SOEK RAAD. My bakkie se battery raak te gou pap met nagjag vir naglig en voertuig -- paaie baie sleg en moet stadig ry.
Wat is die beste battery vir die voertuig ??
Wat is die beste los battery vir aparte aanwending net vir NF jaglig.
dankie.
BATTERY VIR NAGJAG.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: BATTERY VIR NAGJAG.
Hlo Projagter.
Jou behoefte is dieselfde as die jongmanne met hulle reuse musiekstelsels in hul voertuie. Battery raak gou pap wyl kar staan, hulle musiek luister en party hou! My kinders daardeur, ek al die praatjies tussen die pelle aangehoor.
Google wat hulle doen, jy gaan antwoorde daar kry. Is maar soos die kamp batterye - ek dra geen kennis hieromtrent nie.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: BATTERY VIR NAGJAG.
As ek my dual battery nou opgradeer gaan ek 130 Ah Lithium kry. Jy kan die battery feitlik heeltemaal leeg trek en weer herlaai sonder skade aan die battery. Lead acid kan jy op 'n deep cycle slegs omtrent tot 70% leeg tap.
Maak 'n verskil
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: BATTERY VIR NAGJAG.
Dankie.Ratel wrote: Fri Apr 01, 2022 1:51 pm As ek my dual battery nou opgradeer gaan ek 130 Ah Lithium kry.
Deepcycle is glo 'n moet.
LYk ook asof die 96 Toyot 2.8 nie meer sy laaiwerk so goed doen nie .
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: BATTERY VIR NAGJAG.
Vir ‘n alternator om ‘n deep cycle battery vol te laai moet hy teen 14.4V minimum laai.projagter wrote:Dankie.Ratel wrote: Fri Apr 01, 2022 1:51 pm As ek my dual battery nou opgradeer gaan ek 130 Ah Lithium kry.
Deepcycle is glo 'n moet.
LYk ook asof die 96 Toyot 2.8 nie meer sy laaiwerk so goed doen nie .
Baie alternators laai slegs teen 13.8V rond en deep cycles hou nie daarvan nie.
Ander opsie is om ‘n 105ah High Cycle battery(gewone bakkie battery maar net groter) te kry. Hy laai lekker vinnig vol vanaf alternator tussen staanplekke.
Maak ook seker daai bakkie se alternator is 100%.
Deep Cycle battery gaan jy elke keer by die huis met CTek tipe laaier moet vol laai na ‘n jag.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: BATTERY VIR NAGJAG.
het jare met 'n deepcycle gejag. eerste een het 5 jaar gehou. tweede een na 5 jaar verkoop saam bakkie. was nog goed.
kry 'n Willard 791, altenator laai genoeg vir daai ligte. het hulle seker een keer in 6 maande uitgehaal, en 20ure ordentlik gelaai.
nooit gedrop in veld.
kry 'n Willard 791, altenator laai genoeg vir daai ligte. het hulle seker een keer in 6 maande uitgehaal, en 20ure ordentlik gelaai.
nooit gedrop in veld.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: BATTERY VIR NAGJAG.
Dankie Apie en Cassie
Ek neem kennis.
Ek dink slegte paaie dra by tot probleem -- ry net te stadig vir tussenin laai
Ek neem kennis.
Ek dink slegte paaie dra by tot probleem -- ry net te stadig vir tussenin laai