Enige iemand wat vir ‘n 38S&W herlaai ?
Kan mens dieselfde punte as die 38 Special laai ?
Ek kry baie teenstrydige inligting op die internet.
38S&W
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 38S&W
Heywillie ek het vir jare 38S&W herlaai.
Die kort en die lank is ja jy kan, en nee dis na regte nie dieselfde koeël as die .38Spl nie.
Die .38Spl de koeël deursnee is .357'' en die van die 38S7W .361''
Die .357'' werk wel maar nie so goed soos die .361'' nie. Ek gooi en size my eie lood koeëls en het 'n .357 140gr mould van LEE aangepas om die regte grootte te cast en size. Lood word na .362'' gesize.
Doppies is ook 'n probleem. ek het uit nood .38Spl doppies op die draaibank korter gesny en gelaai. Mens sien sommer duidelik die boeppens wat die .362'' lood koeël in daai dop druk. Jy kry so 4 of 5 laaie uit so dop dan skeur hy. Ek het toe later op 3 boksies baie ou Musgrave/PMP ammo af gekom en van daar kon ek die regte doppe gebriuk.
Ek het alles toe as 'n paket verkoop toe my vrou se oë begin blink na haar eie 9mm.

- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: 38S&W
Baie dankie vir die terugvoer. Ek het darem genoeg doppe, sal dan net 'n mould moet opspoor.
Enige hulp romdom ladings? Ek het MP200 tot my beskikking.
Enige hulp romdom ladings? Ek het MP200 tot my beskikking.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 38S&W
MP ken ek nie veel van in handwapens nie. Die .38S&W rewolwers het nie die oemf van die Spl nie uit die aard van die saak. Selfs die 9mm Para het meer as die 38S&W. om by die PMP tabel snelheid te kom het ons 3.0gr S121 gebruik. Dit is selfs laer as die 9mm se begin lading. Jammer ek kan nie meer help met die MP lading nie.heywillie wrote: Wed Apr 20, 2022 7:56 pm Baie dankie vir die terugvoer. Ek het darem genoeg doppe, sal dan net 'n mould moet opspoor.
Enige hulp romdom ladings? Ek het MP200 tot my beskikking.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: 38S&W
Ek het nog S121 kruit ook, sal laat weet hoe maak hy sodra ek die kaartjie kry.Pvdw wrote: Wed Apr 20, 2022 9:40 pmMP ken ek nie veel van in handwapens nie. Die .38S&W rewolwers het nie die oemf van die Spl nie uit die aard van die saak. Selfs die 9mm Para het meer as die 38S&W. om by die PMP tabel snelheid te kom het ons 3.0gr S121 gebruik. Dit is selfs laer as die 9mm se begin lading. Jammer ek kan nie meer help met die MP lading nie.heywillie wrote: Wed Apr 20, 2022 7:56 pm Baie dankie vir die terugvoer. Ek het darem genoeg doppe, sal dan net 'n mould moet opspoor.
Enige hulp romdom ladings? Ek het MP200 tot my beskikking.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: 38S&W
Ek het 'n 150gr cast SWC (.358" gesize) met 2.2gr MP200 in .38 S&W doppe gelaai. Uit 'n 4" S&W Mod 19 .357 mag rewolwer gee die lading 673fps.heywillie wrote: Wed Apr 20, 2022 7:56 pm Baie dankie vir die terugvoer. Ek het darem genoeg doppe, sal dan net 'n mould moet opspoor.
Enige hulp romdom ladings? Ek het MP200 tot my beskikking.
In die geval het die doppe wel in 'n .357 se kamers gepas, meeste .38 S&W doppe is te vet.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 38S&W
Hier is 'n QL voorspelling vir MP200. Wees konserwatief en begin by 2,5gr wat 570vps voorspel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: 38S&W
Baie dankie vir jou insetteThinusS wrote: Fri Apr 22, 2022 1:09 pmEk het 'n 150gr cast SWC (.358" gesize) met 2.2gr MP200 in .38 S&W doppe gelaai. Uit 'n 4" S&W Mod 19 .357 mag rewolwer gee die lading 673fps.heywillie wrote: Wed Apr 20, 2022 7:56 pm Baie dankie vir die terugvoer. Ek het darem genoeg doppe, sal dan net 'n mould moet opspoor.
Enige hulp romdom ladings? Ek het MP200 tot my beskikking.
In die geval het die doppe wel in 'n .357 se kamers gepas, meeste .38 S&W doppe is te vet.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: 38S&W
Baie dankie oomtripodmvr wrote: Fri Apr 22, 2022 1:34 pm Hier is 'n QL voorspelling vir MP200. Wees konserwatief en begin by 2,5gr wat 570vps voorspel.
38SW 150 MP200.png
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster