Hallo. Ek is Mike. Boer naby Bloemfontein.
Nuwe herlaaier.
Dankie vir goeie inligting.
Groete
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Nuwe lid.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe lid.
Welkom en geniet! Ek skiet julle bure se jakkalse oorkant die rivier by Zippy en Falie en aan die Dealesville kant by Oom Koos.
Laat weet as jy herlaai tips soek, dan gesels ons. 0825354100
Laat weet as jy herlaai tips soek, dan gesels ons. 0825354100
Goed, beter, 6millimeter!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe lid.
Welkom Mike. Jy sal sien dat Geno en ek ons blyplek aan het. Dit help wanneer jy iets soek of wil verkoop. Lede kan dan soms sonder pos- of koerierdienste met jou sake doen. Gaan loer onder "Private messages" "Profile".
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

