Hoe lyk hulle?ruaanb wrote: Mon Apr 18, 2022 4:29 pm Ek het so paar jaar gelede een van die Monkey messe gekoop wat opslag gemaak het. Daai ding is hard verby. Ek is deur n stel warthog stene net op hom in 3 maande. Ek gebruik die mes baie.
Messe - Wat dra julle deesdae?
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Kaptein, ek dink meeste manne praat van die Warthog V sharp. Baie vinniger as daai kontrepsie van jou.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Frikkie Coetzee wrote: Hoe lyk hulle?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Ja ek stem ek gebruik die V met kombuis messe maar hy maak hom ook maar net skerp genoegEduard Venter wrote: Wed Apr 20, 2022 5:57 pm Kaptein, ek dink meeste manne praat van die Warthog V sharp. Baie vinniger as daai kontrepsie van jou.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Dink die manne verwys na die V-sharpCapt. Oblivious wrote: Wed Apr 20, 2022 3:15 pm Praat ons van die Warthog? Ou wat dink hys vinnig het bitter baie tyd maar daai Worksharp is netjies
https://knifesharpners.co.za/product-ca ... lassic-ii/
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Hulle het nie voorraad nie. Jy sal wel hier regkom: https://www.gjsupplies.co.za/clips.htmlAskari wrote: Thu Mar 31, 2022 5:45 pmProbeer https://www.knifeguy.co.za/ of Whatsapp Martin op nul824405882.Dumbluck wrote: Thu Mar 31, 2022 3:20 pmMy clip het redelik kwaai gehaak so kon verstaan dat myne afgebreek het.BeesBreet wrote:Jammer vir die hijack. Ek al deur n paar spyderco messe, hulle clips jou eenvoudig nie. Ervaar iemand anders die selfde?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Kon iemand al ander clips gekoop kry?
Ek het op 'n tyd probeer en kwaai rondgebel, ma het toe opgegee.
Enige kommersiële duikers met Atlantic Salt messe? Julle haal mos die clip af, ek sal hom koop.
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Hoe skerp is jou meer as skerp genoeg?Capt. Oblivious wrote: Thu Apr 21, 2022 9:54 amJa ek stem ek gebruik die V met kombuis messe maar hy maak hom ook maar net skerp genoegEduard Venter wrote: Wed Apr 20, 2022 5:57 pm Kaptein, ek dink meeste manne praat van die Warthog V sharp. Baie vinniger as daai kontrepsie van jou.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Net 'n handige wenk vir die manne wat altyd 'n skerp slagding nodig het. 'n Matmes of 'n scalpel is baie goedkoop en slag net so goed of selfs beter as baie van die duur messe. Hou sommer een saam met 'n pak lemme in die bakkie.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Ek soek so-iets vir my bos sleutels... Weet net nie waar om dit te kry nie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8012
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Kyk by Special Armory ...HeinM wrote:Ek soek so-iets vir my bos sleutels... Weet net nie waar om dit te kry nie...
https://specialarmory.com/product/fluk-utility-knife/
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Dankie ArnoldArnold wrote: Thu Apr 21, 2022 5:46 pmKyk by Special Armory ...HeinM wrote:Ek soek so-iets vir my bos sleutels... Weet net nie waar om dit te kry nie...
https://specialarmory.com/product/fluk-utility-knife/
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8012
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Hier is nog een wat nou op special is wat ek vanaad raakgeloop het op die net.
https://www.rizingear.com/product-categ ... lity-tool/
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Baie dankie! Presies wat ek soekArnold wrote: Mon May 02, 2022 8:53 pmHier is nog een wat nou op special is wat ek vanaad raakgeloop het op die net.
https://www.rizingear.com/product-categ ... lity-tool/
Mooi week!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Arnold dink jy daai matmes is n beter idee as bv die Havelon wat n nr 60 scalpel lem vat? Ek geniet noggal die havelon en die feit dat jy altyd n flymskerp lem in hom kan hê
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Ek het n soortgelyke "matmes" mes wat ek probeer het vir jag/slag omdat hy so lekker klein en kompak is, hy kom nie by n Havelon nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8012
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Ek dink die toepassing is te verskillend as mens na die ontwerp kyk. Ek sal nie 'n Havelon op my sleutelring dra nie so in daai opsig is die twee nie vergelykbaar nie. Die klein matmes is 'n light utility knife ... om jou pakkie waarin jou Havelon afgelewer word oop te maakPappabeer wrote: Wed May 04, 2022 8:54 am Arnold dink jy daai matmes is n beter idee as bv die Havelon wat n nr 60 scalpel lem vat? Ek geniet noggal die havelon en die feit dat jy altyd n flymskerp lem in hom kan hê


- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Wel daai een kan darem n bier ook oop maak vir die van ons wat nou op die vapes is en nie meer n lighter saam dra nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
My Havelon is terug kluis toe, ek sal myself verongeluk met daai mes!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Ek het n paar custom messe en n paar 100 knipmesse en die is los hande die skerpste mes nou in my kluis. Dink ek gaan hom so rukkie dra
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Môre julle,
Hoop hier is iemand wat kan help.
Ek het gister aand my spyderco delica se punt afgebreuk. Bitter kwaad vir myself, maar nou ja sulke dinge gebeur.
Dit lyk nie vir my of hulle warranty dit dek nie. Weet iemand of mens hom kan laat regmaak by die agente?
Groete
Ockert
Hoop hier is iemand wat kan help.
Ek het gister aand my spyderco delica se punt afgebreuk. Bitter kwaad vir myself, maar nou ja sulke dinge gebeur.
Dit lyk nie vir my of hulle warranty dit dek nie. Weet iemand of mens hom kan laat regmaak by die agente?
Groete
Ockert
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Ockert ek het ook al n paar mespunte afgebreek. n Bietjie grind op n bench grinder en skuur en hulle is weer bruikbaar. Hang natuurlik af hoeveel van die punt afgebreek het.
Ek dra altyd n no7 Opinel by my. Koop so elke twee of drie jaar n nuwe een. Die dag as ek hom koop grind ek dadelik sy punt af na n drop point toe. Dit werk beter vir my. Opinels is ook baie lig in jou broeksak en op jou sak.
Ek dra altyd n no7 Opinel by my. Koop so elke twee of drie jaar n nuwe een. Die dag as ek hom koop grind ek dadelik sy punt af na n drop point toe. Dit werk beter vir my. Opinels is ook baie lig in jou broeksak en op jou sak.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Soos Krobb sê, mens grind van die rugkant van die lem af om die mes lem weer reg te kry. 'n Mesmaker in jou omgewing behoort jou maklik te kan help. Dis 'n paar minute se werk.Ockert1992 wrote: Tue Jun 07, 2022 8:29 am Môre julle,
Hoop hier is iemand wat kan help.
Ek het gister aand my spyderco delica se punt afgebreuk. Bitter kwaad vir myself, maar nou ja sulke dinge gebeur.
Dit lyk nie vir my of hulle warranty dit dek nie. Weet iemand of mens hom kan laat regmaak by die agente?
Groete
Ockert
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Dankie manne, ek sal dit probeer.
Dis amper 1cm wat afgebreuk het. So ja dink dit gaan snaaks lyk.
Dis amper 1cm wat afgebreuk het. So ja dink dit gaan snaaks lyk.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2198
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
As jy bietjie handwerk kan doen is dit werklik slegs enkele minute om dit self te doen.Ockert1992 wrote: Tue Jun 07, 2022 8:29 am Môre julle,
Hoop hier is iemand wat kan help.
Ek het gister aand my spyderco delica se punt afgebreuk. Bitter kwaad vir myself, maar nou ja sulke dinge gebeur.
Dit lyk nie vir my of hulle warranty dit dek nie. Weet iemand of mens hom kan laat regmaak by die agente?
Groete
Ockert
Bankskroef, grinder & sagte wiel, GEDULD.
Knyp die lem in die bankskroef tussen karton of houtstukkies.
Gebruik die grinder met n sagte skuurwiel ("flap disk") en sorg dat die rotasie saam met die lengte van die lem verloop.
Skuur saggies en BAIE VERSIGTIG: egalig oor die hele lengte van die staal wat jy wil verwyder totdat alles weggeskuur is.
Kontak my gerus by 0.7.2.2.3.3.6.4.4.5 as jy navrae het.
O ja: gebruik volgende keer n regte skroewedraaier