Goeie more almal. Ek is op soek na 6mm 87 grein Berger VLD Hunting punte asb. My voorraad raak nou uitgeput en ek kry niks hier in Pretoria rond nie. As iemand weet van n plek wat nog voorraad het, laat weet asb.
Dankie en groetnis
87gr Berger VLD Hunting gesoek
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
87gr Berger VLD Hunting gesoek
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: 87gr Berger VLD Hunting gesoek
Andersins 95gr Classic Hunters, ook van Berger
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
