Capt. Oblivious wrote: Fri Feb 18, 2022 11:30 am Kry daar by Jason bq Tren
Spuit hulle n goeie Multi Vitamin as jy hulle af laai, Virbac het n Multimin as ek nou die naam reg onthou wat goed is
Tollies na osse boerdery
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Tollies na osse boerdery
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Tollies na osse boerdery
Tau, min ouens hier op die forum het dieselfde probleem as jy, Eintlik 'n ongenaakbare wêreld waar jou plaas is. Die een oomblik 'n paradys en dan sommer vir 5 jaar 'n woestyn.... en as jy die kondisies gereeld monitor nie, gaan jy verloor.
Ek glo egter aan jou vermoë. Australië was nie die oplossing nie en jy het dit gou agtergekom. Ons boerklonge het maar net een habitat.
Langfontein? Is daar water? Dit kan die oorsprong wees van 'n florerende boerdery!!!
Ek glo egter aan jou vermoë. Australië was nie die oplossing nie en jy het dit gou agtergekom. Ons boerklonge het maar net een habitat.
Langfontein? Is daar water? Dit kan die oorsprong wees van 'n florerende boerdery!!!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Tollies na osse boerdery
Wow great!!!herman.bonsma wrote: Sat Feb 19, 2022 12:01 pm Ja, Prof. Jan was my oom gewees.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Tollies na osse boerdery
Oom tye en kondisie het verander. Die plaas was voor my skoonpa gekoop het en ek by skoonfamilie gekoop het 'n Karakoel plaas gewees met 6 kampe en krale en waters orals. Ek dink die droogte en reën siklusse het maar opgebou en die meerjarige grasse het later verdwyn. Ek het die plaas nou 3 jaar laat rus en was in 2020 en 2021 bitter gelukkig om reen op weste dele van die plaas te kry. Die weste wind is dominat hier en die meerjarige gras sade het verseker versprei. Groot gedeeltes van die plaas het nou baie mooi Boesman en Gha gras vlaktes.PWV wrote: Sat Feb 19, 2022 1:14 pm Tau, min ouens hier op die forum het dieselfde probleem as jy, Eintlik 'n ongenaakbare wêreld waar jou plaas is. Die een oomblik 'n paradys en dan sommer vir 5 jaar 'n woestyn.... en as jy die kondisies gereeld monitor nie, gaan jy verloor.
Ek glo egter aan jou vermoë. Australië was nie die oplossing nie en jy het dit gou agtergekom. Ons boerklonge het maar net een habitat.
Langfontein? Is daar water? Dit kan die oorsprong wees van 'n florerende boerdery!!!
Die Gamchab rivier loop deur die lengte van die plaas en baie water "verdwyn" in die sand. Ek dink daarom die "Langfontein "naam daar is orals op die "walle" van die rivier boorgate gesink. van die gate is nou al droog of het tydens die droogte uitgedroog.
Ongelukkig met die tussen tyd van my en die vorige huurders het daar baie diere op die plaas gevrek van honger en het hulle massiewe dele van die plaas se natuurlike veld erg beskadig.
My skoonpa het al die binnekampe afgebreek en wou dit weer wild/ deeltyds Bees plaas maak. Ek wil graag weer die plek kry soos dit voor sy dood was.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.