Ross leather is iets soos R460 dink ek
Hand wapen belt vir elkedag dra
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
Ek gebruik 95% van die tyd 'n CR speed EDC belt. Baie stewg. Na 'n paar jaar begin die velcro natuurlik verweer en dan gly dit partykeer. 'n Skerp messie, velcro en gom maak dit weer reg.
Die ander 5% het ek 'n holster op 'n Ulticlip vir dra met 'n kortbroek. Die Ulticlip sit hoog sodat die grip 50% weg gesteek is deur die broek.
5%? Ja, my bene is spierwit. Ek werk in 'n workshop.
Net 'n edit hier by.
Ek het al so paar ure met 'n Cytac Tactical belt geloop. Dis ook 'n gemaklike belt om mee te dra.
Sent from my BV9900E using Tapatalk

- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
Het in die week n leer belt by Swartbaard EDC gekry, baie beindruk met die produk en is stewig. Ek gebruik ook baie die CR Speed belt.
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
Ek dra deesdae KORE belts. Die moeite werd om na te kyk.
https://www.koreessentials.com/collections/gun-belts
https://www.koreessentials.com/collections/gun-belts
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
Ek geniet ook my Kore belt
Myne aanlyn by SA Tactical gekoop
Sent from my iPhone using Tapatalk
Myne aanlyn by SA Tactical gekoop
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
Ek het 'n Army Ant leerbelt gekoop. Baie te vrede met hom. Voor dit die Looper belt van Hailstorm, maar hulle word ongelukkig nie meer ingevoer nie.
Ek het 'n ratchet sisteem belt gedra so vir 'n jaar (myne was 'n Nextbelt), maar verkies n gewone gespe belt eerder.
Ek het 'n ratchet sisteem belt gedra so vir 'n jaar (myne was 'n Nextbelt), maar verkies n gewone gespe belt eerder.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
Cassie
Die manne maak ook 'n baie goeie produk en hulle is daar in die Wes Kaap. Die gordels het ekstra versterking in.
https://www.facebook.com/Kallermannleather/
Die manne maak ook 'n baie goeie produk en hulle is daar in die Wes Kaap. Die gordels het ekstra versterking in.
https://www.facebook.com/Kallermannleather/
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
Goeiemore
Ek het gister die Uvami een by Safari gekoop. Dis duur maar 'n vorige leer gordel het seker 8 jaar van elke dag dra gehou. Die een het 'n webbing deel agter op die gordel wat dit effe stywer maak - nie soos 'n Looper wat Kydex in het nie. Die gespe is baie netjies en die leer en stikwerk lyk goed.
Ek dra 'n 34" broek met G19 en die gordel wat my pas was 38"wat ek dan mooi in die middel van die gaaitjies vasmaak. Dit laat an plek vir Desember se etes of 'n ekstra magasyn.
https://uvami.co.za/wp/belts-and-pouches/

My volgende gordel na my huidige Ross Leather gun belt (wat netjies genoeg is om by formele kleredrag ook aan te trek) sal weer 'n Ross leather belt wees. Maar ek glo nie ek sal hierdie een klaar gedra kry nie. Het hom omtrent twee jaar al en hy lyk nog soos nuut.
Maak 'n verskil
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2464
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
N leer belt wat in sy lengte gestik is hang nie so maklik uit nie, en rek ook nie sommer nie. As hy dubbel laag leer is (+/- 6mm) dan het jy n lekker stewige belt.
My shotty jag sak met 50 rontes en al my ander goeterkies, soos voël strops, ens. hang aan so een en hou nog mooi.
Die een met die koedoe op het die klient sy eie gespe verskaf.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
Ek dra nou al vir +-3 jaar my Kallermann Gunbelt, baie lekker belt en baie stewig. Glock19 IWB, Leatherman en Spaar magesyn op die ander heup asook n klomp los goed in my broeksakke en dit is die eerste belt wat ek kan sê met die vrag nie my lyf moeg maak nie. Kallie se vakmanskap is ook van uitstaande gehalte.Carl wrote: Mon Apr 11, 2022 9:45 am Cassie
Die manne maak ook 'n baie goeie produk en hulle is daar in die Wes Kaap. Die gordels het ekstra versterking in.
https://www.facebook.com/Kallermannleather/
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
Waar bestel ons?jdpretorius wrote: Wed Jun 22, 2022 1:03 pm N leer belt wat in sy lengte gestik is hang nie so maklik uit nie, en rek ook nie sommer nie. As hy dubbel laag leer is (+/- 6mm) dan het jy n lekker stewige belt.
My shotty jag sak met 50 rontes en al my ander goeterkies, soos voël strops, ens. hang aan so een en hou nog mooi.
Die een met die koedoe op het die klient sy eie gespe verskaf.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
As belt te dik is, sukkel hy nie om deur die J clip te kom nie?
HOU HOM DAAI DIKTE
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2464
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
N ou kan seker dunner gan ja....daar is mos nie n reel wat sê jy mag niecassie_calvinia wrote:As belt te dik is, sukkel hy nie om deur die J clip te kom nie?

