Pay it forward
- Geno
- Administrator

- Posts: 13641
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Pay it forward
All good Geno.
Sal sommer by jou huis afgooi.
Sal sommer by jou huis afgooi.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13641
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2952
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Pay it forward
.Lategan1 wrote: Mon Jan 10, 2022 7:39 am Ek het ‘n ou 6x40 Tasco teleskoop beskikbaar vir iemand wat dalk ‘n speelgeweer het of wil bou vir ‘n kind en ‘n tele wil opsit.
Het skade weens ‘n val bergaf. Lense nog heel en kan nog deurkyk.
Iemand Kaapse kant?
Belangstellendes PM asb.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2952
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Pay it forward
LIG IS GENEEM!
Iemand met so lig wat dalk onderdele benodig. Ek het hom uitmekaar gehaal, maar alles is volledig met die laaiers. Ek vermoed die battery is klaar omrede ek dit nie meer gelaai kry nie.
PM my.
Iemand met so lig wat dalk onderdele benodig. Ek het hom uitmekaar gehaal, maar alles is volledig met die laaiers. Ek vermoed die battery is klaar omrede ek dit nie meer gelaai kry nie.
PM my.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2952
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Pay it forward
Lig is geneem.Lategan1 wrote: Sun Oct 09, 2022 9:52 pm LIG IS GENEEM!
Iemand met so lig wat dalk onderdele benodig. Ek het hom uitmekaar gehaal, maar alles is volledig met die laaiers. Ek vermoed die battery is klaar omrede ek dit nie meer gelaai kry nie.
PM my.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13641
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pay it forward
Ek het 'n nuwe stel RCBS 7.62x39 dies (FL die + Seater) gratis aan die eerste ou wat my sy lisensie kan wys as bewys dat dit nie opgegaar word nie.
Ek het dit vir n klient bestel wat die transaksie gekanselleer het en ek het self nie nut of aanvraag daarvoor nie.
Pudo aflewering ingesluit.
Ek het dit vir n klient bestel wat die transaksie gekanselleer het en ek het self nie nut of aanvraag daarvoor nie.
Pudo aflewering ingesluit.
Goed, beter, 6millimeter!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Pay it forward
Ek het n pêl in Mitchells Plain wat vir sy AK wil laai. Dink nie hy het n lisensie nie.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3623
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Pay it forward
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13565
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Pay it forward
Hahahaha
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Pay it forward
Geno ek sal hulle neem WA jou
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Pay it forward
Akies. soos my agter end gelees.
Gedink hulle sal werk met die 308

Gedink hulle sal werk met die 308
- Geno
- Administrator

- Posts: 13641
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pay it forward
Geclaim deur Frederik.Geno wrote:Ek het 'n nuwe stel RCBS 7.62x39 dies (FL die + Seater) gratis aan die eerste ou wat my sy lisensie kan wys as bewys dat dit nie opgegaar word nie.
Ek het dit vir n klient bestel wat die transaksie gekanselleer het en ek het self nie nut of aanvraag daarvoor nie.
Pudo aflewering ingesluit.
Goed, beter, 6millimeter!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Pay it forward
1 pak 6mm Norma Oryx 100gr koele vir iemand.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1863
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Pay it forward
My asbFrederik wrote:1 pak 6mm Norma Oryx 100gr koele vir iemand.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Pay it forward
Dankie Rudi onthou net om iets terug in te sit vir Pay it Forward.Rudi Fischer wrote: Mon Dec 05, 2022 8:17 pmMy asbFrederik wrote:1 pak 6mm Norma Oryx 100gr koele vir iemand.
Stuur jou naaste PUDO locker se info.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1863
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Pay it forward
Het twee goed vir Pay it forward.
Eerste is n stel Lee 40 S&W Dies.
Ek dink ek het hulle een keer gebruik.

Tweede is n Weaver K3 60B 3x20 teleskoop.
Sal lekker werk op n .22LR

Eerste is n stel Lee 40 S&W Dies.
Ek dink ek het hulle een keer gebruik.

Tweede is n Weaver K3 60B 3x20 teleskoop.
Sal lekker werk op n .22LR

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Pay it forward
Indien beskikbaar sal ek asb die Weaver neem. Ek sal 'n Lee 6.5x55 die stel en 40, 6.5mm, 140gr Claw koeëls terug sit.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1863
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Pay it forward
Die scope is dan Thinus sin.ThinusS wrote:Indien beskikbaar sal ek asb die Weaver neem. Ek sal 'n Lee 6.5x55 die stel en 40, 6.5mm, 140gr Claw koeëls terug sit.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Pay it forward
Hallo Julle,
Ek het deal met Hein gemaak, en kan met trots n limited edition 2022 model Jaracal predator XL hemp (Pragtig) in die sakkie hier op PIF sit.
Ek is gelee in Centurion
Court
Ek het deal met Hein gemaak, en kan met trots n limited edition 2022 model Jaracal predator XL hemp (Pragtig) in die sakkie hier op PIF sit.
Ek is gelee in Centurion
Court
Court Schilbach
-
bishop3006
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm
Re: Pay it forward
Is net 'n bietjie min anders het ek hom gevat! :-)
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Pay it forward
Ek sal hom neem. Ek stuur jou n PMkudu375 wrote:Hallo Julle,
Ek het deal met Hein gemaak, en kan met trots n limited edition 2022 model Jaracal predator XL hemp (Pragtig) in die sakkie hier op PIF sit.
Ek is gelee in Centurion
Court
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Pay it forward
Het hom dankie.musgrave270 wrote: Wed Dec 14, 2022 7:03 pmEk sal hom neem. Ek stuur jou n PMkudu375 wrote:Hallo Julle,
Ek het deal met Hein gemaak, en kan met trots n limited edition 2022 model Jaracal predator XL hemp (Pragtig) in die sakkie hier op PIF sit.
Ek is gelee in Centurion
Court
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
ons praat op Whatsap
Court Schilbach
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Pay it forward
In ruil vir Kudu se pakkie sit ek n 25mm Vortex bubble level op.
Koerier kostes vir die man wat hom neem.
Groete
Ruan
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Koerier kostes vir die man wat hom neem.
Groete
Ruan

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
- simonsmal
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Thu Dec 16, 2021 10:14 pm
Re: Pay it forward
Ek sal hom neem asb sal PM nou deustuurmusgrave270 wrote:In ruil vir Kudu se pakkie sit ek n 25mm Vortex bubble level op.
Koerier kostes vir die man wat hom neem.
Groete
Ruan
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk