300prc

Post Reply
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: 300prc

Post by Jackalsniper »

EK volg ook bietjie die draad, Ek besit nog nie n groter kaliber jag/veldskiet geweer nie en het lank oorweeg om n 8x57 te kry,maar
die laaste paar weke kyk ek weer na die .300wsm , maar ek sien rak gewere in die kaliber is duur,ek sien nie kaans om R30k+ te betaal nie
maar toe sien ek Howa maak die .300 prc. Ek hou daarvan dat hy 212g+ punte lanseer. Enigste ding wat ek sien is dat hy maar bietjie
skouer stamp,maar n goeie silencer sal seker die probleem oplos.
Wat dink julle manne oor die algemeen van die .300prc veral as n ou nog nie n kaliber in die grootte het nie?
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 300prc

Post by Diesel Dog »

Die gee indikasie van energie vir skade maak op myl.Van die ander koeels het tou op ge gooi op die oppervlakte van die keerval.


DD

Image

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: 300prc

Post by Francoisv »

Skiet hulle weer. Image

Shoot straight

Francois Vogel
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 300prc

Post by Capt. Yoda »

Kry julle nie die plaat raak geskiet nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 300prc

Post by Gawie(13mm) »

Capt. Oblivious wrote: Mon Dec 13, 2021 9:38 am Kry julle nie die plaat raak geskiet nie?
Daai boonste koeëls is so moeg op 'n myl dat hul net die plaat 'n drukkie gee, dan gly hul af en lê en vibreer op die grond tot die BC opraak.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 300prc

Post by Diesel Dog »

[quote="Capt. Oblivious" post_id=858672 time=1639381103 user_id=5682]
Kry julle nie die plaat raak geskiet nie?
[/quote]

As jy van humble pie hou :laugh: :laugh: kom skiet die myl plaat as die wind so liggies van agter is.

DD
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: 300prc

Post by ruaanb »

Diesel Dog wrote:
Capt. Oblivious wrote: Mon Dec 13, 2021 9:38 am Kry julle nie die plaat raak geskiet nie?
As jy van humble pie hou :laugh: :laugh: kom skiet die myl plaat as die wind so liggies van agter is.

DD
ImageImageImage
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: 300prc

Post by Andre308 »

Die manne van die binneland verstaan nie lekker die stories nie.

Beide die Send It baan en die Noodhulp bane is teen die see. Ons skiet daar gemiddeld op n DA van so 250 na 500. En beide bane is op die Weskus. As die wind nie waai nie dan bly almal by die huis...Weskus mense glo dat geen wind dui op die herkoms en almal wil dan saam met die gesin wees as dit wel so uitdraai.
:laugh: :laugh: :laugh:
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 300prc

Post by JPS »

En so glo die Weskus / Kaap manne steeds die wind waai net by die see ;D ;D ;D
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: 300prc

Post by swc-tr »

JPS wrote:En so glo die Weskus / Kaap manne steeds die wind waai net by die see ;D ;D ;D
Jan, so het van die WP Bisley skuts onlangs by Herme met die SA Bisley tot ander insigte gekom.

Sent from my SM-A125F using Tapatalk

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1217
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: 300prc

Post by Pinkes »

:laugh: :laugh: :laugh:
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 300prc

Post by Arnold »

JPS wrote:En so glo die Weskus / Kaap manne steeds die wind waai net by die see ;D ;D ;D
Ek het 'n video van die stofstorm gesien en is net dankbaar ons bly nie in n woestyn nie Image

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 300prc

Post by JPS »

swc-tr wrote: Sat Dec 18, 2021 6:00 pm
JPS wrote:En so glo die Weskus / Kaap manne steeds die wind waai net by die see ;D ;D ;D
Jan, so het van die WP Bisley skuts onlangs by Herme met die SA Bisley tot ander insigte gekom.

Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Net so Schalk ++>:
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 300prc

Post by Diesel Dog »

Die wind moet n faktor wees in die binneland luister hoe mooi sing Bles van die wind.
https://youtu.be/_udSc6tbuGA
Die grootste uitdaging aan die kus is as die wind nie waai nie dan is dit toemis! :laugh: :laugh:

DD
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 300prc

Post by Diesel Dog »

Ek dink ek moet die Howa "You are the wind "doop.Het vandag 8 flashes van hit indicator gehad maar ek tel net ses hits op die plaat.Dit is van 12 skote op die myl ,ek het nie data vir die lading nie maar het my eerste skoot mooi gesien en drie skote gebruik om op die plaat te kom.Image

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 300prc

Post by Diesel Dog »

,Image

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 988
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: 300prc

Post by Toyrsi »

Vra maar die Bisley manne hoe kan die wind waai in die Kalahari. Hulle moes al bont staan op Kathu se baan

Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk

YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 300prc

Post by Apie »

Diesel Dog wrote:,Image

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Mooi gegooi DD!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: 300prc

Post by Jackalsniper »

Dit lyk goed DD! Se my hoekom sal mens kies tussen n Howa BB 24" loop en n 26" Semi BB loop?
Ek self sal nie graag n ekstra lang geweer wil he nie en amper meer n stap jag setup wil he wat ook nie te swaar is nie.
Wat sal gebeur as ek n 26" Semi BB koop en 2 duim van die loop laat afsny om dan n ligter semi BB 24" duim geweer te he? Sal dit dwaas wees?
Help my bietjie reg asseblief. Soos ek van tevore genoem het ek het nie n groter geweer as my 25 nie en wil n nuwer tipe kaliber bou
soos bv .300wsm, of dalk .300prc en nog silencer ook op sit om my ore en skouer te spaar.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 300prc

Post by Diesel Dog »

Die 24 duim loop is nie optimaal in die kaliber nie[nodes en spoed],26duim blyk oor die algemeen die std lengte te wees vir lang afstand jag geweer.As
jy n stap geweer in 30 kal soek moenie n 300 wsm in Tikka hunter miskyk nie.

DD
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 300prc

Post by LUAN »

Dit lyk of jy nie veel wen in spoed met n 24" loop in die kaliber teenoor n wsm en winmag. Jy moet n 30" pyp opsit vir daardie 250gr Atips dan kan jy hulle oor 2900fps dryf
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: 300prc

Post by Andre308 »

LUAN wrote: Mon Dec 20, 2021 10:31 pm Dit lyk of jy nie veel wen in spoed met n 24" loop in die kaliber teenoor n wsm en winmag. Jy moet n 30" pyp opsit vir daardie 250gr Atips dan kan jy hulle oor 2900fps dryf
:o :o :o sjoe. Dit sal maar baie vat van n 300 PRC met n 30 duim loop om daar uit te kom met n 250gr A tip.
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: 300prc

Post by Kallie Fernhout »

Andre308 wrote: Tue Dec 21, 2021 12:30 pm
LUAN wrote: Mon Dec 20, 2021 10:31 pm Dit lyk of jy nie veel wen in spoed met n 24" loop in die kaliber teenoor n wsm en winmag. Jy moet n 30" pyp opsit vir daardie 250gr Atips dan kan jy hulle oor 2900fps dryf
:o :o :o sjoe. Dit sal maar baie vat van n 300 PRC met n 30 duim loop om daar uit te kom met n 250gr A tip.
Dit is moontlik as jy bereid is om na elke 3 skote nuwe doppe te koop!
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 300prc

Post by Diesel Dog »

I want to try the 250gr ATip in my 300 prc and need some guidance regarding max speed with N 570.
Included in the packaging is a airsickness bag just in case one can't stomach the price per shot.ImageImageImage


DDImageImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 300prc

Post by Diesel Dog »

Het kalibrasie skote geskiet met RL26 en 208gr eldm
Tpl 93.61mm
Cci250 24"loop
97.1gr dop vol

As iemand vir my nodes en druk kan gee sal ek dankbaar wees.

DDImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

Post Reply