Naand almal
Ek is op soek na die fan waterpump bracket op 'n toyota 1c / 2c engine of selfs 'n engine wat nie meer loop nie wat ek kan gebruik vir parte.
Groete
Jacobus
Toyota 1c / 2c parte gesoek
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Toyota 1c / 2c parte gesoek
Vir ons dom ouens. Wat was die model en die jaar?
-
cbm
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Jan 01, 2013 9:16 pm
Re: Toyota 1c / 2c parte gesoek
Dit is van daai ingevoerde engines uit japan, Toyota het dit nooit hier by ons in 'n voertuig gesit nie, maar hulle is van 1983 vervaardig dink tot 89" as ek reg is. Baie ouens gebruik daai engines in die ouer bakkies.
