Oom Christo ons is baie bevoorreg om so na aan die natuur te kan lewe elke dag omtrent....win270 wrote: Mon Sep 13, 2021 7:43 am Baie mooi foto's en goeie herinneringe, Ben en Myburgh! Julle is gesoute manne in daardie deel van SA.
Paar fotos van 2021 jag...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Paar fotos van 2021 jag...
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Paar fotos van 2021 jag...
Daai kudus het darem 'n nek aan hulle 
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Paar fotos van 2021 jag...
Bly om te hoor!Ben Remington wrote: Mon Sep 13, 2021 7:55 amWas maar 'n slegte ondervinding...my maat het 'n vlakvark gekwes en met die roeiery trap Ruger in 'n gat en verloorsy balans ... toe skep die vark hom...
Genadiglik was ons so 20 minute weg van die veearts af....hy kon die ou darem deur trek...![]()
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Paar fotos van 2021 jag...
Lekker Ben julle is baie bevoorreg. Swaar bokke daai.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Paar fotos van 2021 jag...
Ben, jy sien ons het jou plasings gemis. Die fotos en deel van jou seun se wedervaringe word op prys gestel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Paar fotos van 2021 jag...
Baie dankie oom...tripodmvr wrote: Mon Sep 13, 2021 9:56 am Ben, jy sien ons het jou plasings gemis. Die fotos en deel van jou seun se wedervaringe word op prys gestel.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Paar fotos van 2021 jag...
Dankie vir die deel paar mooi diere en fotos, 24st is ek oppad Bray toe nie te ver van julle af nie.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Paar fotos van 2021 jag...
Sjoe daai bulle het dik nekke! Dankie vir die deel en ek is bly Ruger het dit oorleef.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Paar fotos van 2021 jag...
Pragtige diknekke, dankie.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Paar fotos van 2021 jag...
Baie smart! Dankie.
Met n vleisie...
Met n vleisie...