Drie woord gevleulde jagstorie
- JurieW
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Wed Apr 19, 2017 1:18 pm
Drie woord gevleulde jagstorie
Hallo almal
Sedert daar so baie lede is wat mooi in Afrikaans kan skryf het ek gewonder of ons nie n jag storie saam kan skryf nie.
Daar is net 1 reel. Net 3 woorde op n slag mag bygevoeg word. Wanneer daar genoeg bladsye is sal ek dit bymekaar sit.
Ek sal afskop:
Vroeg daardie oggend
Sedert daar so baie lede is wat mooi in Afrikaans kan skryf het ek gewonder of ons nie n jag storie saam kan skryf nie.
Daar is net 1 reel. Net 3 woorde op n slag mag bygevoeg word. Wanneer daar genoeg bladsye is sal ek dit bymekaar sit.
Ek sal afskop:
Vroeg daardie oggend
12ga ELG
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
-
Vissie
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
…met my 7x57
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
oor my skouer
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1877
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
Opgewondenheid binne my
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
En die brandewyn
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
Praat binne my
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
terwyl 'n sonbesie
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2189
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
die stilte vermaak.
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
Tuur ek oor
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 486
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
die limpopo vallei
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
met die sonopkoms
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
en koffie in
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
ek wil poef
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
Vroeg daardie oggend met my 7x57 oor my skouer, opgewondenheid binne my en die brandewyn praat binne my terwyl 'n sonbesie die stilte vermaak tuur ek oor die limpopo vallei met die sonopkoms en koffie in ek wil poef
Maak sin.
Maak sin.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
As bakkiejagter het julle die storie sommer vroeg-vroeg belemmer! Nou moet julle maar alleen voort ploeter! 
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
PWV spoeg n nuwe begin.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
Dis darem 'n lelike opmerking!!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
Slegs drie woorde...PWV wrote: Tue Jan 25, 2022 11:24 am As bakkiejagter het julle die storie sommer vroeg-vroeg belemmer! Nou moet julle maar alleen voort ploeter!![]()
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
Vroeg daardie oggend met my 7x57 oor my skouer, opgewondenheid binne my en die brandewyn praat binne my terwyl 'n sonbesie die stilte vermaak tuur ek oor die limpopo vallei met die sonopkoms en koffie in ek wil poef.
En ek het;
En ek het;
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
nog nie eers
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1387
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
klaar gepoef nie
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
my poepol brand
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
maar so sal
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
nols
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
die skerpioen onder
Sent from my S31 using Tapatalk
Sent from my S31 using Tapatalk
- Methos
- Hero Member

- Posts: 581
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Drie woord gevleulde jagstorie
chilli is gif
Last edited by Methos on Tue Jan 25, 2022 2:23 pm, edited 1 time in total.
