Nuwe Ford Ranger
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Hierswolf
Dit is juis wat my pla, want jy is defnetief nie die enigste persoon wat dit al beleef het nie. Ford het regtig n snaakse uitkyk as dit by die goed kom en dit is ge-eggo deur die knaap van Ford wat ek vroeer van gepraat het.
Groetnis
Wouter

- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Nuwe Ford Ranger
Wouter, moet net nie om hemelsnaam n band verloor op daai X7 nie. My pa het 2 bande op een slag verloor op sy X7 ( op rowwe grondpad na n braai...) en die kar was meer as n maand by die dealer voor hulle die regte bande uit Duitsland kon kry. Bygese hy het een van die heel eerstes in SA gery. Dalk hou hulle die bande in voorraad nou.Wouter Roets wrote: Mon Nov 29, 2021 7:58 am More Boys
Ja kerels daai X7 is verseker in n ander klas en daai diesel met sy 4 tubo's is seker die beste diesel enjen onder die son. Jammer dat hy ge-discontinue is. Daai enjen het gemaak dat ek die sneller op die kar getrek het en natuurlik die feit dat daar tot vandag nie na my toe terug gekom is oor die nuwe Cruiser al is ek heel eerste op die lys by die handelaar.
Ek moet verder bieg dat ek en my broer redelik in twee geskeur is oor hierdie Ford ding. Ons sal moet n besluit maak oor ons Amarokke en soos genoem gaan die nuwe een maar n Ford wees met ander lipstiffie en ek kan jou belowe hy gaan n lekker premuim he. Die nuwe Hilux glo ek gaan hier in 2023/4 sy snoet wys, wat hopeloos te lank is om te wag. So terloops ry ek Vrydag in n parkeerarea van n sentrum. Hier staan toe n Hilux, een van daai met die besonderse lang snawels, ingereverse in n parkeer area. Ek wag toe vir hom om klaar uit te ry toe ek besef hy is geparkeer maar toe ek die eienaar sien agter die stuur toe wens ek ek was so vinnig soos my kinders met die kiekies neem. Die knaap het toe n kwartpondkaas gevreet van die kant af sowel as van voor af! Dit sou die heel beste fotogewees het van n bakkie wat presies soos die eienaar se bakkies gelyk het! WA sou gebreek het as ek net vinniger op die sneller kon wees! Ai sies die arme bakkie het homself nie gemaak nie.
Nou ja ek sal maar wag en bietjie die ford gaan ry maar ek het so vuil spesmaas hy gaan n mens baie beindruk.
Groetnis maats
Wout
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Ek is 'n helse Nissan fan.
Ek het wel nou 3 jaar laas een besit. EK ry enige bakkie waar die verkoop en diens goed is.
My Pa het soveel problemem met sy 3.0 en 2.8 Hilux gehad hy ry nou 'n V6 Volla.
My 3.2 Mazda was foutloos. EK ht hom verkoop op 168 000km voor ek Australia toe is, ek mis my bakkie en veral die feit dat hy betaal was en ek lekker kerk,vakansie en jagveld toe gery het met hom.
Elkgeval nou moet ek weer 'n bakkie koop en besef net weer ons geld is minder as niks werd. Hoe betaal jy nou vir 'n Dcab bakkie dfieselfde as 'n bachelor flat of klein huisie in die platteland???????
Nee vrek man.
Ek begin sommer perd ry.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Nuwe Ford Ranger
Ja-nee, lyk my die spreekwoord wat sê: "Tussen die duiwel en die diepblou see" raak al meer waar soos tyd aanstap!
Menende nou, hierdie hedendaagse poefter Fordjies met die 1 liter masjientjies en dubbel turbo's wat in 'n té hoë klas probeer boks, uitstekende lae brandstof verbruik teen die heersende hemelhoë brandstof pryse aan die een kant, MAAR weet maar gewis, daardie petrol koste winsie daar het 'n baie hoër koste aan hom verbonde, naamlik daardie enjintjies se lewensduur is maar baie kort EN dan kom die ware koste eers aan jou geldsakkie vat
"Tussen die duiwel en die diepblou see" - weet nie herwaarts of derwaarts nie!!!
Terloops, bogenoemde "poefter Fordjies" voorbeeld, geld ook vir alle ander fabrikate wat dieselfde speletjie met die verbruikers speel!

"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Manne julle moet ophou om die nuwe goed te koop. Ry ou bakkies sodat mense dink jy het lankal 'arrive'.
