DIS STIL
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
DIS STIL
Jan F.E. Cilliers:
"Dis stil.
So 'n stilte wat hang en wat draal..."
So gaan dit nou op Jaracal. Is dit 'n simptoom van die deteriorasie van ons geliefde land?
Oor myself worry ek nie meer te veel nie, maar my kinders en kleinkinders! As ek nou se wat gebeur en hoe ek voel, gaan my kommentaar so-by-so gesuiwer word dat julle nie sal verstaan wat ek eintlik wil se nie!!!

J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1116
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: DIS STIL
Ek erken vandag aan iemand hierdie is die eerste keer in 25 van werk dat ek regtig moeg is aan die einde van 'n jaar.
Ek dink meeste van ons het 'n goeie breek nodig, ek worry oor my kinders, en die mense wat vir my werk wat hulle ook soos kinders gedra. Dan ook nog of ons vakansieplanne gaan uitwerk.
Ek dink meeste van ons het 'n goeie breek nodig, ek worry oor my kinders, en die mense wat vir my werk wat hulle ook soos kinders gedra. Dan ook nog of ons vakansieplanne gaan uitwerk.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: DIS STIL
Eskom, brandstofpryse, grondonteieningswette, vuurwapen wetgewing, covid, korrupsie, die ekonomie, ens..........
Almal is vuisvoos en stil.
Soos my een oorlede vriend altyd so droogweg opgemerk het:
"Vra my ma my hoekom drink ek. Sê ek haar, toe drink sy saam!"
Almal is vuisvoos en stil.
Soos my een oorlede vriend altyd so droogweg opgemerk het:
"Vra my ma my hoekom drink ek. Sê ek haar, toe drink sy saam!"
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: DIS STIL
Dit druk, dit is verseker, maar staan vas manne, hou moed en bly Glo.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: DIS STIL
Nee hel, ek druk deur. Kan nie gaan lê, dankbaar vir elke stukkie werk wat na my toe kom. Maar ek ken daai moeg. Soos AG Visser se moeg.
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Francois Vogel
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: DIS STIL
Hierdie jaar is 2 maande te lank, slegte jaar vir my gewees, ek is moeg, maar wat kan mens anders doen as opstaan en aangaan……
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: DIS STIL
As jy val maak dit net saak hoe jy opstaan!! Die twee jaar was n uitdaging MAAR ten spyte van al die negatiewe is ons nogsteeds geseen. Die oubaas kyk nogsteeds agter ons.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: DIS STIL
Daar is darem altyd genade van Bo, en so af en toe goeie nuus: https://www.timeslive.co.za/sunday-time ... -defeated/
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: DIS STIL
Ek wil graag met julle hierdie stukkie van Oom Angus deel.
Ek voel dis nogal heel gepas hier
https://www.youtube.com/watch?v=854JOBkKGFk
Ek voel dis nogal heel gepas hier
https://www.youtube.com/watch?v=854JOBkKGFk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13626
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: DIS STIL
Eks gatvol en alles ereteur my, ek wil net erens op n duin gaan sit sonder n foon en net na n vuur kyk wat brand
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Methos
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: DIS STIL
My ouers sou die 13de geland het om bietjie vir ons te kuier - Nou met die bleddie Omicron lyk dit egter glad nie asof dit gaan gebeur nie. Die kinders en my ma het erg uitgesien daarna.
Die jag gaan ook nie great die jaar nie
- Die varke is min en ek sien wel gereeld een maar kan nie skiet nie want dis te vêr of die skoot is nie veilig nie... Maar 'n sad jaar...
Die jag gaan ook nie great die jaar nie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: DIS STIL
Methos my simpatie. Verstaan jou posisie maar al te goed. Ons sou 23 Maart 2020 na Abu Dhabi gevlieg het om my seun en skoondogter te gaan besoek. Dit het nie gebeur nie weens die lockdown net daarna.
Ons het nou begin beplan vir Januarie 2022. Dit is ook van die baan. Die 16 Nov was dit 3 jaar laas wat ek my skoondogter van aangesig to aangesig gesien het. Ons is lekker ge-Omikron.
Ons het nou begin beplan vir Januarie 2022. Dit is ook van die baan. Die 16 Nov was dit 3 jaar laas wat ek my skoondogter van aangesig to aangesig gesien het. Ons is lekker ge-Omikron.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: DIS STIL
In die landbou bedryf werk ons die hardste die tyd van die jaar met planttyd!!
Ek voel ek wil die manne wat so met hulle sleepwaentjies, karavane, surfboards en lilos oppad see toe ry met klippe gooi!!
Toemaar! Wintertyd maak ek weer op!
Vasbyt manne! Kop af en dryf!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek voel ek wil die manne wat so met hulle sleepwaentjies, karavane, surfboards en lilos oppad see toe ry met klippe gooi!!
Toemaar! Wintertyd maak ek weer op!