Persoonlik hou ek nie van 'n "clip" nie want hy breek soms op die onmoontlikste tye....maar as jy n "inside pants" dra dan het jy seker nie n ander keuse nie.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
werk die soft loop beter?jdpretorius wrote: Fri Jun 24, 2022 9:28 amN ou kan seker dunner gan ja....daar is mos nie n reel wat sê jy mag niecassie_calvinia wrote:As belt te dik is, sukkel hy nie om deur die J clip te kom nie?
Persoonlik hou ek nie van 'n "clip" nie want hy breek soms op die onmoontlikste tye....maar as jy n "inside pants" dra dan het jy seker nie n ander keuse nie.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
Ulticlip want dit heg aan jou broek.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
Ek wil graag so bietjie hi-jack.
Ek soek n belt met n "plastiek" buckle. Ek is keelvol om elke keer op die lughawe my belt te moet uit trek.
Dit hoef nie noodwendig vir n vuurwapen te wees nie.
Weet iemand van iets?
Groete
Ek soek n belt met n "plastiek" buckle. Ek is keelvol om elke keer op die lughawe my belt te moet uit trek.
Dit hoef nie noodwendig vir n vuurwapen te wees nie.
Weet iemand van iets?
Groete
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
CR Speed belt, 100% sinteties. Dis nou nie 'n kerk en kantoor een nie.ZKK wrote: Fri Jun 24, 2022 3:34 pm Ek wil graag so bietjie hi-jack.
Ek soek n belt met n "plastiek" buckle. Ek is keelvol om elke keer op die lughawe my belt te moet uit trek.
Dit hoef nie noodwendig vir n vuurwapen te wees nie.
Weet iemand van iets?
Groete
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
Kore al die pad.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
https://www.cytac.com/products/tactical-belt/ZKK wrote: Fri Jun 24, 2022 3:34 pm Ek wil graag so bietjie hi-jack.
Ek soek n belt met n "plastiek" buckle. Ek is keelvol om elke keer op die lughawe my belt te moet uit trek.
Dit hoef nie noodwendig vir n vuurwapen te wees nie.
Weet iemand van iets?
Groete
Ek dra myne byna elke dag (soms n leerbelt op Sondae) en kan werklik nie kla nie. Hy hou sy vorm en kan swaar gewig dra - my kinders staan op myne as hulle op my rug ry.
Ek weet ongelukkig nie wie dit versprei nie - het myne by ons plaaslike geweerwinkel gekoop.
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Hand wapen belt vir elkedag dra
Sodra sekuriteit sien jy het 'n belt aan dan sal jy dit moet afhaal.ZKK wrote: Fri Jun 24, 2022 3:34 pm Ek wil graag so bietjie hi-jack.
Ek soek n belt met n "plastiek" buckle. Ek is keelvol om elke keer op die lughawe my belt te moet uit trek.
Dit hoef nie noodwendig vir n vuurwapen te wees nie.
Weet iemand van iets?
Groete