Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dagsê! Ons Bloemfontein NRL22 shoot is aan vir die 16de Julie!
Registreer asb op die link hier onder. Jy gaan dan 'n mail ontvang met bankbesonderhede.
R250 per skut.
12jaar en jonger skiet gratis.
Chamber flags sal te koop wees op die dag.
Snoepie en wors rolle sal te koop wees en vuur, braaiers en kontantkroeg sal beskikbaar wees na die shoot.
Sterkte Geno.
Dit lyk asof dit flippen lekker kan afgaan!
Miskien kan ons in die toekoms kyk na 'n tipe "pos-liga" oor die land heen vir al die Jaracal manne en dames.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Dankie Geno. Daar is so baie dissiplines in ons geweste, dat dit moeilik is om met almal tred te hou.
Ek gaan my bes doen om Saterdag op Darling 'n draai te maak.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!