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Francois Vogel
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Nuwe Ford Ranger
Ja nee kyk, daai Rangers ry darem baie lekker maar... Ek glo nie daar bestaan QC by ford SA nie. My eerste ranger was n 2.2 en baie lekker gery vir n jaar. Hom toe ingeruil op n 3.2 xlt 4x4. Op 309km blaas die enjin. Die handelaar wou wragtag die enjin oordoen. Na n helse fight kry ek toe n nuwe een. Op 43000km gooi ek toe die handoek in die ring want op daai stadium het ek al 5 keer op n rollback gery. En elke keer moes ek die prokureurs roete gaan om ford sover te kry om die bakkie reg te maak. Hulle moes elke keer gedwing word om die waarborg na te kom en dan het die bakkie vir tot n maand by hulle gestaan. Ek moet ook sè dit was n bitter pil om te sluk toe ek hoor wat ek aangebied word vir n inruil. Die ranger bly n mooi bakkie wat baie lekker ry, maar dit is nie lekker om op n gereelde basis te gaan staan nie.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Nuwe Ford Ranger
Jy gaan staan darem in styl ... leer sitplekke, goeie radio, armrus, goeie ligte, lugsakke, ens, ens. 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13626
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Johnboy hak da n lekker 1l suzukitau wrote: Mon Nov 29, 2021 3:16 pm Ek is 'n helse Nissan fan.
Ek het wel nou 3 jaar laas een besit. EK ry enige bakkie waar die verkoop en diens goed is.
My Pa het soveel problemem met sy 3.0 en 2.8 Hilux gehad hy ry nou 'n V6 Volla.
My 3.2 Mazda was foutloos. EK ht hom verkoop op 168 000km voor ek Australia toe is, ek mis my bakkie en veral die feit dat hy betaal was en ek lekker kerk,vakansie en jagveld toe gery het met hom.
Elkgeval nou moet ek weer 'n bakkie koop en besef net weer ons geld is minder as niks werd. Hoe betaal jy nou vir 'n Dcab bakkie dfieselfde as 'n bachelor flat of klein huisie in die platteland???????
Nee vrek man.
Ek begin sommer perd ry.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
My enigste twee voertuie wat ek tans besit is enkelkajuit en word deur Toyota motors gedryf. Die een dink Petrol is iets wat soos water vloei in die Amazone....daai Suzuki sal sy petrol pomp kan draai.Capt. Oblivious wrote: Wed Dec 01, 2021 3:12 pmJohnboy hak da n lekker 1l suzukitau wrote: Mon Nov 29, 2021 3:16 pm Ek is 'n helse Nissan fan.
Ek het wel nou 3 jaar laas een besit. EK ry enige bakkie waar die verkoop en diens goed is.
My Pa het soveel problemem met sy 3.0 en 2.8 Hilux gehad hy ry nou 'n V6 Volla.
My 3.2 Mazda was foutloos. EK ht hom verkoop op 168 000km voor ek Australia toe is, ek mis my bakkie en veral die feit dat hy betaal was en ek lekker kerk,vakansie en jagveld toe gery het met hom.
Elkgeval nou moet ek weer 'n bakkie koop en besef net weer ons geld is minder as niks werd. Hoe betaal jy nou vir 'n Dcab bakkie dfieselfde as 'n bachelor flat of klein huisie in die platteland???????
Nee vrek man.
Ek begin sommer perd ry.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nuwe Ford Ranger

Daar staan sy verbruik op die sidepillar
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Vir my is 'n Ford soos 'n grasdakhuis.
Dit is baie mooi,.... in 'n ander ou se erf!!!
Dit is baie mooi,.... in 'n ander ou se erf!!!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Nuwe Ford Ranger
Ford is mooi en ry lekker. Meer gemaklikhede as die Toyota ook, MAAR...
Ons ry n hele vloot van hulle en die onderhoud is iets om oor te skrik. Ratkaste, starters, enjins en enige ander elektroniese foute onder die son. Myne is nou juis in met die ding wat gaan staan het langs die pad. Vermoede is crank sensor en dan spoeg die ding ook meer kodes uit wat Eminem kan kletsrym.
Praat ook baie met mense en kontrakteurs hier wat ook maar sukkel. Een persoon sn (3.2l) se nuwe enjin wat geblaas het. Ek verstaan Ford is lief daarvoor as jy n ratkas geruil het op n 3.2l, om die map te verander sodat jy minder poeier het onder die pedaal om die ratkas te beskerm.
En hulle QC is ook nie meer daar nie, weereens my bakkie wat nou huidig by Ford is se antenna basis het nie mooi op die dak geseel nie en reen water ingekry. Dit het n kortsluiting op alarm gemaak en heeltyd vals afgegaan. Ford reken toe dit was vandalisme...
n Ander kontrakteur wat ook gereeld hier kom en baie by Ford kom vertel ook hoe die parte en boute ens onder hulle "assembly line conveyor" beland wat nie mooi vas was nie en produksie stop.
