Holster vir CZ P07

Post Reply
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Holster vir CZ P07

Post by KalahariKlong »

Goeie naand,

Wat se holster sal julle voorstel vir EDC wat onder 'n broek gedra kan word.

Groete
KK
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Holster vir CZ P07

Post by Geno »

Ek gebruik Battlegear se holsters.
Hulle diens is goed en die fabriek is onder in die straat van my af.

Whatsapp my vir info. 0825354100
Goed, beter, 6millimeter!
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Holster vir CZ P07

Post by Ds J »

Kyk na Daniel's se holsters. Hulle het n baie goeie naam, en Quartermaster hier op die forum verkoop hulle.

Kyk ook dat jy die regte lissies of knippe kry, en n swaar, stewige, dan belt is amper belangriker as die holster.

Daar is enkele sake wat help om n handwapen maklik te dra:
- posisie om jou lyf - selfs 3cm na links of regs kan n verskil maak
- hoek - die hoek waarteen jy hom dra
- diepte - sommige verkies dat hy net-net bo die belt uitsteek, en ander knyp amper net die loop in die holsters vas.

Kontak my gerus as dit nodig is.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Holster vir CZ P07

Post by cassie_calvinia »

Ek het na baie soek ook maar op daniels besluit.
wat my hulle laat kies het, is die kydex beskerm die hele pistool. teen lyf ek klere
HOU HOM DAAI DIKTE
Post Reply