Nuwe Ford Ranger
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 670
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Ek het jâre terug vir my n Ford Ranger gekoop. Daai 2,5 diesel een. Vir my ekstra spotlights laat opsit, n cd shuttle wat 8 cd's kon vat. So goud- groene.... desert wind het hulle die kleur genoem. Bitter mooi jonkmansbakkie.
Daar bel toe n ou oom my en sê hy hoor ek het n Ford gekoop. Ek sê ja en hy vra of kan kom kyk.
Hy het onder die bakkie ingekruip, onder die enjinkap gekyk, binne na alles gekyk, ek het die musiek aangesit., lank rondgedraai om die bakkie omaar hy sê niks nie. Ek kon dit later nie meer hou en vra " Oom Thys, wat sê jy van my bakkie? "
Hy trek homself so regop, kyk my in die oë en sê " ou Nico maak hulle GLAD nie meer Toyotas nie?"

- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Nuwe Ford Ranger
https://www.youtube.com/watch?v=9B_ADiHiE88
Lyk my die een kom SA toe.... wonder wat sy prys gaan wees?
Lyk my die een kom SA toe.... wonder wat sy prys gaan wees?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Nuwe Ford Ranger
Nico, bly om te hoor jy het na die oom geluister, hê-hê!!!! My jongste broer het ook na sy Ford se ratkas die gees gegee het vir hom Maandag 'n Toyota gekoop.
Mooi loop
Mooi loop
- thys308
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Ja dis ñ handrat bakkie die van my.Maroelas wrote:Dagsê Thys, praat jy hier van handrat of outomatiese ratkas?thys308 wrote: Fri Jan 21, 2022 5:17 am My 2.2dc 2017 Ford het nou 191000km op klok en loop nog sterk. So 155 000km het ek 1 injector vervang en master silinder wat binne belhousing sit vervang op 175000km en ek ry elke dag met vrag tools op sy rug. Daai man van gearbox wat nog niks gesleep het ,het verseker te stadig gery in 6de gear, as jy stadig ry soos 100km/h stel ek voor bly ry net tot 5de rat. 2c en dis al my 3de ford en ander my net goeie diens gegee.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
[quote=Smitstertjies post_id=862409 time=1645628791 user_id=6168]
https://www.youtube.com/watch?v=9B_ADiHiE88
Lyk my die een kom SA toe.... wonder wat sy prys gaan wees?
[/quote]
Sal dam lekker wees om daai ponie aan die onder teuls beet te kry.
DD
https://www.youtube.com/watch?v=9B_ADiHiE88
Lyk my die een kom SA toe.... wonder wat sy prys gaan wees?
[/quote]
Sal dam lekker wees om daai ponie aan die onder teuls beet te kry.
DD
Last edited by Diesel Dog on Thu Feb 24, 2022 6:35 am, edited 1 time in total.
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Dankie. Ek ry ook 'n 2017 2.2, maar outomatiese ratkas.thys308 wrote: Wed Feb 23, 2022 8:10 pmJa dis ñ handrat bakkie die van my.Maroelas wrote:Dagsê Thys, praat jy hier van handrat of outomatiese ratkas?thys308 wrote: Fri Jan 21, 2022 5:17 am My 2.2dc 2017 Ford het nou 191000km op klok en loop nog sterk. So 155 000km het ek 1 injector vervang en master silinder wat binne belhousing sit vervang op 175000km en ek ry elke dag met vrag tools op sy rug. Daai man van gearbox wat nog niks gesleep het ,het verseker te stadig gery in 6de gear, as jy stadig ry soos 100km/h stel ek voor bly ry net tot 5de rat. 2c en dis al my 3de ford en ander my net goeie diens gegee.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Boys
So terloops, het enige een van julle al probleme ondervind met die 10 spoed ratkas of die 2.0L enjen in beide enkel of dubbelturbo's?
Groetnis
Wouter
So terloops, het enige een van julle al probleme ondervind met die 10 spoed ratkas of die 2.0L enjen in beide enkel of dubbelturbo's?
Groetnis
Wouter
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Nuwe Ford Ranger
Myne het nou eers 18,000km op, maar sover geen probleme nie. Die 10 spoed ratkas ry baie lekker.Wouter Roets wrote: Thu Feb 24, 2022 9:01 am Boys
So terloops, het enige een van julle al probleme ondervind met die 10 spoed ratkas of die 2.0L enjen in beide enkel of dubbelturbo's?
Groetnis
Wouter
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Nuwe Ford Ranger
Ek het nou 25000 km op my 2.0L dubbel turbo. Nog geen moeilikheid van geen aard nie. Al lekker 4x4 gery (Kon op plekke ry waar my pel se cruiser nie kon nie........)Wouter Roets wrote: Thu Feb 24, 2022 9:01 am Boys
So terloops, het enige een van julle al probleme ondervind met die 10 spoed ratkas of die 2.0L enjen in beide enkel of dubbelturbo's?
Groetnis
Wouter
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Onthou net, jy is 'n uitstekende 4x4-man wat op 25 000 km, nog geen probleme hoef te verwag nie.Smitstertjies wrote: Thu Feb 24, 2022 12:12 pmEk het nou 25000 km op my 2.0L dubbel turbo. Nog geen moeilikheid van geen aard nie. Al lekker 4x4 gery (Kon op plekke ry waar my pel se cruiser nie kon nie........)Wouter Roets wrote: Thu Feb 24, 2022 9:01 am Boys
So terloops, het enige een van julle al probleme ondervind met die 10 spoed ratkas of die 2.0L enjen in beide enkel of dubbelturbo's?
Groetnis
Wouter
Praat weer op 26 000 km
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Ja manne hierdie is baies ook wat ek tot dusver hoor van die enjens en ratkas. Dif steek nog sy kop hier en daar uit.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Nuwe Ford Ranger
Oom Pieter , toevallig vanoggend geloer. Ek is nou by 27 000 km. Hopelik jinx ek nie myself nie !!PWV wrote: Thu Feb 24, 2022 12:42 pmOnthou net, jy is 'n uitstekende 4x4-man wat op 25 000 km, nog geen probleme hoef te verwag nie.Smitstertjies wrote: Thu Feb 24, 2022 12:12 pmEk het nou 25000 km op my 2.0L dubbel turbo. Nog geen moeilikheid van geen aard nie. Al lekker 4x4 gery (Kon op plekke ry waar my pel se cruiser nie kon nie........)Wouter Roets wrote: Thu Feb 24, 2022 9:01 am Boys
So terloops, het enige een van julle al probleme ondervind met die 10 spoed ratkas of die 2.0L enjen in beide enkel of dubbelturbo's?
Groetnis
Wouter
Praat weer op 26 000 km![]()
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
More more,
Het enige van julle manne al specs op die nuwe Ranger V6 dieselengin gekry?
Het enige van julle manne al specs op die nuwe Ranger V6 dieselengin gekry?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13626
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
EK dink nie da is n Diesel engine nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13626
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
https://www.news24.com/wheels/offroad_a ... 20220222-3
Dan weet ek ook nie, ekt bedoel ek dink nie da kom een na ons toe
Dan weet ek ook nie, ekt bedoel ek dink nie da kom een na ons toe
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Cappie, soos ek dit verstaan gaan die Raptor net in die petrol beskikbaar wees maar die Ranger XLT en Wildtrack gaan in die V6 diesel ook beskikbaar wees (in SA).Capt. Oblivious wrote: Fri Feb 25, 2022 1:31 pm https://www.news24.com/wheels/offroad_a ... 20220222-3
Dan weet ek ook nie, ekt bedoel ek dink nie da kom een na ons toe
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Naand sê,
Ek het ‘n 2019 2L XLT D/C met amper 30 000 km op die klok.
Behalwe die “injectors” wat vervang is op 4700km het ek nog geen ander moeilikheid gehad nie.
My Ford is baie “lig” op diesel…..
Ek kry so 2 weke per lieter….
Baie gelukkig, my eerste auto, en dit self was n game changer….
Moet net nie die “clutch” trap nie!!!
Groetnis
Ek het ‘n 2019 2L XLT D/C met amper 30 000 km op die klok.
Behalwe die “injectors” wat vervang is op 4700km het ek nog geen ander moeilikheid gehad nie.
My Ford is baie “lig” op diesel…..
Ek kry so 2 weke per lieter….
Baie gelukkig, my eerste auto, en dit self was n game changer….
Moet net nie die “clutch” trap nie!!!
Groetnis
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Netso.prohunt wrote: Fri Feb 25, 2022 7:48 pmCappie, soos ek dit verstaan gaan die Raptor net in die petrol beskikbaar wees maar die Ranger XLT en Wildtrack gaan in die V6 diesel ook beskikbaar wees (in SA).Capt. Oblivious wrote: Fri Feb 25, 2022 1:31 pm https://www.news24.com/wheels/offroad_a ... 20220222-3
Dan weet ek ook nie, ekt bedoel ek dink nie da kom een na ons toe
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Kerels, my 3.2 auto is nou 5 jaar oud. Enige iemand wat my ken weet hoe ek ry, veral in die berge. 149000km nou op die clock en ek moes nog net shocks vervang....
Hierdie nuwe outjies is bitter mooi
Hierdie nuwe outjies is bitter mooi
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Gee vir daai Ranger i Toyota badge en jy sien geen ander bakkie op ons paaie nie.
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Ek het Okt 2020 my Mazda 3.2 4x4 DCAB op 175 000km verkoop. EK is nou nog spyt. EK moes nou driekeer sy prys betaal vir 'n nuwe bakkie. Al verskil is die een mag nie krap nie en FNB besit nog 'n stuk van hom.Malan123 wrote: Sat Feb 26, 2022 6:48 pm Kerels, my 3.2 auto is nou 5 jaar oud. Enige iemand wat my ken weet hoe ek ry, veral in die berge. 149000km nou op die clock en ek moes nog net shocks vervang....
Hierdie nuwe outjies is bitter mooi
En ja myne het ook maar swaar gekry. Ek het gereeld sy mags en kappie verwyder en staal rimme en tralies opgesit en dan Namibië verken of gaan jag.
My werkswinkel bestuurder het sy bakkie soos goud opgepas, op 100 000km toe gaan die engine.
Ek het 'n 2020 2.8 Hilux 4x4 DCAB 150kw gehad en die bakkie vreeslik geniet, maar my 3.2 was stewiger het dit my gevoel. Nadat ek 3 maande gewag het vir 'n 2022 Hilux het ek maar opgegee. Nou ry ek maar 'n Datsun.
Die nuwe 7,8 en 10 spoed Auto bokse maak die diesel bakkies vreeslik lekker ry.
Variety is the spice of life.
Last edited by tau on Mon Feb 28, 2022 3:09 pm, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Malan, dit kan tog nie waar wees nie. Volgens die Ford kenners moes jy teen die tyd al ten minste een dif, twee ratkaste en die enjin vervang het!Malan123 wrote: Sat Feb 26, 2022 6:48 pm Kerels, my 3.2 auto is nou 5 jaar oud. Enige iemand wat my ken weet hoe ek ry, veral in die berge. 149000km nou op die clock en ek moes nog net shocks vervang....
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Nuwe Ford Ranger
Tau, jy gaan nou weer 'n Ford vs Mazda gesprek hier begin...tau wrote: Mon Feb 28, 2022 2:33 pmEk het Okt 2020 my Mazda 3.2 4x4 DCAB op 175 000km verkoop. EK is nou nog spyt. EK moes nou driekeer sy prys betaal vir 'n nuwe bakkie. Al verskil is die een mag nie krap nie en FNB besit nog 'n stuk van hom.Malan123 wrote: Sat Feb 26, 2022 6:48 pm Kerels, my 3.2 auto is nou 5 jaar oud. Enige iemand wat my ken weet hoe ek ry, veral in die berge. 149000km nou op die clock en ek moes nog net shocks vervang....
Hierdie nuwe outjies is bitter mooi
En ja myne het ook maar swaar gekry. Ek het gereeld sy mags en kappie verwyder en staal rimme en tralies opgesit en dan Namibië verken of gaan jag.
My werkswinkel bestuurder het sy bakkie soos goud opgepas, op 100 000km toe gaan die engine.
Ek het 'n 2020 2.8 Hilux 4x4 DCAB 150kw gehad en die bakkie vreeslik geniet, maar my 3.2 was stewiger het dit my gevoel. Nadat ek 3 maande gewag het vir 'n 2022 Hilux het ek maar opgegee. Nou ry ek maar 'n Datsun.
Die nuwe 7,8 en 10 spoed Auto bokse maak die diesel bakkies vreeslik lekker ry.
Variety is the spice of life.
Ek moet se ek verkies ook 'n groot motor i.p.v. groot turbo. Een van die groot redes hoekom ek nie nou die 2l Ford ry nie. Hierdie nuwe 3l gaan mooi loop...