Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Middag almal, en dankie vir di egeleentheid om saam the kan loer en leers.
Ek sou al lankal aangesluit het as dit nie vir my Dysleksie was wat heeltyd by daai aansluit vraag die jag goed na regs trek nie.
Groot geword as n seun van n infanteris en is ge-timeshare met my oupa en ouma op n plaas in die langkloof.
Het huidiglik 303 2 MK4 - Standaard, BSA .222, 357 Mag en my trots is my 12 Boor Damascus Boss and Co (iemand wat swart kruit laai is welkom om te help hier )
Wag vir lesensies op 308 en 7mm RM - As hy eendag nou kan skuif na :prep vir concentration sal dit ook nice wees (vir daai makker of makkeres wat dalk werk by ons CFR )
Boss&co 12 boor, 303 no 2 mk4, taurus. 357 Mag, BSA .222, Howa 7mm RM, Sako 85 308
Dankie almal - Hier is n paar fototjies, hael geweer op die oomblik by n wapensmit om slag pen reg te maak en moontlik heeltemal te restoreer (oorweeg om hom weer te blue - En op die regte manier weet die een opsie eet daai soldeersel haha)
Oupa hulle was so paar km uit Kareedouw uit, maar ek is op die oomblik weer in Pretoria.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Boss&co 12 boor, 303 no 2 mk4, taurus. 357 Mag, BSA .222, Howa 7mm RM, Sako 85 308
tripodmvr wrote: Mon Jan 23, 2023 9:32 pm
Myne is die dikloop met 24 duim loop. Hy skiet netjiese groepe, alhoewel hy nog die tupperware kolf op het.
Bo is 10 skote met 40gr Vmax. 30mm groep en hulle flits verby teen 3600vps.
IMG_20221221_102921 Small.jpg
Dankie vir die inligting oom.
Ja ek moet nog tupperware kry vir die 7mm, ek net loop gekoop so ek kyk maar nog rond. Weet nie of dit die moeite werd is om duur te gaan op hom nie... Sover het die tupperware op my vriend se 308 goed gedoen..
Boss&co 12 boor, 303 no 2 mk4, taurus. 357 Mag, BSA .222, Howa 7mm RM, Sako 85 308