Lapua 300 winmag brass

Post Reply
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Lapua 300 winmag brass

Post by Eight »

Dagse,

Kan enige iemand vir my die water volume geen van die nuwe Lapua 300 winmag brass en hoe is die kwaliteit teenoor Norma doppe?
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Lapua 300 winmag brass

Post by Kallie Fernhout »

Sal ook graag wil weer. My huidige Norma doppe se volume is 94.7 gn
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lapua 300 winmag brass

Post by Arnold »

Ek het nuwe Lapua doppe gemeet op 89.2gr, so dit is taamlik minder as Norma. Dit is egter nuwe doppewat natuurlik so bietjie meer plek na die eerste skoot sal hê.

Met sowat 5gr minder kapasiteit gaan jy bietjie (30-40fps) nodespoed inboet.

Ek kan nie komentaar lewer oor kwaliteit nie want ek gebruik hulle nognie ... die CFR laat my nog so bietjie wag :)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Lapua 300 winmag brass

Post by tripodmvr »

QL = 95,5gr vir Norma dop as vertsekwaarde.

Dopvolume gaan afhang van kamer afmetings asook tipe dop gebruik. Jy sal moet meet wanneer jy 'n paar geskiet het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply