Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Smitstertjies wrote:Het iemand hier al n 3.2 Ranger laat map? Enige probleme opgetel?
Ek weet van 2 x 3.2’s hier in LichVegas wat se piston ‘n gat in gebrand het nie lank na hulle ge remap of geflash of wat ook al was.
Was nie ge chip nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Daai man weet net nie wat hy doen nie. As jy n gat in jou piston brand beteken dit jy over fuel en dit is sleg vir n motor as hy n standaard turbo op het.
Smitstertjies wrote:Het iemand hier al n 3.2 Ranger laat map? Enige probleme opgetel?
Ek weet van 2 x 3.2’s hier in LichVegas wat se piston ‘n gat in gebrand het nie lank na hulle ge remap of geflash of wat ook al was.
Was nie ge chip nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
In Las Vegas mag jy trou en skei binne 24 uur. Ou 3.2's het dit gedoen sonder mapping. Dit was 'n EGR fout wat die probleem veroorsaak het as ek reg onthou. 'n Blank off het die probleem opgelos. Jammer Gawie, my knormoer wou nie spell check doen nie.
Smitstertjies wrote:Chevvy, wat is n EGR fout en n blankoff? Jammer ek vra maar ek is baie onnosel as dit by enjins kom.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Die EGR is die Exhaust Gas Recirculation sisteem wat van jou uitlaat gas hersirkuleer deur dit weer deur jou enjin se lug inlaat met die skoon lug meng. Dit word gedoen om emissies te verminder.
Indien die EGR klep nie reg reguleer nie, dan word te veel uitlaat gas deurgelaat wat jou enjin se inlaat temperatuur opjaag, asook koolstof neerlaag veroorsaak op jou inlaat pypwerk en jou suier oppervlak.
Die blankoff is a plaatjie wat gesny word om tussen die uitlaat stelsel en die klep te pas om te verhoed dat enige gasse hersirkuleer word.
Smitstertjies wrote:Het iemand hier al n 3.2 Ranger laat map? Enige probleme opgetel?
Ek weet van 2 x 3.2’s hier in LichVegas wat se piston ‘n gat in gebrand het nie lank na hulle ge remap of geflash of wat ook al was.
Was nie ge chip nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Luan
Die mamparra wat dit doen se naam is Janis Wolmarans wat kom van Potch af. Ek het n helse stel met hom afgetrap met my eerste Amarok. Bly so ver weg van daai patatkop af weg as wat jy kan.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Dankie. Die een bakkie wat ek wil laat map is n 2014 model, dus net voor die facelift. Ek stuur hom vandag vir n software update so ek glo daai EGR settings sal seker reg wees voor hulle hom dan map?
Ek glo dat 'n software update die risiko behoort te verminder. Ideaal sou ek net die EGR afblank, maar ek het geen idee wie kan daardie plaatjies verskaf nie.
Smitstertjies wrote:Het iemand hier al n 3.2 Ranger laat map? Enige probleme opgetel?
Ek weet van 2 x 3.2’s hier in LichVegas wat se piston ‘n gat in gebrand het nie lank na hulle ge remap of geflash of wat ook al was.
Was nie ge chip nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Luan
Die mamparra wat dit doen se naam is Janis Wolmarans wat kom van Potch af. Ek het n helse stel met hom afgetrap met my eerste Amarok. Bly so ver weg van daai patatkop af weg as wat jy kan.
Groetnis
Wouter
Daai man word as "the next best thing" beskou op n paar forums.
Smitstertjies wrote:Het iemand hier al n 3.2 Ranger laat map? Enige probleme opgetel?
Ek weet van 2 x 3.2’s hier in LichVegas wat se piston ‘n gat in gebrand het nie lank na hulle ge remap of geflash of wat ook al was.
Was nie ge chip nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Luan
Die mamparra wat dit doen se naam is Janis Wolmarans wat kom van Potch af. Ek het n helse stel met hom afgetrap met my eerste Amarok. Bly so ver weg van daai patatkop af weg as wat jy kan.
Groetnis
Wouter
Dis net hy daai
Paar Hiluxe ook gedoen in die omgewing en party rook rof en ander is meer in limp mode as Faf de Klerk....
Ek was n groot aanhanger van DTE systems(Diesel Torque) maar het onlangs oor gegaan Dastek toe en ek moet se ek is baie tevrede met hulle produk en diens.
Die probleem met hom is as iets verkeerd gaan of beter gestel nie reg gaan van die begin af nie. Jou kans om n Gupta raak te loop in n NG Kerk is baie groter as om die knaap enigsins in die hande te kry.
Persoonlik is Kosie Swanepoel hier in die Kaap maar die ou wat ek met die goed vertrou het. Die diesel wat ek nou het gaan net 'n mynskag voor help om spoed te kry.
Henk, ek is nie seker of Attie von Wiellich dit doen nie, maar kontak hom. Hy sal jou in die regte rigting wys.
+27 82 67nege 771nege - AA Auto Performance
So nie probeer JBC conversions