Vasbyt manne! Kop af en dryf!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: DIS STIL
Ek ry more bietjie Namibia toe. Gaan draai by dooie vlei. Ek is self dood na die 2 jaar se stront. Gaan sit en na die vuur staar en net mooi tokkol doen met die namib sand tussen my tone.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: DIS STIL
Kom kry jy die plaas se sleutels? Iemand moet gaan kyk of my handewerk nog reg isjoe rocket wrote: Mon Dec 20, 2021 6:28 am Ek ry more bietjie Namibia toe. Gaan draai by dooie vlei. Ek is self dood na die 2 jaar se stront. Gaan sit en na die vuur staar en net mooi tokkol doen met die namib sand tussen my tone.
'n Jaar terug het ek in 'n vreemdeland my voete probeer vind. Hier sit ek weer in Afrika, confusius deluxe!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: DIS STIL
tau wrote: Mon Dec 20, 2021 4:44 pmKom kry jy die plaas se sleutels? Iemand moet gaan kyk of my handewerk nog reg isjoe rocket wrote: Mon Dec 20, 2021 6:28 am Ek ry more bietjie Namibia toe. Gaan draai by dooie vlei. Ek is self dood na die 2 jaar se stront. Gaan sit en na die vuur staar en net mooi tokkol doen met die namib sand tussen my tone.![]()
'n Jaar terug het ek in 'n vreemdeland my voete probeer vind. Hier sit ek weer in Afrika, confusius deluxe!!!
Johnna ek so bly jy is terug maar yzerfontein is n bietjie van n ompad. Plaas jy nooi my vir n sleepover. Ek sal my gedra belowe...
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: DIS STIL
Jy mag maar jou hemp daar uittrekjoe rocket wrote: Mon Dec 20, 2021 11:04 pmtau wrote: Mon Dec 20, 2021 4:44 pmKom kry jy die plaas se sleutels? Iemand moet gaan kyk of my handewerk nog reg isjoe rocket wrote: Mon Dec 20, 2021 6:28 am Ek ry more bietjie Namibia toe. Gaan draai by dooie vlei. Ek is self dood na die 2 jaar se stront. Gaan sit en na die vuur staar en net mooi tokkol doen met die namib sand tussen my tone.![]()
'n Jaar terug het ek in 'n vreemdeland my voete probeer vind. Hier sit ek weer in Afrika, confusius deluxe!!!
Johnna ek so bly jy is terug maar yzerfontein is n bietjie van n ompad. Plaas jy nooi my vir n sleepover. Ek sal my gedra belowe...
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: DIS STIL
Ek werk ek hou nie vakansie nie....jy ry verby my.joe rocket wrote: Mon Dec 20, 2021 11:04 pmtau wrote: Mon Dec 20, 2021 4:44 pmKom kry jy die plaas se sleutels? Iemand moet gaan kyk of my handewerk nog reg isjoe rocket wrote: Mon Dec 20, 2021 6:28 am Ek ry more bietjie Namibia toe. Gaan draai by dooie vlei. Ek is self dood na die 2 jaar se stront. Gaan sit en na die vuur staar en net mooi tokkol doen met die namib sand tussen my tone.![]()
'n Jaar terug het ek in 'n vreemdeland my voete probeer vind. Hier sit ek weer in Afrika, confusius deluxe!!!
Johnna ek so bly jy is terug maar yzerfontein is n bietjie van n ompad. Plaas jy nooi my vir n sleepover. Ek sal my gedra belowe...
Heinz Petersen wrote: Tue Dec 21, 2021 5:30 amJy mag maar jou hemp daar uittrekjoe rocket wrote: Mon Dec 20, 2021 11:04 pmtau wrote: Mon Dec 20, 2021 4:44 pm Kom kry jy die plaas se sleutels? Iemand moet gaan kyk of my handewerk nog reg is![]()
'n Jaar terug het ek in 'n vreemdeland my voete probeer vind. Hier sit ek weer in Afrika, confusius deluxe!!!
Johnna ek so bly jy is terug maar yzerfontein is n bietjie van n ompad. Plaas jy nooi my vir n sleepover. Ek sal my gedra belowe...
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: DIS STIL
Heinz Petersen wrote: ↑Tue Dec 21, 2021 5:30 am
Jy mag maar jou hemp daar uittrek.
PWV WROTE:
Hy wil nie se waar hy die broeke met die ingeboude knoppe koop nie!
Jy mag maar jou hemp daar uittrek.
PWV WROTE:
Hy wil nie se waar hy die broeke met die ingeboude knoppe koop nie!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: DIS STIL
Knopstores oomPWV wrote:Heinz Petersen wrote: ↑Tue Dec 21, 2021 5:30 am
Jy mag maar jou hemp daar uittrek.
PWV WROTE:
Hy wil nie se waar hy die broeke met die ingeboude knoppe koop nie!