Jamer om teplaa maar ek kry nie gerply op post nie
-
Peet2
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Dec 10, 2022 5:25 am
Jamer om teplaa maar ek kry nie gerply op post nie
Ek kry nie dat enige knopies op di ding werk nie
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Jamer om teplaa maar ek kry nie gerply op post nie
Gebruik jy Tapatalk of jou rekenaar?
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Jamer om teplaa maar ek kry nie gerply op post nie
Peet, kontak my op my forumnaam + gmail.com en ons kyk wat die probleme is. Epos gaan beslis werk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

