9mm Herlaai data

Post by Carl »

tomgouws wrote: Mon Apr 20, 2020 7:51 pm 124rg CMJ Restrike punte
& MP200 kruit
Tom, om te meet is om te weet. Neem Somchem se aanbeveling wat deesdae Frontier se CMJs insluit en toets 'n veilige (laag) lading oor 'n chronograaf. Dan kan jy opwerk na wat in jou wapen goed skiet.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Glock 19x 9mm Herlaai data

Post by Hein M. »

Sean3006 wrote: Tue Jul 28, 2020 8:44 pm @ Hein M
I hope to load for a Glock 17 G3 in the near future.
What primer do you use after 20 years of reloading for 9mm P?
Also, where can I get good quality once fired brass in Cape Town to reload with?
CC1 500 & Fiocchi SPP. I bought once fired brass and good quality bullets at Duys Arms & Ammo. https://www.duysarms.co.za/p/912497/9mm ... parabellum
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Glock 19x 9mm Herlaai data

Post by Louis Kriel »

Ds J wrote: Tue Jul 28, 2020 7:40 pm Naand Louis, die manne wat regtig weet beduie dat die kombinasie van n korter loop, maar veral die stywer veer, die groot verskil maak in die G26. Dit is blykbaar n veer wat verkort moes word om in die spasie van die kleiner glystuk te pas,en daarom het hulle die veer verdubbel dat hy oor homself hardloop.
Dankie vir jou antwoord. Dis presies wat ek ervaar het met my Glock 26. Waar 3.6 gr S121 goed was vir my CZ75 (pre-B) wou my nuwe Glock nie lekker "cycle" daarmee nie. Moes opgaan 3.9 gr toe.
User avatar
Sean3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 477
Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm

Re: Glock 19x 9mm Herlaai data

Post by Sean3006 »

What powders are available for loading 9mmP in Cape Town at the moment.?
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: Glock 19x 9mm Herlaai data

Post by Dale SH »

Alliant Unique
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Post Reply