Met my eie geld sal ek eendag eerder nog n Toyota koop, myne nou al 190000km op en kos my nog niks behalwe brandstof, bande, skokbreukers en dienste nie.

Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Nuwe Ford Ranger
As jy nie n hilux fan is nie, dalk n opsie. Maar ek sal eerder met Isuzu se agente sukkel as met Ford s'n, of n Triton koop. 
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
ek ry nou al baie jare die 2.2fords,die laaste dc het ek verkoop op 220 000km.
die grootste probleem wat ek gehad het was n pap wiel.so ek sal maar by hulle bly.
ek hoor maar net so baie van hiluxe wat ook breek
die grootste probleem wat ek gehad het was n pap wiel.so ek sal maar by hulle bly.
ek hoor maar net so baie van hiluxe wat ook breek
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Onthou: "Jy kan bly soos jy is vir die res van jou lewe, of jy kan wegbreek na Mainstay!"johans wrote: Thu Dec 16, 2021 6:56 pm ek ry nou al baie jare die 2.2fords,die laaste dc het ek verkoop op 220 000km.
die grootste probleem wat ek gehad het was n pap wiel.so ek sal maar by hulle bly.
ek hoor maar net so baie van hiluxe wat ook breek
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Nuwe Ford Ranger
Ken Oom nog mense wat cane drink?PWV wrote: Fri Dec 17, 2021 12:18 pmOnthou: "Jy kan bly soos jy is vir die res van jou lewe, of jy kan wegbreek na Mainstay!"johans wrote: Thu Dec 16, 2021 6:56 pm ek ry nou al baie jare die 2.2fords,die laaste dc het ek verkoop op 220 000km.
die grootste probleem wat ek gehad het was n pap wiel.so ek sal maar by hulle bly.
ek hoor maar net so baie van hiluxe wat ook breek
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Smitstertjies, soek jy 'n afsetgebied? Ons moet die suikerrietboere ondersteun. "Cane vir die pyn!"
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Nuwe Ford Ranger
Ek verstaan ook nie die bakkie-ding so lekker nie. Hier is Stilbaai wemel dit van die Ford Rangers. Dit kan twee dinge beteken: die mense hier is of dom of hulle hou van sukkel. Maar ek sien nêrens Fordbakkies langs die paaie staan nie, ook nie oliekolle nie. Behalwe waar die plaaslike verskaffer se lorrie in ons straat kom stene aflaai vir die bouery. Dalk sleep die manne die stukkende Fords so gou weg met Hiluxe dat niemand hulle sien nie. Toe ek my Ranger koop, toe sê iemand vir my hy gee my minder as 10 000km dan sal ek ratkas moet vervang. Gelukkig score ek nou al kwaai, want my Fordjie trek al oor die 44 000 en het nog nie eens 'n papwiel gekry nie. My broer se Ford trek al ver oor die 100 000 en ook syne gee geen probleme nie. Maar nou ja, 44 000km is nog nie eens 'n behoorlike afstand om die enjin in te loop nie, so my moeilikheid kom seker nog. Sal maar wag, kyk en duim vashou.
Mooi loop
Mooi loop
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Alles loop reg
Altyd reg
Isuzu
Altyd reg
Isuzu
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Ek het self al die jare nog net Hilux gery en ek sal vir altyd lojaal teenoor die brand wees. Ek het niks groot probleme met my toyota gehad nie.
Ek het nou onlangs 'n jeuk gehad wat ek moes krap. Ek het na al die brands gaan kyk en gery maar was net lus vir iets anders en het Toyota toe van die lys verwyder.
Na baie oplees en slegte kommentaar soos op hierdie draad het ek met baie huiwer die sneller getrek op 'n laat model 3.2 4x4 ranger d/c. Ek ry hom nou al vir 9 maande en kan niks sleg sê oor die bakkie nie. Hy ry baie gemaklik en kan veel meer doen as wat ek van hom verwag.
Hulle het wel by die handelaar opgetel dat ek 'n balljoint moet vervang maar anders as dit is die enigste negatief al die snotty comments wat ek so lekker uitgedeel het wat ek nou self moet sluk...
Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
ek het ook al manne gesien stry oor bakkies en dan ry hy n polo 
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Op hierdie hele draad is hierdie verseker die beste....johans wrote: Sun Dec 19, 2021 6:25 pm ek het ook al manne gesien stry oor bakkies en dan ry hy n polo![]()