6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
Ek wil vra dat die ouens wat die kalibers skiet asb hulle gemete H2O dopkapasitiet hier kom sit vir 6.5 doppe.
Asb, ek soek nie QL of GRT getalle nie maar dit wat jy self gemeet het. Ek vind dat die getalle soms 'n paar grein kan wissel en wil juis vasstel of die 6.5PRC en 6.5-284 Norma regtig genoeg verskil dat dit jou dryfmiddel keuse gaan beinvloed.
Terwyl ons dit doen kan ons seker die ander ook invul ...
6.5x47 - 49gr
6.5 Creed - 53gr
260 Rem - 54.7gr
260 AI - 57gr
6.5x55 - 58.4gr
6.5x57 - 59.1gr
6.5x55 AI - 62.12gr
6.5-284 - 67.2gr
6.5 PRC - 67.5 - 69.4gr
6.5 SAUM - 71.62gr
264 WM - 80.2gr
Ek het sommer "rofweg" die getalle gevat wat gegee is en hier die lys opgedateer sodat mens 'n idee kry van waarmee mens werk.

Last edited by Arnold on Tue Sep 24, 2024 10:43 am, edited 3 times in total.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
Iemand sal nou vir jou n google link hier sit
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
Ek wag ... 
Last edited by Arnold on Fri Mar 15, 2024 8:28 am, edited 1 time in total.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
6.5x55 58gr h2o LAPUA
6.5x55AI 62.13gr h20 LAPUA
DD
6.5x55AI 62.13gr h20 LAPUA
DD
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
Ek het die 6.5 PRC Lapua doppe gemeet op 67.5gr
Sent from my SM-A326B using Tapatalk
Sent from my SM-A326B using Tapatalk
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
6.5x55 Swede 58.62gr H2O Lapua dop in Howa
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
6.5 Creedmoor, H20 52.38 lapua
300wm Remmington mod 700, H20 90.08 Rws dop
308 Howa, H20 55.49, pmp dop
H20 56.08, 56.31, twee lapua batches
300wm Remmington mod 700, H20 90.08 Rws dop
308 Howa, H20 55.49, pmp dop
H20 56.08, 56.31, twee lapua batches
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
6.5 Saum Gesny met G.A.P reamer norma doppe
71.62gn
71.62gn
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
ALmal vergeet van die 6.5x57...59.1gr
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
Hier is 'n klomp uit my QL brekeninge en is gemete waardes.
65 Creed
52,4; 51,3; 52; 52,9; 52,16; 52,2; 54.05; 52,3; 53,8
260Rem
54,6; 54,7; 54,8; 53,5; 54,7; 55
65x47
49,0
65x55
59,1; 58,3; 58,65; 58,16; 56,5; 53,6; 58,75; 57,6; 69,2; 58,5; 57; 58,5; 58,3; 58; 58,2
Ek is sover by die letter G en kan nog verder soek as dit moet. Sommige volumes is uitskieters en kan moontlik op swak meetmetode wys.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
6.5-284 @ 67.2gr - Lapua doppe
Sent from my SM-S906E using Tapatalk
Sent from my SM-S906E using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
Vat so julle twee oertelnekkies!tripodmvr wrote: Thu Mar 16, 2023 8:40 pm Hier is 'n klomp uit my QL brekeninge en is gemete waardes.
65 Creed
52,4; 51,3; 52; 52,9; 52,16; 52,2; 54.05; 52,3; 53,8
260Rem
54,6; 54,7; 54,8; 53,5; 54,7; 55
65x47
49,0
65x55
59,1; 58,3; 58,65; 58,16; 56,5; 53,6; 58,75; 57,6; 69,2; 58,5; 57; 58,5; 58,3; 58; 58,2
Ek is sover by die letter G en kan nog verder soek as dit moet. Sommige volumes is uitskieters en kan moontlik op swak meetmetode wys.
-
Desperatezulu
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
6.5x55
Lapua: 58.60 gr H2O
Winchester: 57.95 gr H2O
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
Baie dankie vir almal se bydra! Hierdie bevestig vir my dat die 6.5 PRC maar net n kort 6.5-284 is en dat die 260AI n gatskop rondte is 
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
6.5x47l =48.5gn H2O lapua doppe
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
Ek het sommer die eerste plasing opdateer om die informasie mooi bymekaar te hê. Weereens dankie!
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
As ek daardie syfers so kyk dan is die 6.5 SAUM die gatskop rondteArnold wrote: Sat Mar 18, 2023 5:20 pm Baie dankie vir almal se bydra! Hierdie bevestig vir my dat die 6.5 PRC maar net n kort 6.5-284 is en dat die 260AI n gatskop rondte is
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
6,5 PRC. 69,4gr
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
Op die 260AI hardloop ek teen 2880 fps met 'n 156gr en gebruik hom tot op so 1.2km, die SAUM gaan daai koeël seker teen so 3000fps kan stoot uit 'n 26" loop met so 10gr meer dryfmiddel. Is die verskil in windskuif die ekstra koste werd?Andre308 wrote: Tue Mar 21, 2023 9:30 pm As ek daardie syfers so kyk dan is die 6.5 SAUM die gatskop rondte![]()
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
Arnold wat is jou 260ai se loop lengte?Arnold wrote:Op die 260AI hardloop ek teen 2880 fps met 'n 156gr en gebruik hom tot op so 1.2km, die SAUM gaan daai koeël seker teen so 3000fps kan stoot uit 'n 26" loop met so 10gr meer dryfmiddel. Is die verskil in windskuif die ekstra koste werd?Andre308 wrote: Tue Mar 21, 2023 9:30 pm As ek daardie syfers so kyk dan is die 6.5 SAUM die gatskop rondte![]()
Jy moet seker enkel skoot gooi met die lang koele as hy op n kort aksie gebou is
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
Ek het 'n 26" loop en ek moet enkelskoot laai met die rondte wat 77.5mm lank is.LUAN wrote: Wed Mar 22, 2023 9:10 am Arnold wat is jou 260ai se loop lengte?
Jy moet seker enkel skoot gooi met die lang koele as hy op n kort aksie gebou is
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
Ek dink 'n 28" 6.5 Creedmoor sal ook nogal mooi loop 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
Ek dink die was met n 28"Creedmoor geskiet
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
Daai is maar n beginlading...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?
Die dag toe Geno ladingontwikkeling vir sy eie Howa 6.5 Creedmoor gedoen het 