Diep see visvang Suid kus KZN
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Diep see visvang Suid kus KZN
Goeie middag
Enige aanbevellings vir diep see charters op die suid kus?
My seun is 10 jaar oud en wil bitter graag gaan diepsee visvang, enige raad / advies / dienste/ pryse sal wardeeer word.
dankie
Koos
Enige aanbevellings vir diep see charters op die suid kus?
My seun is 10 jaar oud en wil bitter graag gaan diepsee visvang, enige raad / advies / dienste/ pryse sal wardeeer word.
dankie
Koos
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Diep see visvang Suid kus KZN
Shelley Beach toon 'n paar bote wat vandaar uitgaan. Slaan Google.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Diep see visvang Suid kus KZN
Baie dankie ek wardeer
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Diep see visvang Suid kus KZN
Probeer Cpt Chris vanaf Shelley beach.
0823368120
R1100p/p
As hy vol is probeer Awesome charters
Mustbyte charters is ook baie goed.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3638
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Diep see visvang Suid kus KZN
Pannevis fishing. (083) 306-8980
Searious fishing. (082) 577-8859
Searious fishing. (082) 577-8859
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Diep see visvang Suid kus KZN
Baie baie dankie julle, ek wardeer baie
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 670
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Diep see visvang Suid kus KZN
Sit foto's op!!
Hier op Stilbaai is die weer so deurmekaar, die kwaai honde wil nie eers byt nie!
Hier op Stilbaai is die weer so deurmekaar, die kwaai honde wil nie eers byt nie!
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Diep see visvang Suid kus KZN
ek maak so , dankie aan almal
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Diep see visvang Suid kus KZN
Ek was al paar keer uit saam Awesome charters en het elke keer mooi gevang.die laaste keer was die Skipper onbevoeg en het die rotse getref met die uitkomslag op die sand.hy het die boot en proppe moertoe gery.hy is daarna ontslaan.gelukkig werk die verskillende charters saam as die vis byt dan vang almal lekker.
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 358
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: Diep see visvang Suid kus KZN
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Diep see visvang Suid kus KZN
Goeie middag
Net terugvoer: Ons kon ongelukkig nie op die bbot uitgaan nie, my seun het baie siek geword n paar dae in die vakansie in.
Hoop om volgende keer uit te gaan.
Baie dankie aan almal
Net terugvoer: Ons kon ongelukkig nie op die bbot uitgaan nie, my seun het baie siek geword n paar dae in die vakansie in.
Hoop om volgende keer uit te gaan.
Baie dankie aan almal
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1391
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Diep see visvang Suid kus KZN
Manne, is dit omtrent wat dit kos om te gaan visvang vir 'n oggend deesdae? R1k+ per persoon? Ek sal dit bitter graag wil doen (dreig al jare) maar het nou onlangs ernstig begin dink daaraan.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Diep see visvang Suid kus KZN
R1250 P/P nou desember in port Alfred gewees.ek weet brandstof is nou erg duur maar dit is maar rof as jy net n paar eetvisse vang.As die kanse goed is vir lekker roofvisse soos tuna en seilvis is dit seker n ander storie.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1391
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Diep see visvang Suid kus KZN
Dis my ding, ek wil net 'n vis of twee kry wat ek kan eet, goeie eetvis. As ek nou 'n 50kg tuna kry vir daardie geld is dit natuurlik bargain, maar ons kan ook net soveel vis eet voor ons weer lus raak vir 'n ding wat op land loop en moe.
So ek wonder of dit nou maar die norm is en of ek maar moet aanhou om die visse van die rotse af te voer as ons see toe gaan, want byt byt hulle g'n niks. Ek het al gedink ek moet maar net 'n sinker aansit en ingooi, en dan die boksie sardientjies in die water gooi dan hoef ek nie eers my vingers soos vis te laat ruik vir die volgende twee dae nie. Die uitkoms is mos maar dieselfde.

- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Diep see visvang Suid kus KZN
Het hy geswem naby Uvongostrand ?Die mense was baie siek weer gewees die jaar agv str*nt wat in die rivier gestort is en die hele Uvongo strand besoedel hetkoos 2 wrote: Sat Jan 15, 2022 12:59 pm Goeie middag
Net terugvoer: Ons kon ongelukkig nie op die bbot uitgaan nie, my seun het baie siek geword n paar dae in die vakansie in.
Hoop om volgende keer uit te gaan.
Baie dankie aan almal
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Diep see visvang Suid kus KZN
Ja maar blykbaar is die kraan water op suidkus ook n groot probleem, sekere dorpe.NicoSmit wrote: Wed Jan 19, 2022 8:16 pmHet hy geswem naby Uvongostrand ?Die mense was baie siek weer gewees die jaar agv str*nt wat in die rivier gestort is en die hele Uvongo strand besoedel hetkoos 2 wrote: Sat Jan 15, 2022 12:59 pm Goeie middag
Net terugvoer: Ons kon ongelukkig nie op die bbot uitgaan nie, my seun het baie siek geword n paar dae in die vakansie in.
Hoop om volgende keer uit te gaan.
Baie dankie aan almal
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3638
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Diep see visvang Suid kus KZN
Nou net self lekker siek teruggekom van Suidkus af. Net bottel water gedrink. Lelike kieme wat daar rondloop. Darem nie Covid nie (het gou laat toets) maar al die simptome is daar. Maag werk, naar, hoofpyn, hoes, keelseer ens. Apteker sê hulle het heelwat mense met selfde simptome gesien wat by Suidkus was.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Diep see visvang Suid kus KZN
Ek het so 15 jaar trug in Mtunzini gewoon in die Noord kus. Daai tyd al was Natal se kraan water maar n risiko om te drink. Ek kan nog onthou hoe die water gestink het as mens stort.
Ek het selfs my ys gemaak met bottel water. Het werklik net 2 keer kraan water gedrink wat nie gekook was nie en beide kere het ek gewig verloor as gevolg daarvan.
Ek het selfs my ys gemaak met bottel water. Het werklik net 2 keer kraan water gedrink wat nie gekook was nie en beide kere het ek gewig verloor as gevolg daarvan.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13614
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Diep see visvang Suid kus KZN
Ekt die spuitskuit gemis maar darem met CV terug gekomFanta300 wrote: Sun Jan 23, 2022 1:47 pm Nou net self lekker siek teruggekom van Suidkus af. Net bottel water gedrink. Lelike kieme wat daar rondloop. Darem nie Covid nie (het gou laat toets) maar al die simptome is daar. Maag werk, naar, hoofpyn, hoes, keelseer ens. Apteker sê hulle het heelwat mense met selfde simptome gesien wat by Suidkus was.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.